Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar's hoop vir Afrikaans!
Daar's hoop vir Afrikaans! [boodskap #92697] Sa, 08 Mei 2004 07:41 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met die misdaad wat orals eskaleer, het ons buurdorp besluit om 'n buurtwag
op die been te bring. Daar is vir riglyne van die polisie gevra en die
volgende dokument is afgelewer....in suiwer Namlish!

1. Station Commander must inform per letter about the neighbor guard dutys
as well the Regional Commander Walvis Bay.
2. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity card
attached on body to can be identified as a member of these squad.
3. They can also moved with dogs to defence himself but dogs must stay on
control.
4. Fire arms must only be used in time when life is in danger or these of
another person.
5. A arrest can be done by these guard when a crime is done in his
presence or also by instruction by a police officer.
6. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
can be done a busy to do a offence.
7. Signs can be bring on at the outside by town to inform tourist to
inform him that these town will guard by neighbour guards.
8. The Station Commander must be inform immediately when something
seriously found place.

Red nou 'n volk met so 'n taalgebruik! Een ou vertel my van sy goete wat
gesteel was en die verslag wat die polisieman uitskryf het die assuransie
mense lank laat kopkrap en laat lag. Die ou het geskryf van
'wodrobs'..........wardrobes!
Re: Daar's hoop vir Afrikaans! [boodskap #92698 is 'n antwoord op boodskap #92697] Sa, 08 Mei 2004 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek dink hulle doen dit aspris, sodat die buurtwagmense kan arresteer en
skiet en die honde op die misdadigers sit soos wat hulle lus het - hulle
baie grondige verweer sal wees dat hulle die opdragte nie kon verstaan nie;)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:409c8fdb.0@news1.mweb.co.za...
> Met die misdaad wat orals eskaleer, het ons buurdorp besluit om 'n buurtwag
> op die been te bring. Daar is vir riglyne van die polisie gevra en die
> volgende dokument is afgelewer....in suiwer Namlish!
>
> 1. Station Commander must inform per letter about the neighbor guard dutys
> as well the Regional Commander Walvis Bay.
> 2. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity card
> attached on body to can be identified as a member of these squad.
> 3. They can also moved with dogs to defence himself but dogs must stay on
> control.
> 4. Fire arms must only be used in time when life is in danger or these of
> another person.
> 5. A arrest can be done by these guard when a crime is done in his
> presence or also by instruction by a police officer.
> 6. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
> can be done a busy to do a offence.
> 7. Signs can be bring on at the outside by town to inform tourist to
> inform him that these town will guard by neighbour guards.
> 8. The Station Commander must be inform immediately when something
> seriously found place.
>
> Red nou 'n volk met so 'n taalgebruik! Een ou vertel my van sy goete wat
> gesteel was en die verslag wat die polisieman uitskryf het die assuransie
> mense lank laat kopkrap en laat lag. Die ou het geskryf van
> 'wodrobs'..........wardrobes!
>
Re: Daar's hoop vir Afrikaans! [boodskap #92700 is 'n antwoord op boodskap #92698] Sa, 08 Mei 2004 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Ons beleef sulke snaakse taal daagliks. Jy moet amptelike
briewe van departemente lees oor beplande kragonderbrekings, ens. Dis
vreesliks snaaks as dit net nie so tragies is nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c7i8cr$e2a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Ek dink hulle doen dit aspris, sodat die buurtwagmense kan arresteer en
> skiet en die honde op die misdadigers sit soos wat hulle lus het - hulle
> baie grondige verweer sal wees dat hulle die opdragte nie kon verstaan nie;)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:409c8fdb.0@news1.mweb.co.za...
>> Met die misdaad wat orals eskaleer, het ons buurdorp besluit om 'n
> buurtwag
>> op die been te bring. Daar is vir riglyne van die polisie gevra en die
>> volgende dokument is afgelewer....in suiwer Namlish!
>>
>> 1. Station Commander must inform per letter about the neighbor guard
> dutys
>> as well the Regional Commander Walvis Bay.
>> 2. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity
> card
>> attached on body to can be identified as a member of these squad.
>> 3. They can also moved with dogs to defence himself but dogs must stay
> on
>> control.
>> 4. Fire arms must only be used in time when life is in danger or these
> of
>> another person.
>> 5. A arrest can be done by these guard when a crime is done in his
>> presence or also by instruction by a police officer.
>> 6. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
>> can be done a busy to do a offence.
>> 7. Signs can be bring on at the outside by town to inform tourist to
>> inform him that these town will guard by neighbour guards.
>> 8. The Station Commander must be inform immediately when something
>> seriously found place.
>>
>> Red nou 'n volk met so 'n taalgebruik! Een ou vertel my van sy goete
> wat
>> gesteel was en die verslag wat die polisieman uitskryf het die assuransie
>> mense lank laat kopkrap en laat lag. Die ou het geskryf van
>> 'wodrobs'..........wardrobes!
>>
>
Re: Daar's hoop vir Afrikaans! [boodskap #92707 is 'n antwoord op boodskap #92697] Sa, 08 Mei 2004 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Met die misdaad wat orals eskaleer, het ons buurdorp besluit om 'n buurtwag
> op die been te bring. Daar is vir riglyne van die polisie gevra en die
> volgende dokument is afgelewer....in suiwer Namlish!
>
> 1. Station Commander must inform per letter about the neighbor guard dutys
> as well the Regional Commander Walvis Bay.
> 2. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity card
> attached on body to can be identified as a member of these squad.
> 3. They can also moved with dogs to defence himself but dogs must stay on
> control.
> 4. Fire arms must only be used in time when life is in danger or these of
> another person.
> 5. A arrest can be done by these guard when a crime is done in his
> presence or also by instruction by a police officer.
> 6. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
> can be done a busy to do a offence.
> 7. Signs can be bring on at the outside by town to inform tourist to
> inform him that these town will guard by neighbour guards.
> 8. The Station Commander must be inform immediately when something
> seriously found place.
>
> Red nou 'n volk met so 'n taalgebruik! Een ou vertel my van sy goete wat
> gesteel was en die verslag wat die polisieman uitskryf het die assuransie
> mense lank laat kopkrap en laat lag. Die ou het geskryf van
> 'wodrobs'..........wardrobes!

Dit sou nogal snaaks gewees het as dit nie so tragies was nie: hierdie
mense moet kommunikeer in tale (meervoud!) wat hulle nie een werklik
verstaan nie. En moenie dink dis net hulle wat so praat en skryf nie.
Kyk maar na Frikkie en ander se Engels/Afrikaans op hierdie einste
nuusgroep. Ons Afrikaners was en is nog steeds self ook blêddie
Engels-behep al kom dit hoe skeef en krom uit: gaan luister na die tale
wat op straat gepraat word.

Die feit dat jy, Suidwester, goed kan Engels en Afrikaans praat behoort
nie te maak dat jy met hulle wat nie kan nie, spot nie.

Het enigiemand al gedink om aan te bied om dié betrokke
stasiebevelvoerder te help met sy taalgebruik en vir hom die dokument in
goed-versorgde taal om te sit?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Daar's hoop vir Afrikaans! [boodskap #92717 is 'n antwoord op boodskap #92707] So, 09 Mei 2004 08:46 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek vat die kritiek net so, maar ek moet jou sê dat ons Suidwestertjies nie
een so lekker Engels praat nie al het ons Engels as tweede taal op skool
gehad. Ek spot ook nie met mense wat sukkel om die taal te besig nie, ek
spot met die mens se lae standaarde. Enige mens wat enige selftrots het,
sal 'n amptelike dokument nie die lig laat sien voor hy nie seker is dat die
taalgebruik en uitleg nie korrek is nie. Hierdie het nou niks met die
politiek of apartheid te doene nie, maar in die 'ou' administrasie van ons
land, sou so 'n dokument nie maklik in die publiek se hande beland het nie.
Hoekom nie? Omdat daar stelsels in plek was wat verhoed het dat so iets
gebeur.
Maar, dis algemeen in ons land vandag. Dit wat in die verlede as 'n
gegewe aanvaar is, geld vandag nie meer nie. So sien jy op geroesde,
moeggesstampde staatsvoertuie op pad. Offisiere van die polisie ry huis
toe met motors wat gebruik moet word vir diens. Mense steel geld van die
staat en het nie 'n gewetenswroeging daaroor nie, want dis mos 'die mense se
geld'.
Jy sê ons moet die mense help? Ons het 'n soortgelyke belaglike
Engelse kennisgewing van 'n kragonderbreking ontvang. 'n Engelsprekende
dame het toe via 'n koerant laat weet dat sy haar vertalingsdienste aanbied
teen 'n nominale tarief. Die antwoord? Ons het nie geld om te betaal
vir sulke eksterne dienste nie. Dis waarvoor amptenare aangestel is!

"knersus" skryf in boodskap news:c7j09r$2pi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>> Met die misdaad wat orals eskaleer, het ons buurdorp besluit om 'n buurtwag
>> op die been te bring. Daar is vir riglyne van die polisie gevra en die
>> volgende dokument is afgelewer....in suiwer Namlish!
>>
>> 1. Station Commander must inform per letter about the neighbor guard dutys
>> as well the Regional Commander Walvis Bay.
>> 2. Neighbor guard can moved with licensed firearms and with identity card
>> attached on body to can be identified as a member of these squad.
>> 3. They can also moved with dogs to defence himself but dogs must stay on
>> control.
>> 4. Fire arms must only be used in time when life is in danger or these of
>> another person.
>> 5. A arrest can be done by these guard when a crime is done in his
>> presence or also by instruction by a police officer.
>> 6. A arrest can also be done when a person is suspected for a offence or
>> can be done a busy to do a offence.
>> 7. Signs can be bring on at the outside by town to inform tourist to
>> inform him that these town will guard by neighbour guards.
>> 8. The Station Commander must be inform immediately when something
>> seriously found place.
>>
>> Red nou 'n volk met so 'n taalgebruik! Een ou vertel my van sy goete wat
>> gesteel was en die verslag wat die polisieman uitskryf het die assuransie
>> mense lank laat kopkrap en laat lag. Die ou het geskryf van
>> 'wodrobs'..........wardrobes!
>
> Dit sou nogal snaaks gewees het as dit nie so tragies was nie: hierdie
> mense moet kommunikeer in tale (meervoud!) wat hulle nie een werklik
> verstaan nie. En moenie dink dis net hulle wat so praat en skryf nie.
> Kyk maar na Frikkie en ander se Engels/Afrikaans op hierdie einste
> nuusgroep. Ons Afrikaners was en is nog steeds self ook blêddie
> Engels-behep al kom dit hoe skeef en krom uit: gaan luister na die tale
> wat op straat gepraat word.
>
> Die feit dat jy, Suidwester, goed kan Engels en Afrikaans praat behoort
> nie te maak dat jy met hulle wat nie kan nie, spot nie.
>
> Het enigiemand al gedink om aan te bied om dié betrokke
> stasiebevelvoerder te help met sy taalgebruik en vir hom die dokument in
> goed-versorgde taal om te sit?
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |__&CO__|
Vorige onderwerp: Middelburg (slegs vir mense wat breedband hê!)
Volgende onderwerp: Grondhervorming....die realiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 22:56:20 MGT 2024