Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gyselaars
Gyselaars [boodskap #95528] Sa, 24 Julie 2004 17:34 na volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of as al die koerante wêreldwyd ooreenkom om nie berigte te plaas
van gyselaars in Irak nie, of dit sal ophou.

Mens kry so die idee dat dit alles aandagsoekery is. En die Phillippyne is
nog sover al nasie wat gereageer het en hulle troepe onttrek het.

Nou blykbaar is daar weer ses of so gyselaars, een is van Egipte, en die
ander is van Moslem-lande, ek wonder wat hulle gaan doen. n Baie moeilike
besluit. Ek wonder wat sal n land soos Frankryk doen as dit met hulle
gebeur?

Ellie
Re: Gyselaars [boodskap #95536 is 'n antwoord op boodskap #95528] Sa, 24 Julie 2004 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> Ek wonder of as al die koerante wêreldwyd ooreenkom om nie berigte te plaas
> van gyselaars in Irak nie, of dit sal ophou.
>
> Mens kry so die idee dat dit alles aandagsoekery is. En die Phillippyne is
> nog sover al nasie wat gereageer het en hulle troepe onttrek het.

Die Moslem-krygers eksperimenteer met baie sielkundige
wapens. Mens wonder met wat hulle nog voor die dag
gaan kom. Hulle sprei al hoe meer paranoia. Het jy gesien
van die dertien of so lede van 'n band wat glo uit Syria
gekom het en wat vir almal senuweeagtig gemaak het
deur hulle optrede. Hulle is glo werklik musiekmakers,
maar wie weet of dit maar net hulle "cover" is en of
hulle dinge vir die toekoms uittjek.

Gloudina
Re: Gyselaars [boodskap #95538 is 'n antwoord op boodskap #95536] So, 25 Julie 2004 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:kBBMc.6$GME.3@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...

"Ellie" skryf

> Ek wonder of as al die koerante wêreldwyd ooreenkom om nie berigte te plaas
> van gyselaars in Irak nie, of dit sal ophou.
>
> Mens kry so die idee dat dit alles aandagsoekery is. En die Phillippyne is
> nog sover al nasie wat gereageer het en hulle troepe onttrek het.

Die Moslem-krygers eksperimenteer met baie sielkundige
wapens. Mens wonder met wat hulle nog voor die dag
gaan kom. Hulle sprei al hoe meer paranoia. Het jy gesien
van die dertien of so lede van 'n band wat glo uit Syria
gekom het en wat vir almal senuweeagtig gemaak het
deur hulle optrede. Hulle is glo werklik musiekmakers,
maar wie weet of dit maar net hulle "cover" is en of
hulle dinge vir die toekoms uittjek.

Gloudina

Ja, ek het die storie gesien, en ek blameer nie die vrou nie. Ek was n paar
weke gelede op n vlug van Cincinnati na Chicago, en heel voor het twee mans
gesit wat na Arabiere gelyk het, en meeste mense (ek ook) was onrustig, want
die twee het kort-kort die toilet agter in die vliegtuig gaan gebruik. Ek
is seker dit was niks nie, maar op n kol het die loods ook n draai deur die
vliegtuig gemaak, en dit gebeur nie juis op sulke kort vlugte juis nie. Dit
is natuurlik nie regverdig teenoor die onskuldige mense wat so geprofiel
word nie, maar aan die ander kant word ons kort kort deur die media
opgesweep met hulle geel/oranje of rooi 'alerts' . Ek wonder wat wil hulle
he ons moet doen as daar sulke 'alerts' gegee word op TV, dalk hardloop, of
skuil :-)

-e-
Re: Gyselaars [boodskap #95545 is 'n antwoord op boodskap #95538] So, 25 Julie 2004 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Ja, ek het die storie gesien, en ek blameer nie die vrou nie. Ek was n paar
> weke gelede op n vlug van Cincinnati na Chicago, en heel voor het twee mans
> gesit wat na Arabiere gelyk het, en meeste mense (ek ook) was onrustig, want
> die twee het kort-kort die toilet agter in die vliegtuig gaan gebruik. Ek
> is seker dit was niks nie, maar op n kol het die loods ook n draai deur die
> vliegtuig gemaak, en dit gebeur nie juis op sulke kort vlugte juis nie. Dit
> is natuurlik nie regverdig teenoor die onskuldige mense wat so geprofiel
> word nie, maar aan die ander kant word ons kort kort deur die media
> opgesweep met hulle geel/oranje of rooi 'alerts' . Ek wonder wat wil hulle
> he ons moet doen as daar sulke 'alerts' gegee word op TV, dalk hardloop, of
> skuil :-)
>
> -e-
>

Dis ook maar 'n manier van terrorisme, hulle is bewus dat hulle die mense
onrustig maak, en dis hoekom hulle so optree. Ek wonder net hoe lank dit
gaan neem vir die mense om hulle simpatie vir die bliksems te verloor.
"Geprofiel" se gat, as jou oom of antie op vliegtuie snaakse manewales maak
om ordentlikke mense te terroriseer dan verdien jy om jou gat geskop te kry
in 'n amerikaanse skool, en moenie daaroor kerm nie, gaan praat met jou ooms
& anties wat heeltyd so vir moeilikheid soek.
Re: Gyselaars [boodskap #95547 is 'n antwoord op boodskap #95545] So, 25 Julie 2004 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glucklich" skryf

dan verdien jy om jou gat geskop te kry
> in 'n amerikaanse skool, en moenie daaroor kerm nie

Ag man, en dan sit jy in 'n land wat, volgens die
9/11 rapport, talle mense in vliegskole gehad het
wat leer vliegtuig bestuur het en later vliegtuie
vasgery het in die World Trade Centre en die
Pentagon, en sommige van hulle nogal visas gegee
het. In een of twee gevalle het die visas by hulle
adresse aangekom na 9/11. Jy praat nou van
"gat skop" soos die boerenasie-ouens sit en
praat van hoe hulle die ANC gaan "wys" wat
hulle kan doen as hulle nou regtig kwaad word.
Dit word tyd dat die beroemde noord-
amerikaanse deeglikheid blootgestel word vir
wat dit is - grootpraat.

Tant Hessie van Abu Graib
Re: Gyselaars [boodskap #95548 is 'n antwoord op boodskap #95547] So, 25 Julie 2004 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:iRNMc.1221$4BU.336@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...

"Glucklich" skryf

dan verdien jy om jou gat geskop te kry
> in 'n amerikaanse skool, en moenie daaroor kerm nie

Ag man, en dan sit jy in 'n land wat, volgens die
9/11 rapport, talle mense in vliegskole gehad het
wat leer vliegtuig bestuur het en later vliegtuie
vasgery het in die World Trade Centre en die
Pentagon, en sommige van hulle nogal visas gegee
het. In een of twee gevalle het die visas by hulle
adresse aangekom na 9/11. Jy praat nou van
"gat skop" soos die boerenasie-ouens sit en
praat van hoe hulle die ANC gaan "wys" wat
hulle kan doen as hulle nou regtig kwaad word.
Dit word tyd dat die beroemde noord-
amerikaanse deeglikheid blootgestel word vir
wat dit is - grootpraat.

Tant Hessie van Abu Graib

Tant Hessie, mens spot nie met Abu Graib nie, is jy nou n prisonier daar, of
een van die dames met n sweep en n sigaret in haar mond, jy moet n
onderskeid maak :-)

Maar ek dink die hele probleem is die onvermoe van die FBI en CIA om saam te
werk, hulle wil elkeen afsonderlik die glorie he, en deel nie feite en
intelligensie met mekaar nie. Dit is ook te groot, met te veel verskillende
departemente. Ek sien die FBI is nou druk besig om mense te werf,
advertensies oral, ook op die kampusse. As jy nou natuurlik n graad in die
regte het, en praat Arabies, kan jy n fortuin maak as n spioen, maar dit is
nie vir almal om so n lewe te ly nie.
Re: Gyselaars [boodskap #95551 is 'n antwoord op boodskap #95548] So, 25 Julie 2004 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "@rogers.com" wrote in message

> , talle mense in vliegskole gehad het
> wat leer vliegtuig bestuur het en later vliegtuie
> vasgery het in die World Trade Centre en die
> Pentagon,

So, julle ry julle vliegtuie daar in Kinydia?
Vroom vvrrooom....
laat my dink aan my Conure wat ook gereeld probeer vlieg, maar al klap
hy sy vlerkies teen 'n geweldige spoed, gebeur "liftoff" nie eintlik
nie. Dalk is dit 'n Kanadese conure. Ek sal tog moet probeer
uitvind.

Dit verklaar dan waarom die terroriste nie in Kanada gaan leer het om
te vlieg nie.
Go figure!
Re: Gyselaars [boodskap #95573 is 'n antwoord op boodskap #95536] Ma, 26 Julie 2004 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Die Moslem-krygers eksperimenteer met baie sielkundige
> wapens. Mens wonder met wat hulle nog voor die dag
> gaan kom. Hulle sprei al hoe meer paranoia. Het jy gesien
> van die dertien of so lede van 'n band wat glo uit Syria
> gekom het en wat vir almal senuweeagtig gemaak het
> deur hulle optrede. Hulle is glo werklik musiekmakers,
> maar wie weet of dit maar net hulle "cover" is en of
> hulle dinge vir die toekoms uittjek.
>
> Gloudina
>

Die mense is al so lank in oorlog dat mens hulle niks meer kan leer nie. Ek
is bly dat ek nie die besluite moet maak nie.

As jy hulle hulle sin gee om die ou se kop te spaar, skep jy 'n presedent.
Wat volgende? As ek dit so luister sit hulle nou met sewe mense met messe
teen die kele en eis dat besighede moet onttrek en weet ek veel watse strooi
nog.

Voor jy jou oë uitvee, kry Mbeki 'n video van die AWB wat dreig om Winnie se
keel af te sny (sal ons so gelukkig wees) tensy hy die hele Soweto in die
see jaag, en wat doen hy dan?

Max____________________________
Re: Gyselaars [boodskap #95575 is 'n antwoord op boodskap #95573] Ma, 26 Julie 2004 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Max" schreef in bericht
:

> "@rogers.com"
>> Die Moslem-krygers eksperimenteer met baie sielkundige
>> wapens. Mens wonder met wat hulle nog voor die dag
>> gaan kom. Hulle sprei al hoe meer paranoia. Het jy gesien
>> van die dertien of so lede van 'n band wat glo uit Syria
>> gekom het en wat vir almal senuweeagtig gemaak het
>> deur hulle optrede. Hulle is glo werklik musiekmakers,
>> maar wie weet of dit maar net hulle "cover" is en of
>> hulle dinge vir die toekoms uittjek.

>> Gloudina

>
>
> Die mense is al so lank in oorlog dat mens hulle niks meer kan leer nie. Ek
> is bly dat ek nie die besluite moet maak nie.
>
> As jy hulle hulle sin gee om die ou se kop te spaar, skep jy 'n presedent.
> Wat volgende? As ek dit so luister sit hulle nou met sewe mense met messe
> teen die kele en eis dat besighede moet onttrek en weet ek veel watse strooi
> nog.
>
> Voor jy jou oë uitvee, kry Mbeki 'n video van die AWB wat dreig om Winnie se
> keel af te sny (sal ons so gelukkig wees) tensy hy die hele Soweto in die
> see jaag, en wat doen hy dan?

Iedereen moet in 'n lagbui uitbars elke keer dat 'n keel afgesny word,
sodat die terroriste tenslotte ontmoedig raak en onderhawige nie meer
doen nie.

--
PietHein
Re: Gyselaars [boodskap #95578 is 'n antwoord op boodskap #95573] Ma, 26 Julie 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Arme Winnie. Om haar lewe in die hande van Thabo se ja of nee te los....

;o)

Max wrote:
> "@rogers.com"
>
>> Die Moslem-krygers eksperimenteer met baie sielkundige
>> wapens. Mens wonder met wat hulle nog voor die dag
>> gaan kom. Hulle sprei al hoe meer paranoia. Het jy gesien
>> van die dertien of so lede van 'n band wat glo uit Syria
>> gekom het en wat vir almal senuweeagtig gemaak het
>> deur hulle optrede. Hulle is glo werklik musiekmakers,
>> maar wie weet of dit maar net hulle "cover" is en of
>> hulle dinge vir die toekoms uittjek.

>> Gloudina

>
>
>
> Die mense is al so lank in oorlog dat mens hulle niks meer kan leer nie. Ek
> is bly dat ek nie die besluite moet maak nie.
>
> As jy hulle hulle sin gee om die ou se kop te spaar, skep jy 'n presedent.
> Wat volgende? As ek dit so luister sit hulle nou met sewe mense met messe
> teen die kele en eis dat besighede moet onttrek en weet ek veel watse strooi
> nog.
>
> Voor jy jou oë uitvee, kry Mbeki 'n video van die AWB wat dreig om Winnie se
> keel af te sny (sal ons so gelukkig wees) tensy hy die hele Soweto in die
> see jaag, en wat doen hy dan?
>
> Max____________________________
>
Re: Gyselaars [boodskap #95622 is 'n antwoord op boodskap #95536] Di, 27 Julie 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Ellie" skryf
>
>> Ek wonder of as al die koerante wêreldwyd ooreenkom om nie berigte te plaas
>> van gyselaars in Irak nie, of dit sal ophou.
>>
>> Mens kry so die idee dat dit alles aandagsoekery is. En die Phillippyne is
>> nog sover al nasie wat gereageer het en hulle troepe onttrek het.
>
> Die Moslem-krygers eksperimenteer met baie sielkundige
> wapens. Mens wonder met wat hulle nog voor die dag
> gaan kom. Hulle sprei al hoe meer paranoia.

Tsk tsk - Moslem Krygers? Wat sou jy daarmee bedoel - dat hulle OOK
moslem is - net soos miljoene ander mense? Of sou jy beweer dat dit
tipiese optrede van 'n moslem soldaat sou wees? Of was dit nou maar
soos sommige mense wat dink dat mense met 'n donkerder vel as hulle
sin minderwaardig is en dit dan elke keer deurskemer in hulle
daaglikse handel en wandel - later sonder dat hulle dit agterkom?
Re: Gyselaars [boodskap #95624 is 'n antwoord op boodskap #95622] Di, 27 Julie 2004 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

> Tsk tsk - Moslem Krygers? Wat sou jy daarmee bedoel - dat hulle OOK
> moslem is - net soos miljoene ander mense? Of sou jy beweer dat dit
> tipiese optrede van 'n moslem soldaat sou wees? Of was dit nou maar
> soos sommige mense wat dink dat mense met 'n donkerder vel as hulle
> sin minderwaardig is en dit dan elke keer deurskemer in hulle
> daaglikse handel en wandel - later sonder dat hulle dit agterkom?

Lou, jy yl. Onthou, ek het gesê "moslem-krygers." Daardie
strepie maak nogal 'n verskil aan die betekenis, weet jy?
Probeer jy my nou beskuldig van neerkyk op die moslem-
aktiviste wat deesdae 'n guerilla-oorlog voer teen die
VSA en die "alliance of the willing," (waarvan Kanada
nie een is nie). Ek sou verwag het dat jy my liewer sou
aanval omdat ek hulle "moslem-krygers" noem en nie
"terroriste " nie. Nee, ek het eintlik nogal respek vir
hulle. Hulle dink absoluut strategies. Hulle is daarop
gemik om die midde-ooste skoon te maak van die
koloniale en neo-koloniale besettings wat nou al vir
eeue in die middel-ooste aan die gang is. Of hulle nou
reg is om dié doel te probeer bereik, is 'n ander
storie. Want op dieselfde basis van argument, het
die europeërs die reg om al die immigrante vanuit
die middel-ooste te probeer uitwerk uit Europa.
Ensovoorts ensovoorts.

Gloudina
Re: Gyselaars [boodskap #95630 is 'n antwoord op boodskap #95624] Di, 27 Julie 2004 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mmmmm... En daar kom lig...

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:

> "Lou" skryf
>
>
>> Tsk tsk - Moslem Krygers? Wat sou jy daarmee bedoel - dat hulle OOK
>> moslem is - net soos miljoene ander mense? Of sou jy beweer dat dit
>> tipiese optrede van 'n moslem soldaat sou wees? Of was dit nou maar
>> soos sommige mense wat dink dat mense met 'n donkerder vel as hulle
>> sin minderwaardig is en dit dan elke keer deurskemer in hulle
>> daaglikse handel en wandel - later sonder dat hulle dit agterkom?
>
>
> Lou, jy yl. Onthou, ek het gesê "moslem-krygers." Daardie
> strepie maak nogal 'n verskil aan die betekenis, weet jy?
> Probeer jy my nou beskuldig van neerkyk op die moslem-
> aktiviste wat deesdae 'n guerilla-oorlog voer teen die
> VSA en die "alliance of the willing," (waarvan Kanada
> nie een is nie). Ek sou verwag het dat jy my liewer sou
> aanval omdat ek hulle "moslem-krygers" noem en nie
> "terroriste " nie. Nee, ek het eintlik nogal respek vir
> hulle. Hulle dink absoluut strategies. Hulle is daarop
> gemik om die midde-ooste skoon te maak van die
> koloniale en neo-koloniale besettings wat nou al vir
> eeue in die middel-ooste aan die gang is. Of hulle nou
> reg is om dié doel te probeer bereik, is 'n ander
> storie. Want op dieselfde basis van argument, het
> die europeërs die reg om al die immigrante vanuit
> die middel-ooste te probeer uitwerk uit Europa.
> Ensovoorts ensovoorts.
>
> Gloudina
>
Re: Gyselaars [boodskap #95646 is 'n antwoord op boodskap #95624] Wo, 28 Julie 2004 13:16 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>> Tsk tsk - Moslem Krygers? Wat sou jy daarmee bedoel - dat hulle OOK
>> moslem is - net soos miljoene ander mense? Of sou jy beweer dat dit
>> tipiese optrede van 'n moslem soldaat sou wees? Of was dit nou maar
>> soos sommige mense wat dink dat mense met 'n donkerder vel as hulle
>> sin minderwaardig is en dit dan elke keer deurskemer in hulle
>> daaglikse handel en wandel - later sonder dat hulle dit agterkom?
>
> Lou, jy yl. Onthou, ek het gesê "moslem-krygers." Daardie
> strepie maak nogal 'n verskil aan die betekenis, weet jy?
> Probeer jy my nou beskuldig van neerkyk op die moslem-
> aktiviste wat deesdae 'n guerilla-oorlog voer teen die
> VSA en die "alliance of the willing," (waarvan Kanada
> nie een is nie). Ek sou verwag het dat jy my liewer sou
> aanval omdat ek hulle "moslem-krygers" noem en nie
> "terroriste " nie. Nee, ek het eintlik nogal respek vir
> hulle. Hulle dink absoluut strategies. Hulle is daarop
> gemik om die midde-ooste skoon te maak van die
> koloniale en neo-koloniale besettings wat nou al vir
> eeue in die middel-ooste aan die gang is.

Nee Anti - jy is verkeerd - die aksies in Saudi is basies daarop gemik
om die regerende kabal tot 'n val te bring. Een van die pilare waarop
die regering se sukses gebou is, is die gebruik van goed opgeleide
ekspat werkers wat die ekonomie en vloei van olie aan die gang hou.
Eers het hulle - dit is nou jou krygers - los en vas geskiet maar
hulle het redelike weerstand van die local Saudi's gekry - daarom
konsenteer hulle nou op nie-moslem, westerlinge. Dit maak nie regtig
saak of hulle targets Amerikaans, Kanadees of Australiaans is nie -
net so lank hy westers is. In kort - die ou oorloggie gaan oor dit
wwarom alles in die wereld gaan - mag en geld.
Vorige onderwerp: Een jaar later
Volgende onderwerp: Sportekonomie SA- styl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 11:30:27 MGT 2024