Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke
Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73771] Wo, 19 Februarie 2003 14:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.

Annette
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73774 is 'n antwoord op boodskap #73771] Wo, 19 Februarie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.

Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
wat vir die laaste paar maande binnes-
huis moes oefen, wat te arm was om eers
bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
hulle in die opelug kon oefen, en wat
skaars kans gekry het om voor die toernooi
met mekaar te speel. Die feit dat hulle
geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
triomf.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73775 is 'n antwoord op boodskap #73774] Wo, 19 Februarie 2003 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie span behoort goed in Afrika te kan vaar - hulle het tien
verskonings.
Feit van die saak is dit - hulle het nie na behore voorberei nie.
Daarenteen het die Namibiese span die Engelse laat sweet - die Namibiane se
probleme is iet wat meer.

Anti - daar waar julle in die skaduwee van die groot boom (VSA) gedy sal
julle jul sokkies moet optrek ; -))

skryf in boodskap news:3E53AF11.5020903@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
>> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
>> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
>> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
>> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
>
> Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
> wat vir die laaste paar maande binnes-
> huis moes oefen, wat te arm was om eers
> bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
> hulle in die opelug kon oefen, en wat
> skaars kans gekry het om voor die toernooi
> met mekaar te speel. Die feit dat hulle
> geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
> triomf.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73782 is 'n antwoord op boodskap #73774] Wo, 19 Februarie 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Veelsgeluk met julle puik vertoning Gloudina!
Aangesien jy mos nou ook soveel kennis het van almal en alles...,moet jy
dalk jou gewig en jare se ondervinding ingooi by jul krieket
spannetjie.Hulle kan doen met iemand wat kennis het...en as ek reg
verstaan...het jy baie!

You go girl!
skryf in boodskap news:3E53AF11.5020903@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
>> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
>> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
>> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
>> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
>
> Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
> wat vir die laaste paar maande binnes-
> huis moes oefen, wat te arm was om eers
> bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
> hulle in die opelug kon oefen, en wat
> skaars kans gekry het om voor die toernooi
> met mekaar te speel. Die feit dat hulle
> geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
> triomf.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73785 is 'n antwoord op boodskap #73771] Wo, 19 Februarie 2003 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit kan maar so wees, maar ons span het glo ek ook 'n wedstryd gewen, van
die Indies???

Ek het nie eens geweet ons doen mee aan die games nie.

Maar wat gaan aan met die Nederlanders???
En wat voor spelletjie is krieket????

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:b303j0$1fpqbb$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
>
> Annette
>
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73792 is 'n antwoord op boodskap #73782] Do, 20 Februarie 2003 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Hulle sal almal vir die ANC stem as sy met hulle klaar is!

"Paul" skryf in boodskap news:b30hq7$fj8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Veelsgeluk met julle puik vertoning Gloudina!
> Aangesien jy mos nou ook soveel kennis het van almal en alles...,moet jy
> dalk jou gewig en jare se ondervinding ingooi by jul krieket
> spannetjie.Hulle kan doen met iemand wat kennis het...en as ek reg
> verstaan...het jy baie!
>
> You go girl!
> skryf in boodskap news:3E53AF11.5020903@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
>>> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
>>> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
>>> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
>>> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
>>
>> Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
>> wat vir die laaste paar maande binnes-
>> huis moes oefen, wat te arm was om eers
>> bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
>> hulle in die opelug kon oefen, en wat
>> skaars kans gekry het om voor die toernooi
>> met mekaar te speel. Die feit dat hulle
>> geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
>> triomf.
>>
>> Tant Hessie van die Algonquins
>>
>
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73794 is 'n antwoord op boodskap #73785] Do, 20 Februarie 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan een van julle manne vir Rico verduidelik van krieket asseblief.?
As ek te veel van die in en uit skryf, gaan hy opgewonde raak:))

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3e53e3f3$0$49109$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit kan maar so wees, maar ons span het glo ek ook 'n wedstryd gewen, van
> die Indies???
>
> Ek het nie eens geweet ons doen mee aan die games nie.
>
> Maar wat gaan aan met die Nederlanders???
> En wat voor spelletjie is krieket????
>
> Gr.Rico
>
> "Annette" wrote in message
> news:b303j0$1fpqbb$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag het Kanada die krietket rekordboeke herskryf.
>> Hulle het teen Sri Lanka gespeel.
>> Die rekords wat deur hulle opgestel is was:
>> 1) Die laagste totaal ooit wat vir 'n beurt opgestel is - 36
>> 2) Die kortste volle wedstryd wat nog ooit gespeel is - 2 uur.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73800 is 'n antwoord op boodskap #73792] Do, 20 Februarie 2003 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
> He-he! Hulle sal almal vir die ANC stem as sy met hulle klaar is!
Suidwester:
Hulle sal so verward wees soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartiebox dat
hulle nie sal weet waarvoor om te stem nie, nevermaaind vir wie... :-))

>>> Nou wat verwag jy van 'n krieketspan
>>> wat vir die laaste paar maande binnes-
>>> huis moes oefen, wat te arm was om eers
>>> bietjie voor die tyd SA toe te gaan sodat
>>> hulle in die opelug kon oefen, en wat
>>> skaars kans gekry het om voor die toernooi
>>> met mekaar te speel. Die feit dat hulle
>>> geheel en al deelneem, is al genoeg van 'n
>>> triomf.
>>>
>>> Tant Hessie van die Algonquins

Hessian m' dear: (siende dat sy nou so ingels geword het: - hanskakie)
Maar hulle het immers gekom om te kom speel, en gespeel het hulle.
Niemand het hulle veroordeel vir hulle gebrek aan ondervinding nie. Anette
het bloot 'n feit aangehaal.

Wat van die feit dat jy in 1947 eerstejaar was? Of is daar ook dalk 'n
verskoning voor? O, jy sê dat jy toe in die "voorblywende" groep was? :-((

Hessie, miskien moet jy maar jou agterjaart onnerdak maak solat hulle daar
by jou kan kom oefen. Dan kan jy hulle nou sommer 'n goeie verdraaide les
in Suid-Afrikaanse taal vaardighede leer, om nou nie eens te praat van die
pre-apartheid, apartheid en post-apartheid geskiedenis nie. Jy's mos die
kenner. Moet asb tog net vir hulle 'n rat voor die oë probeer draai nie.
Vertel vir hulle alles van 1947 af tot dat jy die lande verlaat het. 1966?
of wag: 1976 of nee: 1986?

Jy kan sommer vir hulle ook leer om die Suid-Afrikaanse engelse uitspraak te
gebruik: "Lekker", "braai", "Howzit" is mos nou ook ingelse ou woordjies
geloop staan en worde.

Thew on the bush. Hoe spel mens nou weer "hessie" in ingels? Of hoe spreek
mens dit nou weer in Kanadees uit? "Glaowdaaina"? :))
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73813 is 'n antwoord op boodskap #73800] Do, 20 Februarie 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Thew on the bush. Hoe spel mens nou weer "hessie" in ingels?

Hoe spel 'n mens Hessie in Engels? Seker maar
aitch ee es es aai ee.

Hessie op die Braak
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73893 is 'n antwoord op boodskap #73813] Ma, 24 Februarie 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hessie ou dier, bly om jou weer oppie Braak te gesien het. Wassit jy wat
teen die ingelse kerk se muur gepiepie het, want hulle soek daai een met 'n
seer hart...

Thys
skryf in boodskap news:3E54DCA7.6030202@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> Thew on the bush. Hoe spel mens nou weer "hessie" in ingels?
>
>
> Hoe spel 'n mens Hessie in Engels? Seker maar
> aitch ee es es aai ee.
>
> Hessie op die Braak
>
Re: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke [boodskap #73921 is 'n antwoord op boodskap #73893] Ma, 24 Februarie 2003 13:47 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Hessie ou dier, bly om jou weer oppie Braak te gesien het. Wassit jy wat
> teen die ingelse kerk se muur gepiepie het, want hulle soek daai een met 'n
> seer hart...

Hoe oud is daardie Engelse kerk al?
En watter denominasie is dit? Ek neem
aan dis Anglikaans?

Hessie van Helshoogte
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Krieket vandag 24/2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:54:01 MGT 2024