Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - al weer
Krieket - al weer [boodskap #73802] Do, 20 Februarie 2003 09:15 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n voorstel. As die keurders nie vir Donald uit die span wil haal
nie moet hy (Donald) die eerbare ding doen en self voorstel om terug te
staan vir die jonger (beter) spelers. Donald was 'n bedonnerde bouler op sy
tyd, maar die feit van die saak is dat hy nou net eenvoudig te sleg word om
te speel. Veral op Internasionale vlak. Maar ou Donald staan vas en hy hou
aan om verskonings vir homself te maak. Hy weier om "one for the team" te
vat. Hoe gaan ons hom onthou? Nie as die goeie bouler (en een van die
bestes in die wêreld) wat hy was nie - maar as die man wat ons 2
wêreldbekers gekos het. Ek kan nie glo dat hy dit as legacy wil hê nie
Re: Krieket - al weer [boodskap #73818 is 'n antwoord op boodskap #73802] Vr, 21 Februarie 2003 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan jou frustrasie, maar ek dink nie Donald het 'n sê in die saak
nie. Hy kies homself nie en hy laat homself nie uit nie. Ook glo geen
mens ooit dat hy oor die muur is nie. Môre is altyd 'n beter dag en sal
hy bly hoop dat dit beter sal gaan. Dis die keurders wat hom sal moet
uitlos....

"Elaine" skryf in boodskap news:3e553fb3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het 'n voorstel. As die keurders nie vir Donald uit die span wil haal
> nie moet hy (Donald) die eerbare ding doen en self voorstel om terug te
> staan vir die jonger (beter) spelers. Donald was 'n bedonnerde bouler op sy
> tyd, maar die feit van die saak is dat hy nou net eenvoudig te sleg word om
> te speel. Veral op Internasionale vlak. Maar ou Donald staan vas en hy hou
> aan om verskonings vir homself te maak. Hy weier om "one for the team" te
> vat. Hoe gaan ons hom onthou? Nie as die goeie bouler (en een van die
> bestes in die wêreld) wat hy was nie - maar as die man wat ons 2
> wêreldbekers gekos het. Ek kan nie glo dat hy dit as legacy wil hê nie
>
Re: Krieket - al weer [boodskap #73829 is 'n antwoord op boodskap #73818] Vr, 21 Februarie 2003 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is so, maar as hy nou 'n besering of iets sou opdoen? Of hy sê net hy
willie meer speel nie? Wat kan die keurders nou doen? Ek hoor Nambia doen
nie te sleg nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e55bd28.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan jou frustrasie, maar ek dink nie Donald het 'n sê in die saak
> nie. Hy kies homself nie en hy laat homself nie uit nie. Ook glo geen
> mens ooit dat hy oor die muur is nie. Môre is altyd 'n beter dag en sal
> hy bly hoop dat dit beter sal gaan. Dis die keurders wat hom sal moet
> uitlos....
Re: Krieket - al weer [boodskap #73830 is 'n antwoord op boodskap #73829] Vr, 21 Februarie 2003 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy daai klas salaris kry, sal jy sommer net groet en waai...oor die span
nie wen nie? Die fout lê nie net by een speler nie! Ek wonder of daar
'n 100 ouens ernstig krieket speel in Namibië. Dat hulle amper vir
Engeland kon klop, wys net vir my die soutslingels het gedag dis sommer so
'n tydverdryf-'gamepie'.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e55f509.0@news1.mweb.co.za...
> Is so, maar as hy nou 'n besering of iets sou opdoen? Of hy sê net hy
> willie meer speel nie? Wat kan die keurders nou doen? Ek hoor Nambia doen
> nie te sleg nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e55bd28.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan jou frustrasie, maar ek dink nie Donald het 'n sê in die saak
>> nie. Hy kies homself nie en hy laat homself nie uit nie. Ook glo geen
>> mens ooit dat hy oor die muur is nie. Môre is altyd 'n beter dag en sal
>> hy bly hoop dat dit beter sal gaan. Dis die keurders wat hom sal moet
>> uitlos....
>
Re: Krieket - al weer [boodskap #73831 is 'n antwoord op boodskap #73830] Vr, 21 Februarie 2003 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ag wat, ek sou seker ook nie wou erken ek's oor die muur nie. Ek's heel
"impressed" met nie Namibiese span, ek het ook "minder" van die Zimbabwiërs
verwag - hulle speel ook heel goed. Wys jou maar net, moenie altyd kyk van
watter land hulle af kom nie. Die Kanadese aan die ander kant het
Suid-Afrika nou die dag BAIE goed laat lyk. Shame hulle moes nogal sleg
gevoel het... Sê maar niks dan is daar niks....
Ek wonder nogal hoekom Amerika nie deelneem aan een van die grootste
"spectator" sport in die wêreld nie. Mens sou dink hulle sal hulle merkie
wou maak.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e55fe16.0@news1.mweb.co.za...
> As jy daai klas salaris kry, sal jy sommer net groet en waai...oor die span
> nie wen nie? Die fout lê nie net by een speler nie! Ek wonder of daar
> 'n 100 ouens ernstig krieket speel in Namibië. Dat hulle amper vir
> Engeland kon klop, wys net vir my die soutslingels het gedag dis sommer so
> 'n tydverdryf-'gamepie'.
Re: Krieket - al weer [boodskap #73835 is 'n antwoord op boodskap #73829] Vr, 21 Februarie 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Donald is bloot te stadig self, is hy boul lyk dit of hy die boul-masjien
laai

Terloops wat is die afrikaans van boul ?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e55f509.0@news1.mweb.co.za...
> Is so, maar as hy nou 'n besering of iets sou opdoen? Of hy sê net hy
> willie meer speel nie? Wat kan die keurders nou doen? Ek hoor Nambia doen
> nie te sleg nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e55bd28.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan jou frustrasie, maar ek dink nie Donald het 'n sê in die saak
>> nie. Hy kies homself nie en hy laat homself nie uit nie. Ook glo geen
>> mens ooit dat hy oor die muur is nie. Môre is altyd 'n beter dag en sal
>> hy bly hoop dat dit beter sal gaan. Dis die keurders wat hom sal moet
>> uitlos....
>
Re: Krieket - al weer [boodskap #73836 is 'n antwoord op boodskap #73831] Vr, 21 Februarie 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Amerika so 10 jaar vir rugby en krieket

Ja Suidwes se Kruger het my nogal impress met sy kolfwerk, net te kak nie.

Zim het nog altyd 'n redelike span gehad , Hulle is net te onbestendig

"Elaine" wrote in message
news:3e5600a2.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ag wat, ek sou seker ook nie wou erken ek's oor die muur nie. Ek's heel
> "impressed" met nie Namibiese span, ek het ook "minder" van die Zimbabwiërs
> verwag - hulle speel ook heel goed. Wys jou maar net, moenie altyd kyk van
> watter land hulle af kom nie. Die Kanadese aan die ander kant het
> Suid-Afrika nou die dag BAIE goed laat lyk. Shame hulle moes nogal sleg
> gevoel het... Sê maar niks dan is daar niks....
> Ek wonder nogal hoekom Amerika nie deelneem aan een van die grootste
> "spectator" sport in die wêreld nie. Mens sou dink hulle sal hulle merkie
> wou maak.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e55fe16.0@news1.mweb.co.za...
>> As jy daai klas salaris kry, sal jy sommer net groet en waai...oor die span
>> nie wen nie? Die fout lê nie net by een speler nie! Ek wonder of daar
>> 'n 100 ouens ernstig krieket speel in Namibië. Dat hulle amper vir
>> Engeland kon klop, wys net vir my die soutslingels het gedag dis sommer so
>> 'n tydverdryf-'gamepie'.
>
Re: Krieket - al weer [boodskap #73844 is 'n antwoord op boodskap #73835] Vr, 21 Februarie 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek weet nie gooi? Bly seker maar boul word net anders gespel?

E

"Pieter" skryf in boodskap news:b35e46$sb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Donald is bloot te stadig self, is hy boul lyk dit of hy die boul-masjien
> laai
>
> Terloops wat is die afrikaans van boul ?
Re: Krieket - al weer [boodskap #73847 is 'n antwoord op boodskap #73844] Vr, 21 Februarie 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boul is Afrikaans . Die boulers boul die balle, en die kolwers slaan die
balle. Dis die Engelse wat dit anders spel.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e567861.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, ek weet nie gooi? Bly seker maar boul word net anders gespel?
>
> E
>
> "Pieter" wrote in message
> news:b35e46$sb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Donald is bloot te stadig self, is hy boul lyk dit of hy die boul-masjien
>> laai
>>
>> Terloops wat is die afrikaans van boul ?
>
Re: Krieket - al weer [boodskap #73867 is 'n antwoord op boodskap #73847] Sa, 22 Februarie 2003 12:13 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehehe...

"Annette" skryf in boodskap news:b363ij$1is7ud$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Boul is Afrikaans . Die boulers boul die balle, en die kolwers slaan die
> balle. Dis die Engelse wat dit anders spel.
> Annette
Vorige onderwerp: Vir die Bulle
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:38:47 MGT 2024