Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Me Napier - onderhou met Sandra Prinsloo
Me Napier - onderhou met Sandra Prinsloo [boodskap #92234] Wo, 21 April 2004 02:42 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - het jy die onlangse (verlede week) onderhoud wat Sandra Prinsloo
met Me Napier gehad het, gesien? Dis seker een van die beste onderhou wat ek
in 'n baie lang tyd kon sien.
Re: Me Napier - onderhou met Sandra Prinsloo [boodskap #92236 is 'n antwoord op boodskap #92234] Wo, 21 April 2004 04:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, maar daar was 'n wonderlike stuk in Argus, en Sondagmiddag was daar 'n
uitsonderlike onderhoud op RSG wat Joubero Malherbe gevoer het met haar
autobiografikus.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c64n44$jee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - het jy die onlangse (verlede week) onderhoud wat Sandra Prinsloo
> met Me Napier gehad het, gesien? Dis seker een van die beste onderhou wat ek
> in 'n baie lang tyd kon sien.
>
Vorige onderwerp: In Memoriam
Volgende onderwerp: Beckham se jol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:20:33 MGT 2024