Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sportekonomie SA- styl
Sportekonomie SA- styl [boodskap #95566] Ma, 26 Julie 2004 09:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir die
2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry. Hulle
beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
moontlik te maak.
--
Groetnis
Annette
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95581 is 'n antwoord op boodskap #95566] Ma, 26 Julie 2004 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
manne die land besorg het.

"Annette" skryf in boodskap news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
> geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir die
> 2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry. Hulle
> beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
> moontlik te maak.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95587 is 'n antwoord op boodskap #95581] Di, 27 Julie 2004 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Besorg het? Heel moontlik gaan besorg.
--
Groetnis
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:ce3hql$neg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
> manne die land besorg het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
>> geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir die
>> 2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry. Hulle
>> beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
>> moontlik te maak.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95592 is 'n antwoord op boodskap #95587] Di, 27 Julie 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vra maar vir Athene! Is julle bly die Spele is nie in Kaapstad nie?

Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
(belangriker) veilig hou.

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:ce4kkd$i4u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Besorg het? Heel moontlik gaan besorg.
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:ce3hql$neg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
>> manne die land besorg het.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
>>> geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir
> die
>>> 2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry.
> Hulle
>>> beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
>>> moontlik te maak.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95599 is 'n antwoord op boodskap #95592] Di, 27 Julie 2004 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dink net as die Sokker Wêreldbeker ons 'n groot verlies laat lei. En
alles net om 3 ouens multi miljoenêrs te maak...

Dit sal 'n groot grap wees.

Groete
Plato

Max wrote:
> Vra maar vir Athene! Is julle bly die Spele is nie in Kaapstad nie?
>
> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
> (belangriker) veilig hou.
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ce4kkd$i4u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Besorg het? Heel moontlik gaan besorg.
>> --
>> Groetnis
>> Annette

>> "MoerFie" wrote in message
>> news:ce3hql$neg$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
>>> manne die land besorg het.
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>>> Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in
>
> ernstige
>
>>>> geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir

>> die

>>>> 2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry.

>> Hulle

>>>> beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
>>>> moontlik te maak.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>
>
>

>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95601 is 'n antwoord op boodskap #95599] Di, 27 Julie 2004 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die fokkop is, as die sokker SA 'n verlies laat lei (ek sou ly gebruik het -
weet nie watter een goed is nie), sou daai R7,5 miljoen (selfs maal drie) na
kleingeldjies kan lyk!

Max____________________________

"Plato" skryf in boodskap news:ce56q7$tt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dink net as die Sokker Wêreldbeker ons 'n groot verlies laat lei. En
> alles net om 3 ouens multi miljoenêrs te maak...
>
> Dit sal 'n groot grap wees.
>
> Groete
> Plato
>
> Max wrote:
>> Vra maar vir Athene! Is julle bly die Spele is nie in Kaapstad nie?
>>
>> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
>> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
>> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
>> (belangriker) veilig hou.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ce4kkd$i4u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Besorg het? Heel moontlik gaan besorg.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:ce3hql$neg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>>> Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
>>>> manne die land besorg het.
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>>> >Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in
>>
>> ernstige
>>
>>>> >geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir
>
>>> die
>
>>>> >2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry.
>
>>> Hulle
>
>>>> >beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
>>>> >moontlik te maak.
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>>
>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95607 is 'n antwoord op boodskap #95599] Di, 27 Julie 2004 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

'n groot verlies laat lei

Is dit nie die tweede keer wat jy
dieselfde fout maak nie? Dit lyk
vir my die grammatikale infra-
struktuur van Afrikaans het
gely onder apartheid. Hoekom
spel soveel Afrikaners, wat dink
Apartheid was so goed, so sleg.

Tant Hessie van Onseepkans
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95608 is 'n antwoord op boodskap #95601] Di, 27 Julie 2004 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle lei ons na lyding! ;o)

Max wrote:
> Die fokkop is, as die sokker SA 'n verlies laat lei (ek sou ly gebruik het -
> weet nie watter een goed is nie), sou daai R7,5 miljoen (selfs maal drie) na
> kleingeldjies kan lyk!
>
> Max____________________________
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:ce56q7$tt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Dink net as die Sokker Wêreldbeker ons 'n groot verlies laat lei. En
>> alles net om 3 ouens multi miljoenêrs te maak...

>> Dit sal 'n groot grap wees.

>> Groete
>> Plato

>> Max wrote:

>>> Vra maar vir Athene! Is julle bly die Spele is nie in Kaapstad nie?
>
>>> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
>>> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die
>
> infrastruktuur
>
>>> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
>>> (belangriker) veilig hou.
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ce4kkd$i4u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>>> Besorg het? Heel moontlik gaan besorg.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:ce3hql$neg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>
>>>> >Frankly is dit kleingeld in vergelyking met wat die inkomste is wat die
>>>> >manne die land besorg het.
>>>
>>>> >"Annette" wrote in message
>>>> >news:ce2l75$617$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>>
>>>> >>Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in
>
>>> ernstige
>
>
>>>> >>geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir
>>
>>>> die
>>
>>
>>>> >>2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry.
>>
>>>> Hulle
>>
>>
>>>> >>beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
>>>> >>moontlik te maak.
>>>> >>--
>>>> >>Groetnis
>>>> >>Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95654 is 'n antwoord op boodskap #95566] Wo, 28 Julie 2004 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Jul 2004 11:59:46 +0200, "Annette" wrote:

> Op 'n algemene vergadering, waar daar erken is dat SA Sokker in ernstige
> geldelike verknorsing verkeer, is daar aangekondig dat 3 mense wat vir die
> 2010 sokkerbod gesorg het, elk R7.5 miljoen vir hul moeite gaan kry. Hulle
> beweer die geld kom van skenkers wat geld geskenk het om die sokkerbod
> moontlik te maak.

Soos ek dit verstaan, is die geld nog nie gegee nie. Die besluit is
nog net gemaak, daarom is daar nie/kon daar nie gese word uit watter
bron die geld sal kom nie.
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95655 is 'n antwoord op boodskap #95592] Wo, 28 Julie 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Jul 2004 08:47:10 +0200, "Max" wrote:

> Vra maar vir Athene! Is julle bly die Spele is nie in Kaapstad nie?
>
> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
> (belangriker) veilig hou.

Dis al geskat dat sowat R17 miljard kontant die land gaan instroom
weens die sokker-eindstryd.
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95675 is 'n antwoord op boodskap #95655] Wo, 28 Julie 2004 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,

Jy moet erken dat daar seker nie 'n land was wat die Olimpiese spele al
aangebied het wat gesê het ons gaan soveel of soveel verlies ly nie. Die
kans op wins is skraal in my opinie maar ek wil aangenaam verras word.

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 27 Jul 2004 08:47:10 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
>> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
>> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
>> (belangriker) veilig hou.
>
>
> Dis al geskat dat sowat R17 miljard kontant die land gaan instroom
> weens die sokker-eindstryd.
>
Re: Sportekonomie SA- styl [boodskap #95676 is 'n antwoord op boodskap #95655] Wo, 28 Julie 2004 15:42 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O ja,

As die SA'se sokker liggaam nie wins kan maak voor die wêreldbeker nie,
hoe op aarde gaan hulle dit doen met die nuwe stadions ensovoorts na die
wêreldbeker?

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 27 Jul 2004 08:47:10 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> Of SA wins gaan maak of nie uit die sokker sal ons maar moet afwag, maar
>> daar gan definitief 'n helse finansiële inspuiting kom en die infrastruktuur
>> bly agter na die sokker. Vraag is dan of SA dit kan onderhou... En
>> (belangriker) veilig hou.
>
>
> Dis al geskat dat sowat R17 miljard kontant die land gaan instroom
> weens die sokker-eindstryd.
>
Vorige onderwerp: Gyselaars
Volgende onderwerp: koeksister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:28:59 MGT 2024