Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wakker mense
Wakker mense [boodskap #86585] Vr, 31 Oktober 2003 06:40 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is julle wakker?

www.orania.co.za

Orania is 'n wakker plek vir wakker mense wat nie droom nie.

Ek hou van hul winkelname:
Afsaal kafee
Krummels bakkery
Haarfyn haarsalon
Ysterklip stene
Sit-soos-nuut stoffeerders
Human Trok en Trekker

... maar geen prentjie van die koeksuster monument nie.

:-)

TJ
Re: Wakker mense [boodskap #86589 is 'n antwoord op boodskap #86585] Vr, 31 Oktober 2003 07:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ouens wat die webblad doen is duidelik nog nie wakker nie;)))

Re die afsaal-kafee - dink jy hulle het al motors daar?:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bnt050$crs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is julle wakker?
>
> www.orania.co.za
>
> Orania is 'n wakker plek vir wakker mense wat nie droom nie.
>
> Ek hou van hul winkelname:
> Afsaal kafee
> Krummels bakkery
> Haarfyn haarsalon
> Ysterklip stene
> Sit-soos-nuut stoffeerders
> Human Trok en Trekker
>
> ... maar geen prentjie van die koeksuster monument nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Mediese Fondse
Volgende onderwerp: Die Swakste Skakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:58:53 MGT 2024