Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rook en drink nie spermgesond
Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97864] Wo, 08 September 2004 07:14 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
uitwerking.

Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
minder aktiewe spermselle het.

Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.

Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
gesê.

Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.

Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
"samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.

De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97865 is 'n antwoord op boodskap #97864] Wo, 08 September 2004 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
kan korrel onder die steier nie? He-he!

"P_65" skryf in boodskap news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
> uitwerking.
>
> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
> minder aktiewe spermselle het.
>
> Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>
> Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
> het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
> gesê.
>
> Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>
> Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
> "samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>
> De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
> rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97866 is 'n antwoord op boodskap #97865] Wo, 08 September 2004 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
LOL

Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!

Groete
Plato

Suidwester wrote:
> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
> kan korrel onder die steier nie? He-he!
> "P_65" wrote in message
> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>
>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>> uitwerking.

>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>> minder aktiewe spermselle het.

>> Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.

>> Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>> het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>> gesê.

>> Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.

>> Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>> "samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.

>> De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>> rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97868 is 'n antwoord op boodskap #97866] Wo, 08 September 2004 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die Afrika probleem is ook:

"Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
average of three condoms a year."

Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?

:-)

TJ

"Plato" skryf in boodskap news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
> LOL
>
> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>
> Groete
> Plato
>
>
> Suidwester wrote:
>> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>> kan korrel onder die steier nie? He-he!
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>
>>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>> uitwerking.
>
>>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>> minder aktiewe spermselle het.
>
>>> Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>
>>> Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>> het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>> gesê.
>
>>> Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>
>>> Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>> "samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>
>>> De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>> rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
>>
>>
>>
>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97871 is 'n antwoord op boodskap #97868] Wo, 08 September 2004 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie wat die mense dan sukkel met kondome nie, sorg net dat die mans
in 'n permanente toestand van gerook en getrek is:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:chmie5$5ck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Afrika probleem is ook:
>
> "Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
> conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
> and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
> however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
> average of three condoms a year."
>
> Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Plato" wrote in message
> news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
>> LOL
>>
>> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>>
>> Groete
>> Plato
>>
>>
>> Suidwester wrote:
>>> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>>> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>>> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>>> kan korrel onder die steier nie? He-he!
>>> "P_65" wrote in message
>>> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>>
>>>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>>> uitwerking.
>>
>>>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>>> minder aktiewe spermselle het.
>>
>>>> Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>>
>>>> Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>>> het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>>> gesê.
>>
>>>> Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>>
>>>> Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>>> "samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>>
>>>> De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>>> rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>>
>>>> --
>>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>>>
>>
>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97873 is 'n antwoord op boodskap #97868] Wo, 08 September 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Duidelik het hulle nie in Namibië navraag gedoen nie. Hier kan jy by elke
polisiestasie, kliniek en hospitaal vir jou handevol gratis kondome gaan
haal........maar die mense glo dis die witmense se scheme om hul pret te
bederf......dan looi hulle hom kaalgat en die volgende stap is Aids.

"TJ" skryf in boodskap news:chmie5$5ck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Afrika probleem is ook:
>
> "Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
> conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
> and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
> however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
> average of three condoms a year."
>
> Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Plato" wrote in message
> news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
>> LOL
>>
>> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>>
>> Groete
>> Plato
>>
>>
>> Suidwester wrote:
>>> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>>> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>>> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>>> kan korrel onder die steier nie? He-he!
>>> "P_65" wrote in message
>>> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>>
>>>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>>> uitwerking.
>>
>>>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>>> minder aktiewe spermselle het.
>>
>>>> Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>>
>>>> Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>>> het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>>> gesê.
>>
>>>> Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>>
>>>> Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>>> "samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>>
>>>> De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>>> rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>>
>>>> --
>>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>>>
>>
>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97874 is 'n antwoord op boodskap #97873] Wo, 08 September 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoo Boy!! Dis nou regte sielkunde hier in werking om die ou klompie uit te
roei:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:413edaa9.0@news1.mweb.co.za...
> Duidelik het hulle nie in Namibië navraag gedoen nie. Hier kan jy by elke
> polisiestasie, kliniek en hospitaal vir jou handevol gratis kondome gaan
> haal........maar die mense glo dis die witmense se scheme om hul pret te
> bederf......dan looi hulle hom kaalgat en die volgende stap is Aids.
> "TJ" wrote in message
> news:chmie5$5ck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Afrika probleem is ook:
>>
>> "Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
>> conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
>> and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
>> however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
>> average of three condoms a year."
>>
>> Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
>>> LOL
>>>
>>> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>>>
>>> Groete
>>> Plato
>>>
>>>
>>> Suidwester wrote:
>>>> Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>>>> epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>>>> jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>>>> kan korrel onder die steier nie? He-he!
>>>> "P_65" wrote in message
>>>> news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>>>
>>>> >New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>>> >uitwerking.
>>>
>>>> >Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>>> >dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>>> >minder aktiewe spermselle het.
>>>
>>>> >Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>>>
>>>> >Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>>> >het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>>> >gesê.
>>>
>>>> >Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>>>
>>>> >Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>>> >"samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>>>
>>>> >De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>>> >rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>>>
>>>> >--
>>>> >Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>>> >Site : http://mesnews.no-ip.com
>>>
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97875 is 'n antwoord op boodskap #97874] Wo, 08 September 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Ongelukkig is die drank net petrol.....niks slaat plat nie!

"Annette" skryf in boodskap news:chmpom$nb7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoo Boy!! Dis nou regte sielkunde hier in werking om die ou klompie uit te
> roei:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:413edaa9.0@news1.mweb.co.za...
>> Duidelik het hulle nie in Namibië navraag gedoen nie. Hier kan jy by elke
>> polisiestasie, kliniek en hospitaal vir jou handevol gratis kondome gaan
>> haal........maar die mense glo dis die witmense se scheme om hul pret te
>> bederf......dan looi hulle hom kaalgat en die volgende stap is Aids.
>> "TJ" wrote in message
>> news:chmie5$5ck$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Afrika probleem is ook:
>>>
>>> "Countdown 2015: Sexual and Reproductive Health and Rights for All - a
>>> conference that wrapped up in London last week - was awash with enlightening
>>> and frightening statistics. One statistic had particular resonance,
>>> however - namely that men in sub-Saharan Africa only have access to an
>>> average of three condoms a year."
>>>
>>> Kom kuier in Afrika, maar bring jou eie gelukspakkie saam?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:t8Kdnb2HGuE-VaPcRVn-vg@is.co.za...
>>>> LOL
>>>>
>>>> Dit werk beslis nie hier in Afrika nie!
>>>>
>>>> Groete
>>>> Plato
>>>>
>>>>
>>>> Suidwester wrote:
>>>> > Jammer maar ek dink nie daai storie werk nie in Afrika nie. Suip is 'n
>>>> > epedemie in ons land onder die werkers, maar tog word die kleintjies ook
>>>> > jaarliks in hordes gebore. Seker maar daai spul New yorkers wat nie lekker
>>>> > kan korrel onder die steier nie? He-he!
>>>> > "P_65" wrote in message
>>>> > news:mn.422a7d490d508de6.14359@hotmail.com...
>>>> >
>>>> >>New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>>>> >>uitwerking.
>>>>
>>>> >>Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>>>> >>dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>>>> >>minder aktiewe spermselle het.
>>>>
>>>> >>Die swakker semen is slegs gevind by mans wat sowel rook as drink.
>>>>
>>>> >>Dié negatiewe uitwerking is nie genoeg om mans onvrugbaar te maak nie,
>>>> >>het dr. Marta Fiol de Cuneo van die nasionale universiteit van Cordoba
>>>> >>gesê.
>>>>
>>>> >>Dit kan wel mans se bestaande vrugbaarheidsprobleme vererger.
>>>>
>>>> >>Volgens De Cuneo het 'n gesamentlike gerook en drink moontlik
>>>> >>"samewerkende" gevolge. Die een vererger die gevolge van die ander.
>>>>
>>>> >>De Cuneo en haar kollegas het sowat 4 000 mans tussen 29 en 36 oor hul
>>>> >>rook- en drinkgewoontes ondervra en hul semen getoets. - Reuters
>>>>
>>>> >>--
>>>> >>Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>>> >>Site : http://mesnews.no-ip.com
>>>>
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rook en drink nie spermgesond [boodskap #97876 is 'n antwoord op boodskap #97864] Wo, 08 September 2004 13:41 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Piet Hein heeft uiteengezet op 8/09/2004 :
> P_65 :
>
>> New York. - Rook en alkohol het ook ónder die belt 'n negatiewe
>> uitwerking.

>> Volgens 'n groep Argentynse navorsers kan 'n drank en rook daartoe lei
>> dat mans minder semen produseer, 'n laer spermtelling en proporsioneel
>> minder aktiewe spermselle het.
>
> En dalk, net dalk die sterkste saadjie oorleef, en maak - nadat ons 'n
> bietjie meer geduld oefen - danksy rook en alkohol 'n nóg beter
> kindjie?
>
>>
>
> Piet Hein

Ek het ook gelees dat oorgewig impotensie veroorsaak

Bereken lullie BMI met die volgende formule

http://www.voedingscentrum.nl/body_mass_index/body_mass.html

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Beyers Naude oorlede
Volgende onderwerp: Engelse moet maar ruimte los vir Amerikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 23:25:12 MGT 2024