Jukskei [boodskap #33965] |
Vr, 01 September 2000 17:17 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek 'n stel reëls kan
kry.
Ek het seker 30 jaar laas gespeel.
Reenen van Niekerk
|
|
|
Re: jukskei [boodskap #33968 is 'n antwoord op boodskap #33965] |
Vr, 01 September 2000 17:53 |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Reenen
Ek sien dat hier 'n groep mense (jonk tot oud) minstens weekliks jukskei
speel by Hartenbos Primêr se sportgronde.
Sal vir jou 'n stel reëls in die hande probeer kry.
Groete
Harry
Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek n stel reëls kan
> kry.
>
> Ek het seker 30 jaar laas gespeel.
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|
Re: jukskei [boodskap #33969 is 'n antwoord op boodskap #33968] |
Vr, 01 September 2000 18:26 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, ek sal dit waardeer, sal graag weer wil speel.
Reenen van Niekerk
HW Gird wrote in message
news:8ooqlj$f3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Reenen
>
> Ek sien dat hier 'n groep mense (jonk tot oud) minstens weekliks jukskei
> speel by Hartenbos Primêr se sportgronde.
>
> Sal vir jou 'n stel reëls in die hande probeer kry.
>
> Groete
>
> Harry
>
> Reenen van Niekerk wrote in message ...
>> Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek n stel reëls kan
>> kry.
>>
>> Ek het seker 30 jaar laas gespeel.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
|
|
|
Reenen:Jukskei [boodskap #35226 is 'n antwoord op boodskap #33965] |
Vr, 06 Oktober 2000 00:00 |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Reenen
Uiteindelik die reëlboekie gekry - maar dis 56 bladsytjies
Ek stel voor jy skakel Die Uitvoerende Direkteur van Jukskei S.A.
Sy is Me S.F.Fritz op Stellenbosch, om 'n reëlboekie te kry
Haar tel no is 021 - 87-9504
Groete
Harry
|
|
|
Jukskei [boodskap #35548 is 'n antwoord op boodskap #33965] |
So, 15 Oktober 2000 00:00 |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Reenen
Ek het die boekie met reëls geleen, maar omdat dit 56 bladsye het, dink ek
dit sal makliker wees as jy die uitvoerende direkteur van Jukskei S.A. , me
S.F. Britz, skakel by 021-8879504 Stellenbosch) vir 'n reelboekie.
Groete
Harry
|
|
|
Re: Jukskei [boodskap #35604 is 'n antwoord op boodskap #33965] |
Ma, 16 Oktober 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie vir die moeite, ek waardeer dit.
Reenen van Niekerk
HW Gird skryf in boodskap news:8scjtq$n8a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Reenen
>
> Ek het die boekie met reëls geleen, maar omdat dit 56 bladsye het, dink ek
> dit sal makliker wees as jy die uitvoerende direkteur van Jukskei S.A. , me
> S.F. Britz, skakel by 021-8879504 Stellenbosch) vir 'n reëlboekie.
>
> Groete
>
> Harry
>
|
|
|