Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hei, Suidwester
Hei, Suidwester [boodskap #98741] So, 26 September 2004 13:44 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is jy ten gunste van regstreekse
ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
Suid-Afrikaanse staat?

Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
kos?

Soos bv met jou voorstel oor motors?
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98743 is 'n antwoord op boodskap #98741] So, 26 September 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling :

> Is jy ten gunste van regstreekse
> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
> Suid-Afrikaanse staat?
>
> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
> kos?
>
> Soos bv met jou voorstel oor motors?

as julle twee wil saam gaan vakansie hou
in die Drakensberge oor Kersfees, sal
julle nou moet plek bespreek.

DD
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98747 is 'n antwoord op boodskap #98743] So, 26 September 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:romdl0ttv0q1hqi6rtjhinnmi8smc6h69j@4ax.com...
Ferdi Greyling :

> Is jy ten gunste van regstreekse
> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
> Suid-Afrikaanse staat?
>
> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
> kos?
>
> Soos bv met jou voorstel oor motors?

as julle twee wil saam gaan vakansie hou
in die Drakensberge oor Kersfees, sal
julle nou moet plek bespreek.

DD

DD, jy het darem n wonderlike sin vir humor. Meer as een keer lag ek sommer
hardop vir jou kwinkslae. Jy moes n stand-up komediant gewees het. !! :-)
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98749 is 'n antwoord op boodskap #98747] So, 26 September 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ellie wrote:

> "DD" wrote in message
> news:romdl0ttv0q1hqi6rtjhinnmi8smc6h69j@4ax.com...
> Ferdi Greyling :
>
>
>> Is jy ten gunste van regstreekse
>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>> Suid-Afrikaanse staat?

>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>> kos?

>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
>
>
> as julle twee wil saam gaan vakansie hou
> in die Drakensberge oor Kersfees, sal
> julle nou moet plek bespreek.
>
>
> DD
>
> DD, jy het darem n wonderlike sin vir humor. Meer as een keer lag ek sommer
> hardop vir jou kwinkslae. Jy moes n stand-up komediant gewees het. !! :-)
>

Ek sekondeer.
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98753 is 'n antwoord op boodskap #98747] So, 26 September 2004 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 15:22:24 GMT, "Ellie" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:romdl0ttv0q1hqi6rtjhinnmi8smc6h69j@4ax.com...
> Ferdi Greyling :
>
>> Is jy ten gunste van regstreekse
>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>> Suid-Afrikaanse staat?

>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>> kos?

>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
>
> as julle twee wil saam gaan vakansie hou
> in die Drakensberge oor Kersfees, sal
> julle nou moet plek bespreek.
>
>
> DD
>
> DD, jy het darem n wonderlike sin vir humor. Meer as een keer lag ek sommer
> hardop vir jou kwinkslae. Jy moes n stand-up komediant gewees het. !! :-)

LOL... en met jou as aanhanger Ellie,
het ek niemand méér nodig nie:-)))
Hoe wyd hierdie een waardeer gaan word
maak nou nie meer saak nie!

DD
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98756 is 'n antwoord op boodskap #98749] So, 26 September 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 17:26:06 +0200, Plato wrote:

> Ellie wrote:
>
>> "DD" wrote in message
>> news:romdl0ttv0q1hqi6rtjhinnmi8smc6h69j@4ax.com...
>> Ferdi Greyling :


>>> Is jy ten gunste van regstreekse
>>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>>> Suid-Afrikaanse staat?
>
>>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>>> kos?
>
>>> Soos bv met jou voorstel oor motors?



>> as julle twee wil saam gaan vakansie hou
>> in die Drakensberge oor Kersfees, sal
>> julle nou moet plek bespreek.


>> DD

>> DD, jy het darem n wonderlike sin vir humor. Meer as een keer lag ek sommer
>> hardop vir jou kwinkslae. Jy moes n stand-up komediant gewees het. !! :-)

>
> Ek sekondeer.

dankie vir die een ook, Plato!
Met Ellie en jy aan my kant,
kan ek nou weer selfs vir
Bouwer verdra:-)

DD
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98759 is 'n antwoord op boodskap #98741] So, 26 September 2004 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,
Dit hang nartuurlik af van watse ingryping jy praat.
Dit is seker nodig dat die staat ingryp waar- en wanneer nodig!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
> Is jy ten gunste van regstreekse
> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
> Suid-Afrikaanse staat?
>
> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
> kos?
>
> Soos bv met jou voorstel oor motors?
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98760 is 'n antwoord op boodskap #98756] So, 26 September 2004 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:b3tdl0l7a2jdpp81q21atsfhscrm7dhfdj@4ax.com...
On Sun, 26 Sep 2004 17:26:06 +0200, Plato wrote:

> Ellie wrote:
>
>> "DD" wrote in message
>> news:romdl0ttv0q1hqi6rtjhinnmi8smc6h69j@4ax.com...
>> Ferdi Greyling :


>>> Is jy ten gunste van regstreekse
>>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>>> Suid-Afrikaanse staat?
>
>>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>>> kos?
>
>>> Soos bv met jou voorstel oor motors?



>> as julle twee wil saam gaan vakansie hou
>> in die Drakensberge oor Kersfees, sal
>> julle nou moet plek bespreek.


>> DD

>> DD, jy het darem n wonderlike sin vir humor. Meer as een keer lag ek sommer
>> hardop vir jou kwinkslae. Jy moes n stand-up komediant gewees het. !!
:-)

>
> Ek sekondeer.

dankie vir die een ook, Plato!
Met Ellie en jy aan my kant,
kan ek nou weer selfs vir
Bouwer verdra:-)

DD

Ag, sy is net so snaaks, veral haar titels wat kort-kort verander, sy is
eintlik n baie liewe siel, wat ons almal in toom hou, mens moet vir haar
soms net ligtelik opneem, haar blaf is erger as haar byt en sy ken darem
haar feite hoor, of mens nou altyd saamstem is n ander saak.

E
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98764 is 'n antwoord op boodskap #98760] So, 26 September 2004 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 17:04:49 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Ag, sy is net so snaaks, veral haar titels wat kort-kort verander, sy is
> eintlik n baie liewe siel, wat ons almal in toom hou, mens moet vir haar
> soms net ligtelik opneem, haar blaf is erger as haar byt en sy ken darem
> haar feite hoor, of mens nou altyd saamstem is n ander saak.
>
> E

Ellie...Ellie...Ellie... jy is een van daardie mense wat selfs
in Gloudina iets goeds sien! Hoe diep sien jy werklik!
Jy moes 'n delwer gewees het, weet jy? Met 'n baie
groot mikroskoop.

Of sy haar feite ken, is ek nou nie so seker nie.
Ek het nie met haar oor feite gesels nie.
Wat wel 'n feit is, is dat Plato en Suidwester
vir ons die feit dat sy haar feite ken sal kan be(feit?:-)
indien wel.

DD
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98766 is 'n antwoord op boodskap #98756] So, 26 September 2004 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> On Sun, 26 Sep 2004 17:26:06 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> Ellie wrote:


>>> "DD" wrote in message
>>> news:romdl0ttv0q1hqi6rtjhinnmi8smc6h69j@4ax.com...
>>> Ferdi Greyling :
>
>
>
>>>> Is jy ten gunste van regstreekse
>>>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>>>> Suid-Afrikaanse staat?
>>
>>>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>>>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>>>> kos?
>>
>>>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
>
>
>>> as julle twee wil saam gaan vakansie hou
>>> in die Drakensberge oor Kersfees, sal
>>> julle nou moet plek bespreek.
>
>
>>> DD
>
>>> DD, jy het darem n wonderlike sin vir humor. Meer as een keer lag ek sommer
>>> hardop vir jou kwinkslae. Jy moes n stand-up komediant gewees het. !! :-)
>

>> Ek sekondeer.
>
>
>
> dankie vir die een ook, Plato!
> Met Ellie en jy aan my kant,
> kan ek nou weer selfs vir
> Bouwer verdra:-)
>
> DD
>
>

;o)
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98773 is 'n antwoord op boodskap #98764] So, 26 September 2004 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:7rvdl05hm3src2rfm679j9q2j1gj8ffv37@4ax.com...
On Sun, 26 Sep 2004 17:04:49 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Ag, sy is net so snaaks, veral haar titels wat kort-kort verander, sy is
> eintlik n baie liewe siel, wat ons almal in toom hou, mens moet vir haar
> soms net ligtelik opneem, haar blaf is erger as haar byt en sy ken darem
> haar feite hoor, of mens nou altyd saamstem is n ander saak.
>
> E

Ellie...Ellie...Ellie... jy is een van daardie mense wat selfs
in Gloudina iets goeds sien! Hoe diep sien jy werklik!
Jy moes 'n delwer gewees het, weet jy? Met 'n baie
groot mikroskoop.

Of sy haar feite ken, is ek nou nie so seker nie.
Ek het nie met haar oor feite gesels nie.
Wat wel 'n feit is, is dat Plato en Suidwester
vir ons die feit dat sy haar feite ken sal kan be(feit?:-)
indien wel.

DD

Ag ou Dave, live and let live sê ek altyd. Maar oor daardie vorige stukkie
skrywe van jou in jou ander persona wil ek oorkom en jou mond kom uitwas met
n Brillo pad en Sunlight seep, gonse ot, dis erger as n seeman :-) !!!

-e-
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98774 is 'n antwoord op boodskap #98773] So, 26 September 2004 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 20:15:03 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Ag ou Dave, live and let live sê ek altyd. Maar oor daardie vorige stukkie
> skrywe van jou in jou ander persona wil ek oorkom en jou mond kom uitwas met
> n Brillo pad en Sunlight seep, gonse ot, dis erger as n seeman :-) !!!
>
> -e-

ag Ellie, ek's ook jammer dat ek so 'n vark is
wanneer ek as Paul skryf. Maar somtyds het
ons almal maar 'n keer wanneer ons 'die eie
ek toon' (die anti sê tog sò? en sy ken van feite!)
Nou dan doen ek dit maar onder die Paul naam:-(((
en dan keer ek heel kalm terug.
(Het jy gesien hoe lekker lieg ek daar:-) Van Oom Jaap
wat vir Oom John gewerk het:-) Sommer net party mense gebôl.

DD
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98775 is 'n antwoord op boodskap #98774] So, 26 September 2004 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 22:27:06 +0200, DD wrote:

>
> Maar oor daardie vorige stukkie
>> skrywe van jou in jou ander persona wil ek oorkom en jou mond kom uitwas met
>> n Brillo pad en Sunlight seep, gonse ot, dis erger as n seeman :-) !!!

>> -e-
>

Ellie, as dìt jou sal laat kom kuier, dàn moet jy my hoor!

DD
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98785 is 'n antwoord op boodskap #98741] Ma, 27 September 2004 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's vanoggend op pad Walvisbaai toe gou om 'n paar goedjies te gaan kry,
maar net om jou aan die gang te hou, miskien moet ek vir jou as volg
verduidelik hoe my kop werk ivm met staatsinvloed op die ekonomie. Vat
algemene goedere soos bv boumateriaal.....skarniere, dakplate, ens. Gaan
krap in jou mark en jy sal sien dat 'n magdom van hierdie items word
ingevoer. Sou dit self gemaak kan word, sal vir die land geweldige
voordeel beteken. Bo en behalwe dat minder geld die land uitgaan, skep jy
werkgeleentheid.
Nou, vat nou 'n enkele item soos bv 'n kraan. In die eerste plek moet
die ding ontwerp word, dan moet dit getoets word en weer gemaak word....en
weer en weer, totdat jy 'n bemarkbare produk het. Bo en behalwe dat jy 'n
hele reeks sal moet skep, moet jy weet dat die koste om daai eerste kraan te
ontwerp, te vervolmaak en in produksie te plaas, gaan jou heel moontlik veel
meer as 'n miljoen kos. Dalk miljoene. Die privaatsektor het nie altyd
die finansies om so iets te ontwikkel nie en daarom reken ek 'n dinamiese
regering sal na soortgelyke geleenthede kyk en aansporingsfinansiering
verskaf. Self in vennootskap gaan met die entrepeneur en hom toelaat om
die staat se aandeel mettertyd uit te koop. Ek praat dus van
staatsinisiatiewe.
......dit laat my dink aan een aspek van die plase wat niemand oor praat
nie want dit is nie polities reg vir die massas nie. Baie, baie van die
plase is aan mense aangebied veral na die WW2 omdat die regering mense op
die afgeleë plekke wou gehad het waar daar nie 'n siel wou of kon bly nie.
Deur hierdie areas so wild te laat het groot praktiese probleme geskep,
veral sover dit roofdiere aanbetref. Toe kom hulle met die inisiatief:
Ons verkoop 'n stuk grond aan jou en daarop is 'n enkele boorgat geboor met
'n handpomp op. Ons gee vir jou drie jaar om vir ons te bewys jy kan wel
boer en vooruitgang bewerkstelling, so nie verloor jy jou grond. Die punt
wat ek wil maak, as dit nie was vir die staatsinisiatief nie, sou geen mens
in sy normale verstand eers gaan probeer lewe maak in dié boendoes nie.....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
> Is jy ten gunste van regstreekse
> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
> Suid-Afrikaanse staat?
>
> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
> kos?
>
> Soos bv met jou voorstel oor motors?
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98786 is 'n antwoord op boodskap #98785] Ma, 27 September 2004 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
MalBob pas ook daardie metode toe - net hulle het nie geld verskaf om die
plase wat die vryheidsvegters met geweld afgeneem het, te laat bewerk nie.
Nou word die vryheidsvegters met geweld verwyder.
Hy het seker van die metode by Sam gehoor - die gedeelte van na drie jaar
moet die onproduktiewes af.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4157adc3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek's vanoggend op pad Walvisbaai toe gou om 'n paar goedjies te gaan kry,
> maar net om jou aan die gang te hou, miskien moet ek vir jou as volg
> verduidelik hoe my kop werk ivm met staatsinvloed op die ekonomie. Vat
> algemene goedere soos bv boumateriaal.....skarniere, dakplate, ens. Gaan
> krap in jou mark en jy sal sien dat 'n magdom van hierdie items word
> ingevoer. Sou dit self gemaak kan word, sal vir die land geweldige
> voordeel beteken. Bo en behalwe dat minder geld die land uitgaan, skep jy
> werkgeleentheid.
> Nou, vat nou 'n enkele item soos bv 'n kraan. In die eerste plek moet
> die ding ontwerp word, dan moet dit getoets word en weer gemaak word....en
> weer en weer, totdat jy 'n bemarkbare produk het. Bo en behalwe dat jy 'n
> hele reeks sal moet skep, moet jy weet dat die koste om daai eerste kraan te
> ontwerp, te vervolmaak en in produksie te plaas, gaan jou heel moontlik veel
> meer as 'n miljoen kos. Dalk miljoene. Die privaatsektor het nie altyd
> die finansies om so iets te ontwikkel nie en daarom reken ek 'n dinamiese
> regering sal na soortgelyke geleenthede kyk en aansporingsfinansiering
> verskaf. Self in vennootskap gaan met die entrepeneur en hom toelaat om
> die staat se aandeel mettertyd uit te koop. Ek praat dus van
> staatsinisiatiewe.
> ......dit laat my dink aan een aspek van die plase wat niemand oor praat
> nie want dit is nie polities reg vir die massas nie. Baie, baie van die
> plase is aan mense aangebied veral na die WW2 omdat die regering mense op
> die afgeleë plekke wou gehad het waar daar nie 'n siel wou of kon bly nie.
> Deur hierdie areas so wild te laat het groot praktiese probleme geskep,
> veral sover dit roofdiere aanbetref. Toe kom hulle met die inisiatief:
> Ons verkoop 'n stuk grond aan jou en daarop is 'n enkele boorgat geboor met
> 'n handpomp op. Ons gee vir jou drie jaar om vir ons te bewys jy kan wel
> boer en vooruitgang bewerkstelling, so nie verloor jy jou grond. Die punt
> wat ek wil maak, as dit nie was vir die staatsinisiatief nie, sou geen mens
> in sy normale verstand eers gaan probeer lewe maak in dié boendoes nie.....
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
>> Is jy ten gunste van regstreekse
>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>> Suid-Afrikaanse staat?
>>
>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>> kos?
>>
>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98791 is 'n antwoord op boodskap #98741] Ma, 27 September 2004 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Motors lyk my is 'n heel ander storie in SA? Word die bedryf nie in elk
geval beskerm deur die regering nie? En buit die vervaardigers nie die
situasie nou met die sterk rand uit nie? Iemand is besig om baie geld te
maak in die motornywerheid en die verloorder is die publiek. As jy in die
VSA 'n normale bakkie kan koop vir minder as R100 000 en jy betaal vir 'n
laer klas voertuig hier by die R200 000, dan is iets nie lekker nie.
Ek kyk na 'n meer subtieler invloed van die staat in die
privaatsektor. Die staat behoort die oorsig van die ekonomie te hê en te
besef as daar tekorte in die produksie is en/of itmes wat op 'n te groot
mate ingevoer word en wat wel in SA vervaardig kan word. Hopelik sal die
privaatsektor die inisiatiewe gryp en daarmee hardloop, maar in baie gevalle
is so 'n vervaardigingsproses te duur vir die privaatsektor om te inisieer
sonder dat hy die staat se hand onder sy gat het nie. Baie keer sal die
vraag na die produkte eers realiseer na vervaardiging en bemarking, maar dit
kan vir SA baie beteken indien dit wel plaaslik gedoen sou word. Word die
produk dan plaaslik gemaak, dan sekerlik ja, beheer jy die prys van die
ingvoerde produk deur 'n invoerheffing daarop te plaas sodat jou eie
produkte 'n regverdige kans staan.
Weet jy dat die VSA al vir baie jare vir hulle boere subsidies betaal
op uitgevoerde produkte bo en behalwe dit wat hulle op die mark verdien?
Maw, as hy R1000 vir sy bees kry, dan betaal die regering hom 'n verdere sê
R400 as subsidie. Die boggerop is dat die vleis op die mark as 'n
R1000-bees verkoop en die markte oorstorm. Die boer is tevrede want nou
kan hy sy insetkoste dek en wins maak.
Julle in die RSA doen nou dieselfde met ons vleis wat al die jare
sonder heffing vervoer is vanuit Nam na die RSA. Nou slag meer mense self
in Nam en om hul eie bedryf te beskerm, nou's daar skielik 'n 40% heffing op
klaargeslagte karkasse in die RSA. Ek vind nie eintlik 'n probleem daarmee
dat pryse beheer word nie.....ek meen, as jou eie regering nie sy eie mense
kan beskerm en bevoordeel nie, wie anders gaan dit doen?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
> Is jy ten gunste van regstreekse
> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
> Suid-Afrikaanse staat?
>
> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
> kos?
>
> Soos bv met jou voorstel oor motors?
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98793 is 'n antwoord op boodskap #98743] Ma, 27 September 2004 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Sep 2004 17:08:58 +0200, DD wrote:

> Ferdi Greyling :
>
>> Is jy ten gunste van regstreekse
>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>> Suid-Afrikaanse staat?

>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>> kos?

>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
>
> as julle twee wil saam gaan vakansie hou
> in die Drakensberge oor Kersfees, sal
> julle nou moet plek bespreek.
>
>
> DD

Die man weier om die vraag te antwoord.
HY het uitgebreide argumente op die implikasie gebou, maar weier om
die vraag regstreeks te beantwoord.

Ek gee hom die kans om te antwoord eerder as om 'n afleiding te maak.
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98794 is 'n antwoord op boodskap #98785] Ma, 27 September 2004 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Antwoord die vraag met 'n duidelike negatiewe of positiewe.

Die heel maklikse is 'n ja of 'n nee, maar dit kan baie beperkend
wees. Ek probeer jou nie in so 'n kunsmatigheid vasdruk nie.

Maar 'n antwoord op die vraag is nogal baie relevant tot kern-dele van
ons argument.

Dus net weer - onthou daar is 'n verskil tussen staatsinisiatiewe en
staatsingryping.

'n Staatsinisiatief sou iets soos die WNNR wees. Of selfs Iskor way
back. Of Telkom. Dan neem die staat deel aan die mark op gelyke voet
(min of meer ) met ander korporasies.

Staatsingryping is 'n heel ander soort vis.
Dan se die staat vir korporasies wat hulle moet vervaardig, waar en
hoeveel.

Dit gebeur bv. in China.
Dit het - interressant - ook in hoofsaaklik mark-ekonomiee soos
Suid-KOrea gebeur waar 'n korporasie by die regering toestemming moes
kry om byvoorbeeld motors te vervaardig.

DIe regering het dus die ekonomie in bree terme bestuur.

Dus: IN geval 1 neem die staat deel aan die mark (staatsinisiatief) en
in geval 2 se die staat wat die mark mag doen. HY beheer die nywerheid
en beplan dit.

Watter een stem jy saam mee?
Of stem jy met altwee saam?

On Mon, 27 Sep 2004 08:05:34 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek's vanoggend op pad Walvisbaai toe gou om 'n paar goedjies te gaan kry,
> maar net om jou aan die gang te hou, miskien moet ek vir jou as volg
> verduidelik hoe my kop werk ivm met staatsinvloed op die ekonomie. Vat
> algemene goedere soos bv boumateriaal.....skarniere, dakplate, ens. Gaan
> krap in jou mark en jy sal sien dat 'n magdom van hierdie items word
> ingevoer. Sou dit self gemaak kan word, sal vir die land geweldige
> voordeel beteken. Bo en behalwe dat minder geld die land uitgaan, skep jy
> werkgeleentheid.
> Nou, vat nou 'n enkele item soos bv 'n kraan. In die eerste plek moet
> die ding ontwerp word, dan moet dit getoets word en weer gemaak word....en
> weer en weer, totdat jy 'n bemarkbare produk het. Bo en behalwe dat jy 'n
> hele reeks sal moet skep, moet jy weet dat die koste om daai eerste kraan te
> ontwerp, te vervolmaak en in produksie te plaas, gaan jou heel moontlik veel
> meer as 'n miljoen kos. Dalk miljoene. Die privaatsektor het nie altyd
> die finansies om so iets te ontwikkel nie en daarom reken ek 'n dinamiese
> regering sal na soortgelyke geleenthede kyk en aansporingsfinansiering
> verskaf. Self in vennootskap gaan met die entrepeneur en hom toelaat om
> die staat se aandeel mettertyd uit te koop. Ek praat dus van
> staatsinisiatiewe.
> ......dit laat my dink aan een aspek van die plase wat niemand oor praat
> nie want dit is nie polities reg vir die massas nie. Baie, baie van die
> plase is aan mense aangebied veral na die WW2 omdat die regering mense op
> die afgeleë plekke wou gehad het waar daar nie 'n siel wou of kon bly nie.
> Deur hierdie areas so wild te laat het groot praktiese probleme geskep,
> veral sover dit roofdiere aanbetref. Toe kom hulle met die inisiatief:
> Ons verkoop 'n stuk grond aan jou en daarop is 'n enkele boorgat geboor met
> 'n handpomp op. Ons gee vir jou drie jaar om vir ons te bewys jy kan wel
> boer en vooruitgang bewerkstelling, so nie verloor jy jou grond. Die punt
> wat ek wil maak, as dit nie was vir die staatsinisiatief nie, sou geen mens
> in sy normale verstand eers gaan probeer lewe maak in dié boendoes nie.....
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
>> Is jy ten gunste van regstreekse
>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>> Suid-Afrikaanse staat?

>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>> kos?

>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98795 is 'n antwoord op boodskap #98791] Ma, 27 September 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom wil jy nie vraag antwoord nie?

On Mon, 27 Sep 2004 12:26:57 +0200, "Suidwester" wrote:

> Motors lyk my is 'n heel ander storie in SA? Word die bedryf nie in elk
> geval beskerm deur die regering nie? En buit die vervaardigers nie die
> situasie nou met die sterk rand uit nie? Iemand is besig om baie geld te
> maak in die motornywerheid en die verloorder is die publiek. As jy in die
> VSA 'n normale bakkie kan koop vir minder as R100 000 en jy betaal vir 'n
> laer klas voertuig hier by die R200 000, dan is iets nie lekker nie.
> Ek kyk na 'n meer subtieler invloed van die staat in die
> privaatsektor. Die staat behoort die oorsig van die ekonomie te hê en te
> besef as daar tekorte in die produksie is en/of itmes wat op 'n te groot
> mate ingevoer word en wat wel in SA vervaardig kan word. Hopelik sal die
> privaatsektor die inisiatiewe gryp en daarmee hardloop, maar in baie gevalle
> is so 'n vervaardigingsproses te duur vir die privaatsektor om te inisieër
> sonder dat hy die staat se hand onder sy gat het nie. Baie keer sal die
> vraag na die produkte eers realiseer na vervaardiging en bemarking, maar dit
> kan vir SA baie beteken indien dit wel plaaslik gedoen sou word. Word die
> produk dan plaaslik gemaak, dan sekerlik ja, beheer jy die prys van die
> ingvoerde produk deur 'n invoerheffing daarop te plaas sodat jou eie
> produkte 'n regverdige kans staan.
> Weet jy dat die VSA al vir baie jare vir hulle boere subsidies betaal
> op uitgevoerde produkte bo en behalwe dit wat hulle op die mark verdien?
> Maw, as hy R1000 vir sy bees kry, dan betaal die regering hom 'n verdere sê
> R400 as subsidie. Die boggerop is dat die vleis op die mark as 'n
> R1000-bees verkoop en die markte oorstorm. Die boer is tevrede want nou
> kan hy sy insetkoste dek en wins maak.
> Julle in die RSA doen nou dieselfde met ons vleis wat al die jare
> sonder heffing vervoer is vanuit Nam na die RSA. Nou slag meer mense self
> in Nam en om hul eie bedryf te beskerm, nou's daar skielik 'n 40% heffing op
> klaargeslagte karkasse in die RSA. Ek vind nie eintlik 'n probleem daarmee
> dat pryse beheer word nie.....ek meen, as jou eie regering nie sy eie mense
> kan beskerm en bevoordeel nie, wie anders gaan dit doen?
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
>> Is jy ten gunste van regstreekse
>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>> Suid-Afrikaanse staat?

>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>> kos?

>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98800 is 'n antwoord op boodskap #98795] Ma, 27 September 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou is die eerste keer wat ek weer 'op lyn' kon kom vir die ng. Om die een
of ander rede is die newsserver wat ons bedien baie stadig.
Ek is nie ten gunste van totale staatsbeheer nie. Ek sien die staat as 'n
pa wat agter sy kind staan en hom aanpor met die hand om dinge te doen wat
hyself nie eers bewus is hy kan doen nie. Die staat kan, myns insiens, 'n
mark betree wat nog brak lê en slegs die pad oopmaak en dan moet hy oorgee
aan die privaatsektor. Inisiatiewe soos, soos jy sê.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:a8sfl0122aejhu44u7lefluja9dqq2gj8a@4ax.com...
>
> Hoekom wil jy nie vraag antwoord nie?
>
>
>
> On Mon, 27 Sep 2004 12:26:57 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Motors lyk my is 'n heel ander storie in SA? Word die bedryf nie in elk
>> geval beskerm deur die regering nie? En buit die vervaardigers nie die
>> situasie nou met die sterk rand uit nie? Iemand is besig om baie geld te
>> maak in die motornywerheid en die verloorder is die publiek. As jy in die
>> VSA 'n normale bakkie kan koop vir minder as R100 000 en jy betaal vir 'n
>> laer klas voertuig hier by die R200 000, dan is iets nie lekker nie.
>> Ek kyk na 'n meer subtieler invloed van die staat in die
>> privaatsektor. Die staat behoort die oorsig van die ekonomie te hê en te
>> besef as daar tekorte in die produksie is en/of itmes wat op 'n te groot
>> mate ingevoer word en wat wel in SA vervaardig kan word. Hopelik sal die
>> privaatsektor die inisiatiewe gryp en daarmee hardloop, maar in baie gevalle
>> is so 'n vervaardigingsproses te duur vir die privaatsektor om te inisieer
>> sonder dat hy die staat se hand onder sy gat het nie. Baie keer sal die
>> vraag na die produkte eers realiseer na vervaardiging en bemarking, maar dit
>> kan vir SA baie beteken indien dit wel plaaslik gedoen sou word. Word die
>> produk dan plaaslik gemaak, dan sekerlik ja, beheer jy die prys van die
>> ingvoerde produk deur 'n invoerheffing daarop te plaas sodat jou eie
>> produkte 'n regverdige kans staan.
>> Weet jy dat die VSA al vir baie jare vir hulle boere subsidies betaal
>> op uitgevoerde produkte bo en behalwe dit wat hulle op die mark verdien?
>> Maw, as hy R1000 vir sy bees kry, dan betaal die regering hom 'n verdere s�
>> R400 as subsidie. Die boggerop is dat die vleis op die mark as 'n
>> R1000-bees verkoop en die markte oorstorm. Die boer is tevrede want nou
>> kan hy sy insetkoste dek en wins maak.
>> Julle in die RSA doen nou dieselfde met ons vleis wat al die jare
>> sonder heffing vervoer is vanuit Nam na die RSA. Nou slag meer mense self
>> in Nam en om hul eie bedryf te beskerm, nou's daar skielik 'n 40% heffing op
>> klaargeslagte karkasse in die RSA. Ek vind nie eintlik 'n probleem daarmee
>> dat pryse beheer word nie.....ek meen, as jou eie regering nie sy eie mense
>> kan beskerm en bevoordeel nie, wie anders gaan dit doen?
>>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:7thdl0pa5mg30igj20khstbavdtntq4qq8@4ax.com...
>>> Is jy ten gunste van regstreekse
>>> ingryping in die ekonomie en die nywerheid-sektor deur die
>>> Suid-Afrikaanse staat?
>
>>> Staatsinisiatiewe is iets anders. Is jy ten gunste daarvan dat die SA
>>> staat aan die mark voorse wat om te produseer, hoeveel en wat dit moet
>>> kos?
>
>>> Soos bv met jou voorstel oor motors?
>>
>
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98820 is 'n antwoord op boodskap #98800] Di, 28 September 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Sep 2004 17:00:19 +0200, "Suidwester" wrote:

> Nou is die eerste keer wat ek weer 'op lyn' kon kom vir die ng. Om die een
> of ander rede is die newsserver wat ons bedien baie stadig.
> Ek is nie ten gunste van totale staatsbeheer nie. Ek sien die staat as 'n
> pa wat agter sy kind staan en hom aanpor met die hand om dinge te doen wat
> hyself nie eers bewus is hy kan doen nie. Die staat kan, myns insiens, 'n
> mark betree wat nog brak lê en slegs die pad oopmaak en dan moet hy oorgee
> aan die privaatsektor. Inisiatiewe soos, soos jy sê.

Ek stem in fact saam met jou hier.
Maar dit maak 'n joke van sommige van jou voorstelle - onder meer vir
die motorbedryf.

En dit stel baie meer besgrip vir hoe Thabo Mbeki die huidige SA
ekonomie bestuur - insoverre 'n regering bestuur kan uitoefen.
Re: Hei, Suidwester [boodskap #98822 is 'n antwoord op boodskap #98820] Di, 28 September 2004 10:14 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:r5dil09aqc1kgn40kckqu0ec1phkhsrof9@4ax.com...
> On Mon, 27 Sep 2004 17:00:19 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Ek stem in fact saam met jou hier.
> Maar dit maak 'n joke van sommige van jou voorstelle - onder meer vir
> die motorbedryf.
-----Ek sien weer 'n parallel. Die VSA, as hy 'n vegvliegtuig wil hê dan
gee hy die kontrak uit op tender aan die privaatsektor om te kom met 'n
ontwerp en voorstelle vir 'n vliegtuig. Die maatskappy wat wen, kry die
kontrak en dit bespaar die regering biljoene aan ontwikkelingskoste. In
Suider-Afrika sit jy met 'n motorbedryf wat die regering rondswaai. Die
aantal modelle op die mark is ongehoord hoog vir 'n mark so klein soos SA
s'n en die pryse is belaglik as jy dit vergelyk met die res van die wêreld.
Hierdie ouens gaan nie uit hulle eie 'n 'people's car' bou nie want dit kan
dalk hulle wins opdonder.....of dalk die waarheid oopvlek van presies hoe
die motors oorprys is.
So wat doen jy? Jy sit 'n tender uit vir 'n goedkoop motor en vra die
motorvervaardigers om te kom met ontwerpe en voorstelle vir 'n goedkoop
motor vir die massas wat argumentsonthalwe nie vir meer as sê R30 000 nuut
mag verkoop nie. Kom ek wed jou dat al die vervaardigers sal kom met 'n
mededingende antwoord? Jy soek die beste een uit, en bepaal die kriteria
waarvolgens 'n persoon kwalifiseer vir 'n 'regstellende' motor [he-he!] en
verkoop dit aan die wragtag armgatte.
Vorige onderwerp: Eerstejaars
Volgende onderwerp: Vir Gloudina en kie vanaf Mbeki se broer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:36:29 MGT 2024