Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » idiosie
idiosie [boodskap #145032] Sa, 13 April 2024 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18866
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
idiosie
Afbreking: i•di•o•sie


Selfstandige naamwoord: idiosie
Meervoud:

Betekenis:
• Die optrede van 'n idioot.
• (verouderd) Verstandelike agterlikheid met 'n IK laer as 25.

Gebruik:
• Die toppunt van idiosie is om dieselfde optrede te herhaal en 'n ander resultaat te verwag.
• Mongolisme is 'n aangebore vorm van idiosie.

Sinoniem:
• idiotisme
• onnoselheid
• stompsinnigheid
• swaksinnigheid

Vertaling:
Engels: idiotism
Nederlands: idiotie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breindood
Volgende onderwerp: goedgesind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:31:24 MGT 2024