Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Joost se nuwe beroep
Joost se nuwe beroep [boodskap #90380] So, 15 Februarie 2004 07:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp Staaldraad
aan.
1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
2) Gaan die spelers vergoed word?
3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op hierdie tipe
van fondsinsameling fondsinsameling?
5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?

--
Annette
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90389 is 'n antwoord op boodskap #90380] Ma, 16 Februarie 2004 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek stem saam. Maar onthou - die media het reeds die beeldmateriaal
bepubliseer - sonder enige ou toestemming.
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90391 is 'n antwoord op boodskap #90380] Ma, 16 Februarie 2004 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink weer jy's so 'n bietjie onregverdig en hol agter die 'prostituut'
van die SA koerantbedryf [Rapport] se voorbladberig aan. Die berig skrou:
Sies Joost! En hulle hele oplaag is verkoop amper voor 10 op Sondagoggend.
Lees jy egter die berig met aandag, sal jy sien dat die skrywer reken dat
aangesien Joost nie maklik nee sê vir 'n geldjie nie, sal hy mos sekerlik
hierdie ding doen vir geld? Verderaan in die berig staan dit duidelik dat
beide Joost en Rudolf reken hulle gaan self nie 'n sent daaruit maak nie.
So wat is die doel daarvan om dit weer te wys?
1. Regverdigheid: Die band het beskikbaar geraak in die pers deur Mark
Kohaene[?] wat tot vandag nog lekker sit en lag want hy het geslaag om die
hele Bokpoging vir die WB senter in sy moer in te stuur. Maar het iemand
al ooit werklik gesien wat by daai Staaldraadpoging aangegaan het en was dit
werklik so erg? Hier's 'n geleentheid om dit ten volle te soen en sommer
by te dra tot die beseringsfonds. Weet jy hoekom dink ek die mense skop so
teen die wys van die band? Dalk, net dalkies, gaan 'n paar mense, veral
joernaliste dalk sien dat dit glad nie so erg was nie en dat die oordeel wat
hulle oor hul eie mense uitgespreek het, so effe simpel was.
2. Naam: Einste publisiteitsbeampte het die rassisme-ding bedryf en dit
in die pers gegooi. Uiteindelik is alles onder die tafel ingevee, maar die
persepsie bestaan steeds dat die Baard-Bul 'n rassis is en hy het dit al
vele keer in die openbaar gesê dat hy 'n openbare ondersoek sal verwelkom
sodat hy sy naam skoongemaak kan word. Eintlik skuld Sarfu vir hom en die
ou uit die Kaap 'n verskoning en dalk vergoeding oor hulle onregverdig uit
die WB gehaal is? Wie skerm nou vir wie se geld?
3. Wie het gesê net mans kan na die video gaan kyk? As jy sensasie soek
in enige ding, kontak net die Rapport. Hulle sê dat die rugbymense en
borge sal daarin belangstel om vir hulle te wys dat hierdie nie so erg was
as wat die pers wil voorgee nie. Ek weet nie wat jy bedoel met volwasse
genot bedryf nie, want net om na 'n ander ou se voël te gaan kyk, beteken
vir meeste mans niks nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c0n7gn$5ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
> Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp Staaldraad
> aan.
> 1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
> 2) Gaan die spelers vergoed word?
> 3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
> 4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op hierdie tipe
> van fondsinsameling fondsinsameling?
> 5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?
>
> --
> Annette
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90394 is 'n antwoord op boodskap #90391] Ma, 16 Februarie 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie die Rapport gesien voordat ek die berig geplaas net nie - net na
die radio geluister.
Die menings en vrae was my eie - so as dit met 'n joernalis sou saamstem,
dan moet ek seker maar 'n joernalis word:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403071e8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink weer jy's so 'n bietjie onregverdig en hol agter die 'prostituut'
> van die SA koerantbedryf [Rapport] se voorbladberig aan. Die berig skrou:
> Sies Joost! En hulle hele oplaag is verkoop amper voor 10 op Sondagoggend.
> Lees jy egter die berig met aandag, sal jy sien dat die skrywer reken dat
> aangesien Joost nie maklik nee sê vir 'n geldjie nie, sal hy mos sekerlik
> hierdie ding doen vir geld? Verderaan in die berig staan dit duidelik dat
> beide Joost en Rudolf reken hulle gaan self nie 'n sent daaruit maak nie.
> So wat is die doel daarvan om dit weer te wys?
> 1. Regverdigheid: Die band het beskikbaar geraak in die pers deur Mark
> Kohaene[?] wat tot vandag nog lekker sit en lag want hy het geslaag om die
> hele Bokpoging vir die WB senter in sy moer in te stuur. Maar het iemand
> al ooit werklik gesien wat by daai Staaldraadpoging aangegaan het en was dit
> werklik so erg? Hier's 'n geleentheid om dit ten volle te soen en sommer
> by te dra tot die beseringsfonds. Weet jy hoekom dink ek die mense skop so
> teen die wys van die band? Dalk, net dalkies, gaan 'n paar mense, veral
> joernaliste dalk sien dat dit glad nie so erg was nie en dat die oordeel wat
> hulle oor hul eie mense uitgespreek het, so effe simpel was.
> 2. Naam: Einste publisiteitsbeampte het die rassisme-ding bedryf en dit
> in die pers gegooi. Uiteindelik is alles onder die tafel ingevee, maar die
> persepsie bestaan steeds dat die Baard-Bul 'n rassis is en hy het dit al
> vele keer in die openbaar gesê dat hy 'n openbare ondersoek sal verwelkom
> sodat hy sy naam skoongemaak kan word. Eintlik skuld Sarfu vir hom en die
> ou uit die Kaap 'n verskoning en dalk vergoeding oor hulle onregverdig uit
> die WB gehaal is? Wie skerm nou vir wie se geld?
> 3. Wie het gesê net mans kan na die video gaan kyk? As jy sensasie soek
> in enige ding, kontak net die Rapport. Hulle sê dat die rugbymense en
> borge sal daarin belangstel om vir hulle te wys dat hierdie nie so erg was
> as wat die pers wil voorgee nie. Ek weet nie wat jy bedoel met volwasse
> genot bedryf nie, want net om na 'n ander ou se voël te gaan kyk, beteken
> vir meeste mans niks nie.
> "Annette" wrote in message
> news:c0n7gn$5ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
>> Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp Staaldraad
>> aan.
>> 1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
>> 2) Gaan die spelers vergoed word?
>> 3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
>> 4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op hierdie
> tipe
>> van fondsinsameling fondsinsameling?
>> 5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90397 is 'n antwoord op boodskap #90394] Ma, 16 Februarie 2004 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker! Hier by ons het 'n radiostasie gereken Joost en Rudolf elk met R12
000 beboet is oor daai video....maar ek kon nog niks daaroor opspoor nie.
Waarom is die mense so bang vir die waarheid?

"Annette" skryf in boodskap news:c0ptnc$np2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nie die Rapport gesien voordat ek die berig geplaas net nie - net na
> die radio geluister.
> Die menings en vrae was my eie - so as dit met 'n joernalis sou saamstem,
> dan moet ek seker maar 'n joernalis word:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:403071e8.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink weer jy's so 'n bietjie onregverdig en hol agter die 'prostituut'
>> van die SA koerantbedryf [Rapport] se voorbladberig aan. Die berig
> skrou:
>> Sies Joost! En hulle hele oplaag is verkoop amper voor 10 op
> Sondagoggend.
>> Lees jy egter die berig met aandag, sal jy sien dat die skrywer reken dat
>> aangesien Joost nie maklik nee sê vir 'n geldjie nie, sal hy mos sekerlik
>> hierdie ding doen vir geld? Verderaan in die berig staan dit duidelik
> dat
>> beide Joost en Rudolf reken hulle gaan self nie 'n sent daaruit maak nie.
>> So wat is die doel daarvan om dit weer te wys?
>> 1. Regverdigheid: Die band het beskikbaar geraak in die pers deur Mark
>> Kohaene[?] wat tot vandag nog lekker sit en lag want hy het geslaag om die
>> hele Bokpoging vir die WB senter in sy moer in te stuur. Maar het iemand
>> al ooit werklik gesien wat by daai Staaldraadpoging aangegaan het en was
> dit
>> werklik so erg? Hier's 'n geleentheid om dit ten volle te soen en sommer
>> by te dra tot die beseringsfonds. Weet jy hoekom dink ek die mense
skop
> so
>> teen die wys van die band? Dalk, net dalkies, gaan 'n paar mense, veral
>> joernaliste dalk sien dat dit glad nie so erg was nie en dat die oordeel
> wat
>> hulle oor hul eie mense uitgespreek het, so effe simpel was.
>> 2. Naam: Einste publisiteitsbeampte het die rassisme-ding bedryf en dit
>> in die pers gegooi. Uiteindelik is alles onder die tafel ingevee, maar
> die
>> persepsie bestaan steeds dat die Baard-Bul 'n rassis is en hy het dit al
>> vele keer in die openbaar gesê dat hy 'n openbare ondersoek sal verwelkom
>> sodat hy sy naam skoongemaak kan word. Eintlik skuld Sarfu vir hom en
> die
>> ou uit die Kaap 'n verskoning en dalk vergoeding oor hulle onregverdig uit
>> die WB gehaal is? Wie skerm nou vir wie se geld?
>> 3. Wie het gesê net mans kan na die video gaan kyk? As jy sensasie
> soek
>> in enige ding, kontak net die Rapport. Hulle sê dat die rugbymense en
>> borge sal daarin belangstel om vir hulle te wys dat hierdie nie so erg was
>> as wat die pers wil voorgee nie. Ek weet nie wat jy bedoel met volwasse
>> genot bedryf nie, want net om na 'n ander ou se voël te gaan kyk, beteken
>> vir meeste mans niks nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0n7gn$5ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
>>> Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp
> Staaldraad
>>> aan.
>>> 1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
>>> 2) Gaan die spelers vergoed word?
>>> 3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
>>> 4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op hierdie
>> tipe
>>> van fondsinsameling fondsinsameling?
>>> 5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90398 is 'n antwoord op boodskap #90391] Ma, 16 Februarie 2004 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Ek dink nie daar gaan verskonings wees vir enigiemand nie - net 'n verder
bakleiery en vingerwysery soalnk hierdie treurige spul duur.
2) Net mans is so banaal om so duur te betaal vir iets wat al ou nuus is;)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403071e8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink weer jy's so 'n bietjie onregverdig en hol agter die 'prostituut'
> van die SA koerantbedryf [Rapport] se voorbladberig aan. Die berig skrou:
> Sies Joost! En hulle hele oplaag is verkoop amper voor 10 op Sondagoggend.
> Lees jy egter die berig met aandag, sal jy sien dat die skrywer reken dat
> aangesien Joost nie maklik nee sê vir 'n geldjie nie, sal hy mos sekerlik
> hierdie ding doen vir geld? Verderaan in die berig staan dit duidelik dat
> beide Joost en Rudolf reken hulle gaan self nie 'n sent daaruit maak nie.
> So wat is die doel daarvan om dit weer te wys?
> 1. Regverdigheid: Die band het beskikbaar geraak in die pers deur Mark
> Kohaene[?] wat tot vandag nog lekker sit en lag want hy het geslaag om die
> hele Bokpoging vir die WB senter in sy moer in te stuur. Maar het iemand
> al ooit werklik gesien wat by daai Staaldraadpoging aangegaan het en was dit
> werklik so erg? Hier's 'n geleentheid om dit ten volle te soen en sommer
> by te dra tot die beseringsfonds. Weet jy hoekom dink ek die mense skop so
> teen die wys van die band? Dalk, net dalkies, gaan 'n paar mense, veral
> joernaliste dalk sien dat dit glad nie so erg was nie en dat die oordeel wat
> hulle oor hul eie mense uitgespreek het, so effe simpel was.
> 2. Naam: Einste publisiteitsbeampte het die rassisme-ding bedryf en dit
> in die pers gegooi. Uiteindelik is alles onder die tafel ingevee, maar die
> persepsie bestaan steeds dat die Baard-Bul 'n rassis is en hy het dit al
> vele keer in die openbaar gesê dat hy 'n openbare ondersoek sal verwelkom
> sodat hy sy naam skoongemaak kan word. Eintlik skuld Sarfu vir hom en die
> ou uit die Kaap 'n verskoning en dalk vergoeding oor hulle onregverdig uit
> die WB gehaal is? Wie skerm nou vir wie se geld?
> 3. Wie het gesê net mans kan na die video gaan kyk? As jy sensasie soek
> in enige ding, kontak net die Rapport. Hulle sê dat die rugbymense en
> borge sal daarin belangstel om vir hulle te wys dat hierdie nie so erg was
> as wat die pers wil voorgee nie. Ek weet nie wat jy bedoel met volwasse
> genot bedryf nie, want net om na 'n ander ou se voël te gaan kyk, beteken
> vir meeste mans niks nie.
> "Annette" wrote in message
> news:c0n7gn$5ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
>> Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp Staaldraad
>> aan.
>> 1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
>> 2) Gaan die spelers vergoed word?
>> 3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
>> 4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op hierdie
> tipe
>> van fondsinsameling fondsinsameling?
>> 5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90402 is 'n antwoord op boodskap #90398] Ma, 16 Februarie 2004 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My logika sê weer vir my dat juis dit 'n positiewe effek kan hê.......mits
dit vertoon word aan mense wat 'n belang in die spel het [waarom dit net aan
mans vertoon word wat nie 'n saak het met die kaalgatsittery anders as die
motivering hoekom dit nodig was]. Die kans is uitstekend dat ander
rugbyspelers wat deur soortgelyke spanboupogings gegaan het vir hulle gaan
vra maar waaroor gaan al die bohaai dan? Hulle het veel erger in hulle tyd
beleef. Ek is van opinie dat slegs iemand wat betrokke was by soortgelyke
opleidingsaksies, wel 'n begrip kan hê wat nodig is om 'n groep spelers tot
'n eenheid te omvorm. In elk geval, hoekom moet hulle om verskoning vra?
Enigeen van die spelers wat nie gehou het van wat daar gebeur nie, kon te
enige tyd sê ghoebaai en waai.....maar dan sou hy nie WB toe gaan nie.
Jy vergeet dat hierdie ding deel van rugby is en watter beter verskoning
om net weer 'n slag weer die manne bymekaar te kry en die ongevallefonds so
'n bietjie te stu? Vroumense kan dit in elk geval nie verstaan
nie............

"Annette" skryf in boodskap news:c0q2qa$pr5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1) Ek dink nie daar gaan verskonings wees vir enigiemand nie - net 'n verder
> bakleiery en vingerwysery soalnk hierdie treurige spul duur.
> 2) Net mans is so banaal om so duur te betaal vir iets wat al ou nuus is;)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:403071e8.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink weer jy's so 'n bietjie onregverdig en hol agter die 'prostituut'
>> van die SA koerantbedryf [Rapport] se voorbladberig aan. Die berig
> skrou:
>> Sies Joost! En hulle hele oplaag is verkoop amper voor 10 op
> Sondagoggend.
>> Lees jy egter die berig met aandag, sal jy sien dat die skrywer reken dat
>> aangesien Joost nie maklik nee sê vir 'n geldjie nie, sal hy mos sekerlik
>> hierdie ding doen vir geld? Verderaan in die berig staan dit duidelik
> dat
>> beide Joost en Rudolf reken hulle gaan self nie 'n sent daaruit maak nie.
>> So wat is die doel daarvan om dit weer te wys?
>> 1. Regverdigheid: Die band het beskikbaar geraak in die pers deur Mark
>> Kohaene[?] wat tot vandag nog lekker sit en lag want hy het geslaag om die
>> hele Bokpoging vir die WB senter in sy moer in te stuur. Maar het iemand
>> al ooit werklik gesien wat by daai Staaldraadpoging aangegaan het en was
> dit
>> werklik so erg? Hier's 'n geleentheid om dit ten volle te soen en sommer
>> by te dra tot die beseringsfonds. Weet jy hoekom dink ek die mense
skop
> so
>> teen die wys van die band? Dalk, net dalkies, gaan 'n paar mense, veral
>> joernaliste dalk sien dat dit glad nie so erg was nie en dat die oordeel
> wat
>> hulle oor hul eie mense uitgespreek het, so effe simpel was.
>> 2. Naam: Einste publisiteitsbeampte het die rassisme-ding bedryf en dit
>> in die pers gegooi. Uiteindelik is alles onder die tafel ingevee, maar
> die
>> persepsie bestaan steeds dat die Baard-Bul 'n rassis is en hy het dit al
>> vele keer in die openbaar gesê dat hy 'n openbare ondersoek sal verwelkom
>> sodat hy sy naam skoongemaak kan word. Eintlik skuld Sarfu vir hom en
> die
>> ou uit die Kaap 'n verskoning en dalk vergoeding oor hulle onregverdig uit
>> die WB gehaal is? Wie skerm nou vir wie se geld?
>> 3. Wie het gesê net mans kan na die video gaan kyk? As jy sensasie
> soek
>> in enige ding, kontak net die Rapport. Hulle sê dat die rugbymense en
>> borge sal daarin belangstel om vir hulle te wys dat hierdie nie so erg was
>> as wat die pers wil voorgee nie. Ek weet nie wat jy bedoel met volwasse
>> genot bedryf nie, want net om na 'n ander ou se voël te gaan kyk, beteken
>> vir meeste mans niks nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0n7gn$5ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
>>> Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp
> Staaldraad
>>> aan.
>>> 1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
>>> 2) Gaan die spelers vergoed word?
>>> 3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
>>> 4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op hierdie
>> tipe
>>> van fondsinsameling fondsinsameling?
>>> 5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90403 is 'n antwoord op boodskap #90402] Ma, 16 Februarie 2004 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Iemand anders sê die betalers wil net die harde ware sien:)))

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4030948c.0@news1.mweb.co.za...
> My logika sê weer vir my dat juis dit 'n positiewe effek kan hê.......mits
> dit vertoon word aan mense wat 'n belang in die spel het [waarom dit net aan
> mans vertoon word wat nie 'n saak het met die kaalgatsittery anders as die
> motivering hoekom dit nodig was]. Die kans is uitstekend dat ander
> rugbyspelers wat deur soortgelyke spanboupogings gegaan het vir hulle gaan
> vra maar waaroor gaan al die bohaai dan? Hulle het veel erger in hulle tyd
> beleef. Ek is van opinie dat slegs iemand wat betrokke was by soortgelyke
> opleidingsaksies, wel 'n begrip kan hê wat nodig is om 'n groep spelers tot
> 'n eenheid te omvorm. In elk geval, hoekom moet hulle om verskoning vra?
> Enigeen van die spelers wat nie gehou het van wat daar gebeur nie, kon te
> enige tyd sê ghoebaai en waai.....maar dan sou hy nie WB toe gaan nie.
> Jy vergeet dat hierdie ding deel van rugby is en watter beter verskoning
> om net weer 'n slag weer die manne bymekaar te kry en die ongevallefonds so
> 'n bietjie te stu? Vroumense kan dit in elk geval nie verstaan
> nie............
> "Annette" wrote in message
> news:c0q2qa$pr5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1) Ek dink nie daar gaan verskonings wees vir enigiemand nie - net 'n
> verder
>> bakleiery en vingerwysery soalnk hierdie treurige spul duur.
>> 2) Net mans is so banaal om so duur te betaal vir iets wat al ou nuus is;)
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:403071e8.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek dink weer jy's so 'n bietjie onregverdig en hol agter die
> 'prostituut'
>>> van die SA koerantbedryf [Rapport] se voorbladberig aan. Die berig
>> skrou:
>>> Sies Joost! En hulle hele oplaag is verkoop amper voor 10 op
>> Sondagoggend.
>>> Lees jy egter die berig met aandag, sal jy sien dat die skrywer reken
> dat
>>> aangesien Joost nie maklik nee sê vir 'n geldjie nie, sal hy mos
> sekerlik
>>> hierdie ding doen vir geld? Verderaan in die berig staan dit
duidelik
>> dat
>>> beide Joost en Rudolf reken hulle gaan self nie 'n sent daaruit maak
> nie.
>>> So wat is die doel daarvan om dit weer te wys?
>>> 1. Regverdigheid: Die band het beskikbaar geraak in die pers deur
> Mark
>>> Kohaene[?] wat tot vandag nog lekker sit en lag want hy het geslaag om
> die
>>> hele Bokpoging vir die WB senter in sy moer in te stuur. Maar het
> iemand
>>> al ooit werklik gesien wat by daai Staaldraadpoging aangegaan het en
was
>> dit
>>> werklik so erg? Hier's 'n geleentheid om dit ten volle te soen en
> sommer
>>> by te dra tot die beseringsfonds. Weet jy hoekom dink ek die mense
> skop
>> so
>>> teen die wys van die band? Dalk, net dalkies, gaan 'n paar mense,
> veral
>>> joernaliste dalk sien dat dit glad nie so erg was nie en dat die
oordeel
>> wat
>>> hulle oor hul eie mense uitgespreek het, so effe simpel was.
>>> 2. Naam: Einste publisiteitsbeampte het die rassisme-ding bedryf en
> dit
>>> in die pers gegooi. Uiteindelik is alles onder die tafel ingevee,
maar
>> die
>>> persepsie bestaan steeds dat die Baard-Bul 'n rassis is en hy het dit al
>>> vele keer in die openbaar gesê dat hy 'n openbare ondersoek sal
> verwelkom
>>> sodat hy sy naam skoongemaak kan word. Eintlik skuld Sarfu vir hom
en
>> die
>>> ou uit die Kaap 'n verskoning en dalk vergoeding oor hulle onregverdig
> uit
>>> die WB gehaal is? Wie skerm nou vir wie se geld?
>>> 3. Wie het gesê net mans kan na die video gaan kyk? As jy sensasie
>> soek
>>> in enige ding, kontak net die Rapport. Hulle sê dat die rugbymense en
>>> borge sal daarin belangstel om vir hulle te wys dat hierdie nie so erg
> was
>>> as wat die pers wil voorgee nie. Ek weet nie wat jy bedoel met
> volwasse
>>> genot bedryf nie, want net om na 'n ander ou se voël te gaan kyk,
> beteken
>>> vir meeste mans niks nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0n7gn$5ms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Saam met Rudolf in die Volwasse Genot Bedryf.
>>>> Hulle bied teen R500 per kop die ongesensureerde video van Kamp
>> Staaldraad
>>>> aan.
>>>> 1) Het al die spelers hul toestemming gegee?
>>>> 2) Gaan die spelers vergoed word?
>>>> 3) Is die video van Sarvu/SA Rugby aangekoop?
>>>> 4) Is Kamp Staaldraad oorspronklik beplan juis met die oog op
hierdie
>>> tipe
>>>> van fondsinsameling fondsinsameling?
>>>> 5) Hoekom word juis mans geteiken om na die video te kyk?
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90404 is 'n antwoord op boodskap #90402] Ma, 16 Februarie 2004 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoo Boy - enigeen van die spelers wat nie wou nie!!?
Geld en gierigheid is 'n wrede ding.

Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90408 is 'n antwoord op boodskap #90404] Ma, 16 Februarie 2004 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O ja - ek kan nog steeds nie sien wat verkeerd was met die
Staaldraad-oefening nie. Behalwe die onthulling daarvan in die media - dit
het inbraak gemaak op spelers se privaatheid. Die Britse-span het die SAS
gekoopteer om hulle aan soortgelyke strawwe oefeninge te onderwerp.
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90421 is 'n antwoord op boodskap #90408] Di, 17 Februarie 2004 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is doodreg. Wat vir my baie duidelik uit hierdie oefening na vore gekom
het, is dat mense wat duidelik nog nooit ernstig op 'n hoë vlak aan 'n
spansport deelgeneem het nie, nie begrip kan hê vir wat nodig is om 'n groep
individue tot 'n span saam te voeg nie. Veral nie die joernaliste nie,
want onder hulle sal jy nie een enkele persoon vind wat al 'n sport op 'n
hoë vlak beding het nie. Gewoonlik sulke opgerookte, versuipte, verpoepte
mannetjies wat 'n wrok teen die lewe het en net vir een ding in die lewe 'n
vrees het: Sy redakteur. Amper net soos 'n prostituut en haar pimp.
Luister mens na Joost gisteraand op Supersport en lees jy die berig met
aandag, sal jy agterkom dat die ou het die volle inligting gehad, maar Joost
se naam is nuus en hulle besluit toe om dit te gebruik. Miskien moet Joost
se prokureur aan die ding werk en kyk met hoeveel koerante het Rapport hul
oplaag vir laas Sondag verhoog teenoor die vorige week? Dan sal hulle 'n
bedrag geld kry wat Rapport se omset verhoog het agv om Joost se naam te
misbruik. Sekerlik as hulle Joost se naam kan gebruik om hulle omset te
verhoog, kan hy seker van hulle verwag om hom deel te gee van daai verhoogde
inkomste om sy naam te gebruik?

"Jonas" skryf in boodskap news:c0qikc$48h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O ja - ek kan nog steeds nie sien wat verkeerd was met die
> Staaldraad-oefening nie. Behalwe die onthulling daarvan in die media - dit
> het inbraak gemaak op spelers se privaatheid. Die Britse-span het die SAS
> gekoopteer om hulle aan soortgelyke strawwe oefeninge te onderwerp.
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90432 is 'n antwoord op boodskap #90421] Di, 17 Februarie 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, soos die Bokke en die meeste provinsiale spanne deesdae speel, is daar
van spansport nie sprake nie, wel van indivuduele spel binne 'n spanopset -
en die media het 'n groot rol daarin gespeel deur net die uiteindelike
driedrukker of skopper op te hemel, en nie die lede van die span wat die
meeste bygedra het tot die drie of die strafskop afgedwing het nie.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4031aa90.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is doodreg. Wat vir my baie duidelik uit hierdie oefening na vore gekom
> het, is dat mense wat duidelik nog nooit ernstig op 'n hoë vlak aan 'n
> spansport deelgeneem het nie, nie begrip kan hê vir wat nodig is om 'n groep
> individue tot 'n span saam te voeg nie. Veral nie die joernaliste nie,
> want onder hulle sal jy nie een enkele persoon vind wat al 'n sport op 'n
> hoë vlak beding het nie. Gewoonlik sulke opgerookte, versuipte, verpoepte
> mannetjies wat 'n wrok teen die lewe het en net vir een ding in die lewe 'n
> vrees het: Sy redakteur. Amper net soos 'n prostituut en haar pimp.
> Luister mens na Joost gisteraand op Supersport en lees jy die berig met
> aandag, sal jy agterkom dat die ou het die volle inligting gehad, maar Joost
> se naam is nuus en hulle besluit toe om dit te gebruik. Miskien moet Joost
> se prokureur aan die ding werk en kyk met hoeveel koerante het Rapport hul
> oplaag vir laas Sondag verhoog teenoor die vorige week? Dan sal hulle 'n
> bedrag geld kry wat Rapport se omset verhoog het agv om Joost se naam te
> misbruik. Sekerlik as hulle Joost se naam kan gebruik om hulle omset te
> verhoog, kan hy seker van hulle verwag om hom deel te gee van daai verhoogde
> inkomste om sy naam te gebruik?
> "Jonas" wrote in message
> news:c0qikc$48h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O ja - ek kan nog steeds nie sien wat verkeerd was met die
>> Staaldraad-oefening nie. Behalwe die onthulling daarvan in die media - dit
>> het inbraak gemaak op spelers se privaatheid. Die Britse-span het die SAS
>> gekoopteer om hulle aan soortgelyke strawwe oefeninge te onderwerp.
>>
>
Re: Joost se nuwe beroep [boodskap #90433 is 'n antwoord op boodskap #90432] Di, 17 Februarie 2004 07:37 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem. Kom vat sommer nou enige speler. Sê Breyten Paulse. Hy kan so
swak verdedig die dag dat hy nie eers 'n skoolspan sal kan haal nie, maar as
hy 'n enkele drie gedruk het, dan skryf die media dat hy 'n goeie wedstryd
gehad het. Dis omdat ons wonderwerke soek en vergeet van harde werk. Om
'n span te bou, vat toegee en 'compromise' van 22 man en dit kom nie maklik
nie!

"Annette" skryf in boodskap news:c0sfc1$afo$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, soos die Bokke en die meeste provinsiale spanne deesdae speel, is daar
> van spansport nie sprake nie, wel van indivuduele spel binne 'n spanopset -
> en die media het 'n groot rol daarin gespeel deur net die uiteindelike
> driedrukker of skopper op te hemel, en nie die lede van die span wat die
> meeste bygedra het tot die drie of die strafskop afgedwing het nie.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4031aa90.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy is doodreg. Wat vir my baie duidelik uit hierdie oefening na vore
> gekom
>> het, is dat mense wat duidelik nog nooit ernstig op 'n hoë vlak aan 'n
>> spansport deelgeneem het nie, nie begrip kan hê vir wat nodig is om 'n
> groep
>> individue tot 'n span saam te voeg nie. Veral nie die joernaliste nie,
>> want onder hulle sal jy nie een enkele persoon vind wat al 'n sport op 'n
>> hoë vlak beding het nie. Gewoonlik sulke opgerookte, versuipte,
> verpoepte
>> mannetjies wat 'n wrok teen die lewe het en net vir een ding in die lewe
> 'n
>> vrees het: Sy redakteur. Amper net soos 'n prostituut en haar pimp.
>> Luister mens na Joost gisteraand op Supersport en lees jy die berig
> met
>> aandag, sal jy agterkom dat die ou het die volle inligting gehad, maar
> Joost
>> se naam is nuus en hulle besluit toe om dit te gebruik. Miskien moet
> Joost
>> se prokureur aan die ding werk en kyk met hoeveel koerante het Rapport hul
>> oplaag vir laas Sondag verhoog teenoor die vorige week? Dan sal hulle 'n
>> bedrag geld kry wat Rapport se omset verhoog het agv om Joost se naam te
>> misbruik. Sekerlik as hulle Joost se naam kan gebruik om hulle omset te
>> verhoog, kan hy seker van hulle verwag om hom deel te gee van daai
> verhoogde
>> inkomste om sy naam te gebruik?
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c0qikc$48h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O ja - ek kan nog steeds nie sien wat verkeerd was met die
>>> Staaldraad-oefening nie. Behalwe die onthulling daarvan in die media -
> dit
>>> het inbraak gemaak op spelers se privaatheid. Die Britse-span het die
> SAS
>>> gekoopteer om hulle aan soortgelyke strawwe oefeninge te onderwerp.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: nanotegnologie
Volgende onderwerp: Harry Potter
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 02:56:39 MGT 2024