Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #73887] Ma, 24 Februarie 2003 05:28
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pakistan, een van die gunstelinge, verloor toe teen Engeland.
Lyk my daar is niks soos punte verloor agv politieke redes om 'n span aan te
spoor tot ongekende prestasie nie.
NZ was ook so aangespoor teen SA.

Annette
Vorige onderwerp: Krieket - al weer
Volgende onderwerp: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:52:03 MGT 2024