Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nanotegnologie
nanotegnologie [boodskap #90147] So, 08 Februarie 2004 20:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees van dit vanoggend - en dit waarvan hulle praat is te klein vir my klein
breintjie.
Daar word gepraat van goed wat geproduseer word wat 1000ste van 'n
haarbreedte groot is.

--
Annette
Re: nanotegnologie [boodskap #90162 is 'n antwoord op boodskap #90147] Ma, 09 Februarie 2004 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klink soos Ferdie syne ...
Re: nanotegnologie [boodskap #90165 is 'n antwoord op boodskap #90147] Ma, 09 Februarie 2004 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was nie so baie jare gelede wat die mense vertel het van die Ynakees wat
gereken het die draad wat hulle vervaardig wat so 1/10de van 'n haardikte
is, is die kleinste in die wêreld en toe kom die Japsnese en boor 'n gat
daardeur......of so iets. Die tegnologie is iets ongelooflik.

"Annette" skryf in boodskap news:c066j4$131$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lees van dit vanoggend - en dit waarvan hulle praat is te klein vir my klein
> breintjie.
> Daar word gepraat van goed wat geproduseer word wat 1000ste van 'n
> haarbreedte groot is.
>
> --
> Annette
>
Re: nanotegnologie [boodskap #90183 is 'n antwoord op boodskap #90162] Ma, 09 Februarie 2004 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Feb 2004 11:06:30 +0200, "Jonas" wrote:

> Klink soos Ferdie syne ...
>

LOL
Re: nanotegnologie [boodskap #90311 is 'n antwoord op boodskap #90147] Do, 12 Februarie 2004 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Daar is nagenoeg 42 000 000 transistorkies op jou Pentium4 skyfie! As jy
hulle versigtig kan afwikkel en verkoop vir 'n rand elk kan jy maar voort
gaan en aspris die lotto-nommers verkeerd invul. Ek dink mense sal hulle
koop, want woolies se "baby-veggies" is amper net so groot en hulle verkoop
vir baie meer as 'n rand.

Anycase, "hulle" is besig om te timmer aan 'n robotjie so groot soos 'n wit
bloed sel om in jou are in te spuit om jou colestrol en ander verstoppings
van binne-in af uit te sort. Te fraai vir woorde!

"Annette" skryf in boodskap news:c066j4$131$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lees van dit vanoggend - en dit waarvan hulle praat is te klein vir my klein
> breintjie.
> Daar word gepraat van goed wat geproduseer word wat 1000ste van 'n
> haarbreedte groot is.
>
> --
> Annette
>
Re: nanotegnologie [boodskap #90419 is 'n antwoord op boodskap #90311] Ma, 16 Februarie 2004 21:57 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Haai

Kry gerus die boek van Michael Crichton (jurassic park faam) oor nano
tegnologie, die naam daarvan is "Prey" Scary stuff!!

soois

"cybit friendly" skryf in boodskap news:402c018a.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is nagenoeg 42 000 000 transistorkies op jou Pentium4 skyfie! As jy
> hulle versigtig kan afwikkel en verkoop vir 'n rand elk kan jy maar voort
> gaan en aspris die lotto-nommers verkeerd invul. Ek dink mense sal hulle
> koop, want woolies se "baby-veggies" is amper net so groot en hulle verkoop
> vir baie meer as 'n rand.
>
> Anycase, "hulle" is besig om te timmer aan 'n robotjie so groot soos 'n wit
> bloed sel om in jou are in te spuit om jou colestrol en ander verstoppings
> van binne-in af uit te sort. Te fraai vir woorde!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c066j4$131$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lees van dit vanoggend - en dit waarvan hulle praat is te klein vir my klein
>> breintjie.
>> Daar word gepraat van goed wat geproduseer word wat 1000ste van 'n
>> haarbreedte groot is.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Magnifique!!
Volgende onderwerp: Joost se nuwe beroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:17:37 MGT 2024