Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkragtingsaak
verkragtingsaak [boodskap #145037] So, 14 April 2024 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkragtingsaak
Afbreking: ver•krag•ting•saak
Samestelling: verkragting + saak


Selfstandige naamwoord: verkragtingsaak
Meervoud: verkragtingsake

Betekenis:
• 'n Saak van verkragting wat teen iemand aanhangig gemaak is.

Gebruik:
• Die voorval is by die polisie aangemeld en 'n verkragtingsaak is oopgemaak.

Vertaling:
Engels: rape case
Nederlands: verkrachtingszaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofslaapkamer
Volgende onderwerp: stilhou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:03:42 MGT 2024