Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Skotse Krieket.
Skotse Krieket. [boodskap #46665] Ma, 16 Julie 2001 05:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net gehoor Skotland het gekwalifiseer vir die Krieket Wêreldbeker, Ek
dink die Skotte moet aandring om in Skotse Rompies (kilts) te speel - dan
gaan hulle definitief die kampioene wees:)))
Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
speel om te kan kwalifiseer:((

Annette
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46686 is 'n antwoord op boodskap #46665] Ma, 16 Julie 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit sal hulle bevoordeel!!!
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9itu57$l2e77$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net gehoor Skotland het gekwalifiseer vir die Krieket Wêreldbeker, Ek
> dink die Skotte moet aandring om in Skotse Rompies (kilts) te speel - dan
> gaan hulle definitief die kampioene wees:)))
> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
> speel om te kan kwalifiseer:((
>
> Annette
>
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46688 is 'n antwoord op boodskap #46686] Ma, 16 Julie 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Skotte het bevoordeling nodig;)))
Annette

wrote in message
news:9iu88k$1avp$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Nee, dit sal hulle bevoordeel!!!
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9itu57$l2e77$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net gehoor Skotland het gekwalifiseer vir die Krieket Wêreldbeker, Ek
>> dink die Skotte moet aandring om in Skotse Rompies (kilts) te speel - dan
>> gaan hulle definitief die kampioene wees:)))
>> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
>> speel om te kan kwalifiseer:((
>>
>> Annette
>>
>
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46701 is 'n antwoord op boodskap #46665] Ma, 16 Julie 2001 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
> speel om te kan kwalifiseer:((
>

Dierbaarheid. Ek dink nie daar is een Kanadees wat weet
dat ons 'n krieketspan het nie.

Gloudina
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46708 is 'n antwoord op boodskap #46665] Ma, 16 Julie 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou weet jy Gloudina:))
Ek het hoeka op die ander ng ( waar ek my unieke Afrikaans-Engels kan
beoefen) geskryf dat Skotland berug is om nie te kwalifiseer vir
wêreldtoernooie nie.
So moet nie te verbaas wees as Kanada kwalifiseer nie;))
Annette

skryf in boodskap news:3B52D673.F6CE9056@home.com...
Annette wrote:

> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
> speel om te kan kwalifiseer:((
>

Dierbaarheid. Ek dink nie daar is een Kanadees wat weet
dat ons 'n krieketspan het nie.

Gloudina
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46713 is 'n antwoord op boodskap #46665] Ma, 16 Julie 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is die kwalifiserende toernooi nie pas (tans?) in Kanada gespeel nie? Daar
is verbasend baie lande wat deesdae internasionale krieket (probeer) speel.

skryf in boodskap news:3B52D673.F6CE9056@home.com...
Annette wrote:

> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
> speel om te kan kwalifiseer:((
>

Dierbaarheid. Ek dink nie daar is een Kanadees wat weet
dat ons 'n krieketspan het nie.

Gloudina
Re: Skotse Krieket. [boodskap #46716 is 'n antwoord op boodskap #46713] Ma, 16 Julie 2001 14:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tans ja. Holland het gister vir Namibië gewen.
Ons hou duim vas vir die sexy Skotte wat vandag speel:)))
Annette

Wouter Plaasvark wrote in message
news:3b52efe8.0@news1.mweb.co.za...
> Is die kwalifiserende toernooi nie pas (tans?) in Kanada gespeel nie? Daar
> is verbasend baie lande wat deesdae internasionale krieket (probeer) speel.
>
> skryf in boodskap news:3B52D673.F6CE9056@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
>> speel om te kan kwalifiseer:((
>>
>
> Dierbaarheid. Ek dink nie daar is een Kanadees wat weet
> dat ons 'n krieketspan het nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Enige Swemmer hier?
Volgende onderwerp: Springbokke se nuwe taktiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 22:52:22 MGT 2024