Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » koeksister
koeksister [boodskap #95603] Di, 27 Julie 2004 09:45 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
hi

ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
vir koeksister
Re: koeksister [boodskap #95610 is 'n antwoord op boodskap #95603] Di, 27 Julie 2004 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê "it is like a Pretzel but a sweet and soggy one"

Cheers
Plato

koos wrote:

> hi
>
> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
> vir koeksister
>
Re: koeksister [boodskap #95612 is 'n antwoord op boodskap #95603] Di, 27 Julie 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.

Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...

koos wrote:

> hi
>
> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
> vir koeksister
>
Re: koeksister [boodskap #95613 is 'n antwoord op boodskap #95612] Di, 27 Julie 2004 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?

"Plato" skryf in boodskap news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.
>
> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...
>
>
> koos wrote:
>
>> hi
>>
>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>> vir koeksister
>>
>
Re: koeksister [boodskap #95614 is 'n antwoord op boodskap #95610] Di, 27 Julie 2004 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf
...
> Sê "it is like a Pretzel but a sweet and soggy one"

Die naaste daaraan is vir my nog die
Turkse " tulumba."
Maar hoekom 'n ander woord soek vir
die woord "koeksister" op 'n etniese
fees? En as jy moet verduidelik waar
die woord vandaan kom, moet tog
nie vergeet dat "sister" van "sis" afkom,
en niks met "suster" te doen het nie.

Gloudina
Re: koeksister [boodskap #95617 is 'n antwoord op boodskap #95613] Di, 27 Julie 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
LOL!!!!

Suidwester wrote:

> Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?
> "Plato" wrote in message
> news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.

>> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...


>> koos wrote:


>>> hi
>
>>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>>> vir koeksister
>
>
Re: koeksister [boodskap #95637 is 'n antwoord op boodskap #95613] Wo, 28 Julie 2004 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie die lessies is sooooo soet nie;))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:410639d6.0@news1.mweb.co.za...
> Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?
> "Plato" wrote in message
> news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.
>>
>> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...
>>
>>
>> koos wrote:
>>
>>> hi
>>>
>>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>>> vir koeksister
>>>
>>
>
Re: koeksister [boodskap #95643 is 'n antwoord op boodskap #95613] Wo, 28 Julie 2004 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
skerp!

"Suidwester" skryf in boodskap news:410639d6.0@news1.mweb.co.za...
> Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?
> "Plato" wrote in message
> news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.
>>
>> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...
>>
>>
>> koos wrote:
>>
>>> hi
>>>
>>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>>> vir koeksister
>>>
>>
>
Re: koeksister [boodskap #95644 is 'n antwoord op boodskap #95637] Wo, 28 Julie 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wie weet wat die potte (Nederlands) in hul snoepwinkeltjies vind?
8))

"Annette" schreef in bericht
:

> Ek dink nie die lessies is sooooo soet nie;))
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:410639d6.0@news1.mweb.co.za...
>> Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?
>> "Plato" wrote in message
>> news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.
>>>
>>> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...
>>>
>>>
>>> koos wrote:
>>>
>>>> hi
>>>>
>>>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>>>> vir koeksister

--
PietHein
Re: koeksister [boodskap #95684 is 'n antwoord op boodskap #95637] Wo, 28 Julie 2004 20:19 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Twisted Sister?

"Annette" skryf in boodskap news:ce7ang$q2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink nie die lessies is sooooo soet nie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:410639d6.0@news1.mweb.co.za...
>> Kan jy 'n grap vat? Wat van lesbian?
>> "Plato" wrote in message
>> news:ce5dhj$p8i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink egter nie daar is een engelse woord vir Koeksister nie.
>>>
>>> Hier noem selfds die engelse mense dit koeksister...
>>>
>>>
>>> koos wrote:
>>>
>>>> hi
>>>>
>>>> ons het die naweek 'n multiculteral festival en ek soek na 'n engelse woord
>>>> vir koeksister
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Sportekonomie SA- styl
Volgende onderwerp: Ons nuwe VP!! YESssssssss!!!! ;-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:30:00 MGT 2024