Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!)
Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92670] Vr, 07 Mei 2004 11:49 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
staan alles:
http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html

(Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92672 is 'n antwoord op boodskap #92670] Vr, 07 Mei 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Baie mooi foto's, Norbert. Ek was nog net een keer in Middelburg, maar dit
was sê koud (minus drie grade) dat die dag maar kort was...

Kry vir jou iets soos Paint Shop Pro om jou foto's bietjie te compress, dan
hoef die bladsy nie so groot te wees nie. Dis mense in SA sal nie van
hierdie blad kan geniet nie.

Max____________________________

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0etm90lt1ogk1km6nafn6hrt88m8b77d81@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
> Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
> Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
> tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
> ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
> staan alles:
> http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html
>
> (Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
> want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92678 is 'n antwoord op boodskap #92672] Vr, 07 Mei 2004 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max is reg Norbert maar kry liewer Adobe Photoshop, dis 'n beter program,
alhoewel dit 'n bietjie duurder is. Maak jou foto's maar so 600 x 400 dis
meer as groot genoeg, en save dit dan as 'n jpg van so om en by 50%
kwaliteit, ons sal nog steeds kan sien hoe mooi jou land is. Of 'n ander
oplossing is om minder foto's op jou bladsye te sit met "next" links na die
volgende foto's.

Elaine

"Max" wrote:
> Kry vir jou iets soos Paint Shop Pro om jou foto's bietjie te compress, dan
> hoef die bladsy nie so groot te wees nie.
>
> Max____________________________
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92679 is 'n antwoord op boodskap #92670] Vr, 07 Mei 2004 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 07 May 2004 13:49:53 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
> Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
> Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
> tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
> ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
> staan alles:
> http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html
>
> (Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
> want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert

Nou, ek het dan tog maar my fototjies 'n bietjie kleiner gemaak vir
diè mensen wat geen ADSL het nie. Sien hier:
http://users.skynet.be/fa112974/duimnagels/tn_pictures.html
(Hulle het alles tesaam tog nog 750 kB!!!)
Ek het ook 'n bietjie kommentaar daarby geskryf.

Groete,

Norbert
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92688 is 'n antwoord op boodskap #92679] Vr, 07 Mei 2004 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, dis baie oulik. Ek geniet dit tog om na al jou foto's te kyk :)

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Nou, ek het dan tog maar my fototjies 'n bietjie kleiner gemaak vir
> dié mensen wat geen ADSL het nie. Sien hier:
> http://users.skynet.be/fa112974/duimnagels/tn_pictures.html
> (Hulle het alles tesaam tog nog 750 kB!!!)
> Ek het ook 'n bietjie kommentaar daarby geskryf.
>
> Groete,
>
> Norbert
>
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92691 is 'n antwoord op boodskap #92679] Sa, 08 Mei 2004 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cori  Kuncl  is tans af-lyn  Cori Kuncl
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die fotos is pragtig. So tipies aan Nederland en jou komentaar is heel
passend. Die Nederlanders het voorwaar dit reggekry om almal ewe tuis te
laat voel, maak nie saak vanwaar jy is. Dit het my sommer met heimwee
gevel....

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:6hqn90lrt02h0kkvbmmip7dc4o3sce937o@4ax.com...
> On Fri, 07 May 2004 13:49:53 +0200, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
>> Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
>> Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
>> tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
>> ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
>> staan alles:
>> http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html
>>
>> (Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
>> want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)
>>
>> Groete uit Vlaandere,
>>
>> Norbert
>
> Nou, ek het dan tog maar my fototjies 'n bietjie kleiner gemaak vir
> dié mensen wat geen ADSL het nie. Sien hier:
> http://users.skynet.be/fa112974/duimnagels/tn_pictures.html
> (Hulle het alles tesaam tog nog 750 kB!!!)
> Ek het ook 'n bietjie kommentaar daarby geskryf.
>
> Groete,
>
> Norbert
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.676 / Virus Database: 438 - Release Date: 2004/05/03
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92692 is 'n antwoord op boodskap #92691] Sa, 08 Mei 2004 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cori  Kuncl  is tans af-lyn  Cori Kuncl
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die fotos is pragtig. So tipies aan Nederland en jou komentaar is heel
passend. Die Nederlanders het voorwaar dit reggekry om almal ewe tuis te
laat voel, maak nie saak vanwaar jy is. Dit het my sommer met heimwee
gevul....

> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:6hqn90lrt02h0kkvbmmip7dc4o3sce937o@4ax.com...
>> On Fri, 07 May 2004 13:49:53 +0200, Sterrenkijker
>> wrote:
>>
>>> Hallo, elkeen,
>>>
>>> Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
>>> Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
>>> Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
>>> tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
>>> ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
>>> staan alles:
>>> http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html
>>>
>>> (Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
>>> want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)
>>>
>>> Groete uit Vlaandere,
>>>
>>> Norbert
>>
>> Nou, ek het dan tog maar my fototjies 'n bietjie kleiner gemaak vir
>> dié mensen wat geen ADSL het nie. Sien hier:
>> http://users.skynet.be/fa112974/duimnagels/tn_pictures.html
>> (Hulle het alles tesaam tog nog 750 kB!!!)
>> Ek het ook 'n bietjie kommentaar daarby geskryf.
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.676 / Virus Database: 438 - Release Date: 2004/05/03
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.676 / Virus Database: 438 - Release Date: 2004/05/03
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92712 is 'n antwoord op boodskap #92670] Sa, 08 Mei 2004 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ooskus  is tans af-lyn  Ooskus
Boodskappe: 15
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Norbert, dankie ir die foto's. Dis juis die alledaagse foto's wat soms die
interessantste is. Ek waardeer ook die feit dat die fot's groot is; dit maak
dat die resolusie beter is en 'n mens kan dit dus vergroot en lekker bekyk.
Maak gerus weer so - ek geniet jou foto's altyd baie.

Henry in Pennsylvania

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0etm90lt1ogk1km6nafn6hrt88m8b77d81@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
> Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
> Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
> tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
> ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
> staan alles:
> http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html
>
> (Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
> want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!) [boodskap #92713 is 'n antwoord op boodskap #92672] So, 09 Mei 2004 01:41 Na vorige boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
'n Program genaamd 'XNView' is gratis beskikbaar (Tucows) en werk wonderlik!

DanielJan

"Max" skryf in boodskap news:409b7ceb$0$15375$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Baie mooi foto's, Norbert. Ek was nog net een keer in Middelburg, maar dit
> was sê koud (minus drie grade) dat die dag maar kort was...
>
> Kry vir jou iets soos Paint Shop Pro om jou foto's bietjie te compress, dan
> hoef die bladsy nie so groot te wees nie. Dis mense in SA sal nie van
> hierdie blad kan geniet nie.
>
> Max____________________________
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:0etm90lt1ogk1km6nafn6hrt88m8b77d81@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Ek het gister Middelburg toe gewees. Neen, ek praat nie oor die
>> Middelburg van Suid-Afrika nie; ek praat van Middelburg in Nederland.
>> Ek het daaroor met my digitale kameraatje 'n impressie gemaak en op my
>> tuisblad gepubliseer. Ag, dis niks bysonders nie. Dis sleg daglikse
>> ordinêre fototjies. Maar dis miskien wel mooi om eens te loer. Hier
>> staan alles:
>> http://users.skynet.be/fa112974/for_myriam/pictures.html
>>
>> (Moet wel weet: dis slegs vir mense wat breedband hê (ADSL of kabel)
>> want daardie foto is almal baie groot, 9,5 MB tesaam!!!!!)
>>
>> Groete uit Vlaandere,
>>
>> Norbert
>
Vorige onderwerp: Re: New chapter written by racist clowns....
Volgende onderwerp: Daar's hoop vir Afrikaans!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:52:05 MGT 2024