Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Viljoen se weeklikse bom.
Rugby: Viljoen se weeklikse bom. [boodskap #45883] Vr, 06 Julie 2001 05:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat nou nog? Rassie word uitgeskop omdat hy weer moet gaan selfvertroue kry
. Intussen word 'n heeltemal onervare speler gekies in sy plek.
Wat van Van Rensburg van Natal?
Is dit 'n komplot om soveel moontlik goeie spelers in die buiteland te kry,
sodat ons uiteindelik teen ons eie spelers gaan speel?
Vrystaat speel mos al jare teen Vrystaat/Natal, Vrystaat/Transvaal en
Vrystaat/Noord-Transvaal - dus is die idee nie nuut nie.
Annette
Re: Rugby: Viljoen se weeklikse bom. [boodskap #45918 is 'n antwoord op boodskap #45883] Vr, 06 Julie 2001 21:08 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wonder of Hansie en Viljoen saamwerk? Viljoen het een van die wêreld se
beste losvoorspeler trios binne 6 weke opgeneuk. Venter speel slot. Rassie
word weggelaat (daar moet 'n reuse storie wees - as Ferdie nou net 'n ware
nuushond was...) En, ja dis waar, Skinstad terug, maar verskuild as kaptein
natuurlik.

"Annette" skryf in boodskap news:9i3j5a$fvtsh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat nou nog? Rassie word uitgeskop omdat hy weer moet gaan selfvertroue kry
> . Intussen word 'n heeltemal onervare speler gekies in sy plek.
> Wat van Van Rensburg van Natal?
> Is dit 'n komplot om soveel moontlik goeie spelers in die buiteland te kry,
> sodat ons uiteindelik teen ons eie spelers gaan speel?
> Vrystaat speel mos al jare teen Vrystaat/Natal, Vrystaat/Transvaal en
> Vrystaat/Noord-Transvaal - dus is die idee nie nuut nie.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Olimpiese Spele
Volgende onderwerp: Enige Swemmer hier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 05:08:41 MGT 2024