Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gasstoof
gasstoof [boodskap #145026] Sa, 13 April 2024 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gasstoof
Afbreking: gas•stoof
Samestelling: gas + stoof


Selfstandige naamwoord: gasstoof
Meervoud: gasstowe
Verkleinwoord: gasstofie
Meervoud van verkleining: gasstofies

Betekenis:
• Stoof wat gas as brandstof gebruik.

Gebruik:
• As die krag afgaan kan jy altyd koffie op 'n gasstoof maak.

Verwant:
• gasbraaier
• gasoond

Vertaling:
Engels: gas stove
Nederlands: gasfornuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeerdelik
Volgende onderwerp: gasplaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:47:26 MGT 2024