Ai toe is dit gelykop [boodskap #48541] |
Sa, 18 Augustus 2001 12:54 |
Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Toe speel die bokke en die Aussies gelykop nou is ek sommer depressed, dit
help nou nie eens om dop te vat hieroor nie. Ons het tenminste nie verloor
nie.
Groete
Spook
"All vague notions must fall before a pupil can call himself a master"
|
|
|
Re: Ai toe is dit gelykop [boodskap #48582 is 'n antwoord op boodskap #48541] |
Ma, 20 Augustus 2001 07:27 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir gelykop eet mens sjokolade:))))
Annette
@figurethisout.com> skryf in boodskap news:9llof6$2iv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe speel die bokke en die Aussies gelykop nou is ek sommer depressed, dit
> help nou nie eens om dop te vat hieroor nie. Ons het tenminste nie verloor
> nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "All vague notions must fall before a pupil can call himself a master"
>
|
|
|