Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Enige Swemmer hier?
Enige Swemmer hier? [boodskap #46371] Vr, 13 Julie 2001 05:18
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand oor die nuus moes ek hoor dat die wêreld swembyeenkoms in Japan
in plek genaamd Fokahuka ( sp?) gehou gaan word.
Ek dink nie daar gaan baie rekords deur die manlike swemmers opgestel word
nie.:)))
Miskien het die nuusaankondiger 'n ou foutjie met die uitspraak gemaak:)
Annette
Vorige onderwerp: Rugby: Viljoen se weeklikse bom.
Volgende onderwerp: Skotse Krieket.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 23:24:50 MGT 2024