Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beyers Naude oorlede
Beyers Naude oorlede [boodskap #97751] Di, 07 September 2004 05:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
--
Groetnis
Annette
Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97815 is 'n antwoord op boodskap #97751] Di, 07 September 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"skryf

> Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.

Uiteindelik rus hy weer in die boesem van die
NG Kerk. 'n Kerk wat, hoop ek, nou vir hom
waardig is.
Een van die mooiste herinneringe wat ek het,
is die dag met Mandela se president-inswering,
toe Mandela inkom en voordat hy by die podium
kom, sy hand liefdevol op Beyers Naude se
skouer sit. En die twee glimlag met mekaar.

Gloudina
Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97819 is 'n antwoord op boodskap #97815] Di, 07 September 2004 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amper huil ek nou! Snik! Snik!

"@rogers.com" wrote in message news:%Ej%c.30$V_b.16@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Annette"skryf
>
>> Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
>
> Uiteindelik rus hy weer in die boesem van die
> NG Kerk. 'n Kerk wat, hoop ek, nou vir hom
> waardig is.
> Een van die mooiste herinneringe wat ek het,
> is die dag met Mandela se president-inswering,
> toe Mandela inkom en voordat hy by die podium
> kom, sy hand liefdevol op Beyers Naude se
> skouer sit. En die twee glimlag met mekaar.
>
> Gloudina
>
Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97843 is 'n antwoord op boodskap #97819] Di, 07 September 2004 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek ook, tot ek besef het ek sit nie my heil in enige mens nie. Ten
minste is sy straatname nou geregverdig. Ek is mos van die opinie dat
mens nie goed na lewendige mense vernoem nie.

Groete
Plato

Suidwester wrote:

> Amper huil ek nou! Snik! Snik!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:%Ej%c.30$V_b.16@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
>> "Annette"skryf

>>> Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
>
>> Uiteindelik rus hy weer in die boesem van die
>> NG Kerk. 'n Kerk wat, hoop ek, nou vir hom
>> waardig is.
>> Een van die mooiste herinneringe wat ek het,
>> is die dag met Mandela se president-inswering,
>> toe Mandela inkom en voordat hy by die podium
>> kom, sy hand liefdevol op Beyers Naude se
>> skouer sit. En die twee glimlag met mekaar.

>> Gloudina
>
Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97854 is 'n antwoord op boodskap #97751] Di, 07 September 2004 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
JA, NOG 'N HANS-KAKIE IS DAARMEE HEEN!

"Annette" skryf in boodskap news:chjk2l$n1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97856 is 'n antwoord op boodskap #97854] Di, 07 September 2004 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" skryf

> JA, NOG 'N HANS-KAKIE IS DAARMEE HEEN!

Ek dink nie jy kan vir Beyers Naude 'n hanskakie
noem nie. Hy was eers 'n Broederbonder, totdat
hy oë gekry het om te sien en ore gekry het om te
hoor.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Beyers Naude oorlede [boodskap #97869 is 'n antwoord op boodskap #97854] Wo, 08 September 2004 09:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat ons maar net hoop daar is meer mense soos hy, en baie minder mense soos
jy.
--
Groetnis
Annette

"Paul" skryf in boodskap news:foydnUnX5Ll-haPcRVn-hQ@is.co.za...
> JA, NOG 'N HANS-KAKIE IS DAARMEE HEEN!
> "Annette" wrote in message
> news:chjk2l$n1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op sy versoek sal die roudiens uit die NG Gemeente Aasvoëlkop gehou word.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Amptelik
Volgende onderwerp: Rook en drink nie spermgesond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:20:59 MGT 2024