Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mediese Fondse
Mediese Fondse [boodskap #86537] Do, 30 Oktober 2003 08:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit raak nou so 'n klug, en nou nog boonop die beperking op watter siektes
kwalifiseer vir chroniese medisyne, dat mens beter af is om maar net plein
siek genoeg te word om by 'n staatshospitaal te gaan lê of sit en wag jou
nie pla nie.
--
Annette
Re: Mediese Fondse [boodskap #86572 is 'n antwoord op boodskap #86537] Do, 30 Oktober 2003 15:37 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
jIS ONS WIL NIE EERS MEER OOR SIEKEFONDSE PRAAT NIE ONS IS TE SIEK

"Annette" skryf in boodskap news:bnqgvc$lsa$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit raak nou so 'n klug, en nou nog boonop die beperking op watter siektes
> kwalifiseer vir chroniese medisyne, dat mens beter af is om maar net plein
> siek genoeg te word om by 'n staatshospitaal te gaan lê of sit en wag jou
> nie pla nie.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Son ontploffing
Volgende onderwerp: Wakker mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 10:28:21 MGT 2024