Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rowers vermoor plaaswerkers
Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85517] Di, 14 Oktober 2003 17:54 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beeld

Dwaalboom. - Die erg verminkte lyke van twee plaaswerkers is ná 'n
rooftog in 'n plaashuis naby Thabazimbi, Limpopo, gevind.

Kapt. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê vier mans het
Maandagoggend in 'n bakkie op die plaas Marico, gedeelte 63, van mnr.
Johan Gerber aangekom en drie werkers - twee vroue en 'n man - in hul
woonkwartiere oorval.

Gerber het die plaas onlangs gekoop, maar woon nog nie daar nie.

Volgens Ledwaba het die aanvallers die twee vroue verkrag en een van
hulle in 'n leë dreineringsput gegooi.

Hulle het die twee ander werkers, 'n 40-jarige man en 30-jarige vrou,
na die plaashuis geneem en gedwing om die huis oop te sluit.

Die aanvallers het die twee werkers met 'n stomp voorwerp, waarskynlik
'n hamer, doodgeslaan.

Die werkers se skedels is vergruis, sê Ledwaba.

Die verkragte vrou wat die aanval oorleef het, het later hulp gaan
soek by 'n buurman van Gerber, wat op die twee lyke in die sitkamer
afgekom het.

Die rowers het met die boer se bakkie en 'n groot aantal huishoudelike
toestelle gevlug. Die bakkie is volgens Ledwaba later verlate naby
Nottham gevind.

Teen Maandagmiddag is niemand nog in verband met die voorval in
hegtenis geneem nie.

Paul die jagter van Thabazimbi
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85599 is 'n antwoord op boodskap #85517] Wo, 15 Oktober 2003 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Paul

Is jy rêrig van Thabazimbi?.Ek het in die kontrei grootgeword en skoolgegaan
by Frikkie Meyer tussen '91 en '95...Klein wêreld né..

Martin aka "boer in beton"

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:a3eoovc91unehgde956bscnqsnrn6csp6q@4ax.com...
>
> Beeld
>
>
> Dwaalboom. - Die erg verminkte lyke van twee plaaswerkers is ná 'n
> rooftog in 'n plaashuis naby Thabazimbi, Limpopo, gevind.
>
> Kapt. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê vier mans het
> Maandagoggend in 'n bakkie op die plaas Marico, gedeelte 63, van mnr.
> Johan Gerber aangekom en drie werkers - twee vroue en 'n man - in hul
> woonkwartiere oorval.
>
> Gerber het die plaas onlangs gekoop, maar woon nog nie daar nie.
>
> Volgens Ledwaba het die aanvallers die twee vroue verkrag en een van
> hulle in 'n leë dreineringsput gegooi.
>
> Hulle het die twee ander werkers, 'n 40-jarige man en 30-jarige vrou,
> na die plaashuis geneem en gedwing om die huis oop te sluit.
>
> Die aanvallers het die twee werkers met 'n stomp voorwerp, waarskynlik
> 'n hamer, doodgeslaan.
>
> Die werkers se skedels is vergruis, sê Ledwaba.
>
> Die verkragte vrou wat die aanval oorleef het, het later hulp gaan
> soek by 'n buurman van Gerber, wat op die twee lyke in die sitkamer
> afgekom het.
>
> Die rowers het met die boer se bakkie en 'n groot aantal huishoudelike
> toestelle gevlug. Die bakkie is volgens Ledwaba later verlate naby
> Nottham gevind.
>
> Teen Maandagmiddag is niemand nog in verband met die voorval in
> hegtenis geneem nie.
>
>
> Paul die jagter van Thabazimbi
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85600 is 'n antwoord op boodskap #85599] Wo, 15 Oktober 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hi Martin,ek het een bietjie my hart verloor aan Thabazimbi daar ek al
enkele maal daar gejag hê oa op koedoesfontyn by Pieter van Aert en
ook in Sentrum by home Nick en Kristian,ken jy die mense?
Was ook in die koperasie om gereedskap en munisie te koop
Vir my is dit een bietjie die aards paradys met die mooie buschveld en
die marakele wildpark

On Wed, 15 Oct 2003 19:24:31 +0200, "Nitram"
wrote:

> Paul
>
> Is jy rêrig van Thabazimbi?.Ek het in die kontrei grootgeword en skoolgegaan
> by Frikkie Meyer tussen '91 en '95...Klein wêreld nê..
>
> Martin aka "boer in beton"
>
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:a3eoovc91unehgde956bscnqsnrn6csp6q@4ax.com...

>> Beeld


>> Dwaalboom. - Die erg verminkte lyke van twee plaaswerkers is ná 'n
>> rooftog in 'n plaashuis naby Thabazimbi, Limpopo, gevind.

>> Kapt. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê vier mans het
>> Maandagoggend in 'n bakkie op die plaas Marico, gedeelte 63, van mnr.
>> Johan Gerber aangekom en drie werkers - twee vroue en 'n man - in hul
>> woonkwartiere oorval.

>> Gerber het die plaas onlangs gekoop, maar woon nog nie daar nie.

>> Volgens Ledwaba het die aanvallers die twee vroue verkrag en een van
>> hulle in 'n leë dreineringsput gegooi.

>> Hulle het die twee ander werkers, 'n 40-jarige man en 30-jarige vrou,
>> na die plaashuis geneem en gedwing om die huis oop te sluit.

>> Die aanvallers het die twee werkers met 'n stomp voorwerp, waarskynlik
>> 'n hamer, doodgeslaan.

>> Die werkers se skedels is vergruis, sê Ledwaba.

>> Die verkragte vrou wat die aanval oorleef het, het later hulp gaan
>> soek by 'n buurman van Gerber, wat op die twee lyke in die sitkamer
>> afgekom het.

>> Die rowers het met die boer se bakkie en 'n groot aantal huishoudelike
>> toestelle gevlug. Die bakkie is volgens Ledwaba later verlate naby
>> Nottham gevind.

>> Teen Maandagmiddag is niemand nog in verband met die voorval in
>> hegtenis geneem nie.


>> Paul die jagter van Thabazimbi


>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85626 is 'n antwoord op boodskap #85600] Do, 16 Oktober 2003 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van Marakele
gewees..
Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy terug gaan
om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:kb9rovgob60bhcti3ocem6prgld1jbusc0@4ax.com...
>
> Hi Martin,ek het een bietjie my hart verloor aan Thabazimbi daar ek al
> enkele maal daar gejag hê oa op koedoesfontyn by Pieter van Aert en
> ook in Sentrum by home Nick en Kristian,ken jy die mense?
> Was ook in die koperasie om gereedskap en munisie te koop
> Vir my is dit een bietjie die aards paradys met die mooie buschveld en
> die marakele wildpark
>
> On Wed, 15 Oct 2003 19:24:31 +0200, "Nitram"
> wrote:
>
>> Paul
>>
>> Is jy rêrig van Thabazimbi?.Ek het in die kontrei grootgeword en skoolgegaan
>> by Frikkie Meyer tussen '91 en '95...Klein wêreld né..
>>
>> Martin aka "boer in beton"
>>
>> "paul de dilbeek" wrote in message
>> news:a3eoovc91unehgde956bscnqsnrn6csp6q@4ax.com...
>
>>> Beeld
>
>
>>> Dwaalboom. - Die erg verminkte lyke van twee plaaswerkers is ná 'n
>>> rooftog in 'n plaashuis naby Thabazimbi, Limpopo, gevind.
>
>>> Kapt. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê vier mans het
>>> Maandagoggend in 'n bakkie op die plaas Marico, gedeelte 63, van mnr.
>>> Johan Gerber aangekom en drie werkers - twee vroue en 'n man - in hul
>>> woonkwartiere oorval.
>
>>> Gerber het die plaas onlangs gekoop, maar woon nog nie daar nie.
>
>>> Volgens Ledwaba het die aanvallers die twee vroue verkrag en een van
>>> hulle in 'n leë dreineringsput gegooi.
>
>>> Hulle het die twee ander werkers, 'n 40-jarige man en 30-jarige vrou,
>>> na die plaashuis geneem en gedwing om die huis oop te sluit.
>
>>> Die aanvallers het die twee werkers met 'n stomp voorwerp, waarskynlik
>>> 'n hamer, doodgeslaan.
>
>>> Die werkers se skedels is vergruis, sê Ledwaba.
>
>>> Die verkragte vrou wat die aanval oorleef het, het later hulp gaan
>>> soek by 'n buurman van Gerber, wat op die twee lyke in die sitkamer
>>> afgekom het.
>
>>> Die rowers het met die boer se bakkie en 'n groot aantal huishoudelike
>>> toestelle gevlug. Die bakkie is volgens Ledwaba later verlate naby
>>> Nottham gevind.
>
>>> Teen Maandagmiddag is niemand nog in verband met die voorval in
>>> hegtenis geneem nie.
>
>
>>> Paul die jagter van Thabazimbi
>
>
>>
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85627 is 'n antwoord op boodskap #85626] Do, 16 Oktober 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis maar oral so....
--
Annette
> Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van Marakele
> gewees..
> Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
> Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy terug gaan
> om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85631 is 'n antwoord op boodskap #85627] Do, 16 Oktober 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jy's reg Annette...veral innie mooie kaap van julle.
Die enigste verskil is as mens terugkeer is alles nog dieselfde as wat dit
was..winderig,nat en leeu koud....die liefde is mos blind..

"Annette" skryf in boodskap news:bmliud$pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis maar oral so....
> --
> Annette
>> Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van
> Marakele
>> gewees..
>> Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
>> Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy terug gaan
>> om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>>
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85632 is 'n antwoord op boodskap #85631] Do, 16 Oktober 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die beste wat ek nog gehoor het was van 'n vrou wat altyd vertel het van die
moerse kameeldoringboom wat by hul koshuis op laerskool gestaan het en
waaronder hulle altyd soort van bendevergaderings gehou het. Later jare
toe kom sy weer by die skool en sien toe dat daai moerse bom, glad nie so
groot is nie. Uit die oë van 'n kind....

"Nitram" skryf in boodskap news:3f8e5a3f$0$64719@hades.is.co.za...
> Jy's reg Annette...veral innie mooie kaap van julle.
> Die enigste verskil is as mens terugkeer is alles nog dieselfde as wat dit
> was..winderig,nat en leeu koud....die liefde is mos blind..
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmliud$pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis maar oral so....
>> --
>> Annette
>>> Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van
>> Marakele
>>> gewees..
>>> Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
>>> Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy terug
> gaan
>>> om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>>>
>>
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85634 is 'n antwoord op boodskap #85631] Do, 16 Oktober 2003 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is bevooroordeeld en jaloers:))
Toe ek klein was en ons van Witbank af elke jaar in die Kaap kom kuier het,
was oupa-hulle se plek in Paarl vir my die wonderlikste plek.
Toe ek na lange jare later weer daar in die Paarl kom, was alles nog soos
dit was, maar alles was teleurstellend klein en smal, en tot die gemors in
die rivier het my gepla wat glad nie gepla het toe ek klein was nie.
--
Annette

annette"Nitram" skryf in boodskap news:3f8e5a3f$0$64719@hades.is.co.za...
> Jy's reg Annette...veral innie mooie kaap van julle.
> Die enigste verskil is as mens terugkeer is alles nog dieselfde as wat dit
> was..winderig,nat en leeu koud....die liefde is mos blind..
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmliud$pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis maar oral so....
>> --
>> Annette
>>> Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van
>> Marakele
>>> gewees..
>>> Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
>>> Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy terug
> gaan
>>> om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>>>
>>
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85635 is 'n antwoord op boodskap #85632] Do, 16 Oktober 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek onthou van 'n moerse moerbeiboom wat op ons erf gestaan het in
Bloemfontein.
In dit is nog steeds 'n moerse moerbeiboom:))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmlm79$1hdr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die beste wat ek nog gehoor het was van 'n vrou wat altyd vertel het van die
> moerse kameeldoringboom wat by hul koshuis op laerskool gestaan het en
> waaronder hulle altyd soort van bendevergaderings gehou het. Later jare
> toe kom sy weer by die skool en sien toe dat daai moerse bom, glad nie so
> groot is nie. Uit die oë van 'n kind....
> "Nitram" wrote in message
> news:3f8e5a3f$0$64719@hades.is.co.za...
>> Jy's reg Annette...veral innie mooie kaap van julle.
>> Die enigste verskil is as mens terugkeer is alles nog dieselfde as wat dit
>> was..winderig,nat en leeu koud....die liefde is mos blind..
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmliud$pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis maar oral so....
>>> --
>>> Annette
>>>> Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van
>>> Marakele
>>>> gewees..
>>>> Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
>>>> Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy
terug
>> gaan
>>>> om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85639 is 'n antwoord op boodskap #85626] Do, 16 Oktober 2003 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die wereld klein seg
Ek was op daardie plaas van 6 tot 20 mei en ek gaan seker terug
Ek het selfs oorweeg een plaas te koop in die omgewing
nietteenstaande die vervloekte plaasaanvalle,ons voelde ons daar baie
veilig
Groete uit Vlaandere(mooi weer maar nie warm nie)
Paul

n Thu, 16 Oct 2003 09:25:46 +0200, "Nitram"
wrote:

> Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van Marakele
> gewees..
> Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
> Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy terug gaan
> om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>
>
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:kb9rovgob60bhcti3ocem6prgld1jbusc0@4ax.com...

>> Hi Martin,ek het een bietjie my hart verloor aan Thabazimbi daar ek al
>> enkele maal daar gejag hê oa op koedoesfontyn by Pieter van Aert en
>> ook in Sentrum by home Nick en Kristian,ken jy die mense?
>> Was ook in die koperasie om gereedskap en munisie te koop
>> Vir my is dit een bietjie die aards paradys met die mooie buschveld en
>> die marakele wildpark

>> On Wed, 15 Oct 2003 19:24:31 +0200, "Nitram"
>> wrote:

>>> Paul
>>>
>>> Is jy rêrig van Thabazimbi?.Ek het in die kontrei grootgeword en
> skoolgegaan
>>> by Frikkie Meyer tussen '91 en '95...Klein wêreld nê..
>>>
>>> Martin aka "boer in beton"
>>>
>>> "paul de dilbeek" wrote in message
>>> news:a3eoovc91unehgde956bscnqsnrn6csp6q@4ax.com...
>>
>>>> Beeld
>>
>>
>>>> Dwaalboom. - Die erg verminkte lyke van twee plaaswerkers is ná 'n
>>>> rooftog in 'n plaashuis naby Thabazimbi, Limpopo, gevind.
>>
>>>> Kapt. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê vier mans het
>>>> Maandagoggend in 'n bakkie op die plaas Marico, gedeelte 63, van mnr.
>>>> Johan Gerber aangekom en drie werkers - twee vroue en 'n man - in hul
>>>> woonkwartiere oorval.
>>
>>>> Gerber het die plaas onlangs gekoop, maar woon nog nie daar nie.
>>
>>>> Volgens Ledwaba het die aanvallers die twee vroue verkrag en een van
>>>> hulle in 'n leë dreineringsput gegooi.
>>
>>>> Hulle het die twee ander werkers, 'n 40-jarige man en 30-jarige vrou,
>>>> na die plaashuis geneem en gedwing om die huis oop te sluit.
>>
>>>> Die aanvallers het die twee werkers met 'n stomp voorwerp, waarskynlik
>>>> 'n hamer, doodgeslaan.
>>
>>>> Die werkers se skedels is vergruis, sê Ledwaba.
>>
>>>> Die verkragte vrou wat die aanval oorleef het, het later hulp gaan
>>>> soek by 'n buurman van Gerber, wat op die twee lyke in die sitkamer
>>>> afgekom het.
>>
>>>> Die rowers het met die boer se bakkie en 'n groot aantal huishoudelike
>>>> toestelle gevlug. Die bakkie is volgens Ledwaba later verlate naby
>>>> Nottham gevind.
>>
>>>> Teen Maandagmiddag is niemand nog in verband met die voorval in
>>>> hegtenis geneem nie.
>>
>>
>>>> Paul die jagter van Thabazimbi
>>
>>
>>>

>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85643 is 'n antwoord op boodskap #85635] Do, 16 Oktober 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy verstaan my verkeerd. Baie keer sien mens iets as 'n kind baie groot en
massief en as jy dit jare later weer sien, dan lyk dinge nie meer so
oordonderend nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bmlmoq$2c7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek onthou van 'n moerse moerbeiboom wat op ons erf gestaan het in
> Bloemfontein.
> In dit is nog steeds 'n moerse moerbeiboom:))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmlm79$1hdr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Die beste wat ek nog gehoor het was van 'n vrou wat altyd vertel het van
> die
>> moerse kameeldoringboom wat by hul koshuis op laerskool gestaan het en
>> waaronder hulle altyd soort van bendevergaderings gehou het. Later jare
>> toe kom sy weer by die skool en sien toe dat daai moerse bom, glad nie so
>> groot is nie. Uit die oë van 'n kind....
>> "Nitram" wrote in message
>> news:3f8e5a3f$0$64719@hades.is.co.za...
>>> Jy's reg Annette...veral innie mooie kaap van julle.
>>> Die enigste verskil is as mens terugkeer is alles nog dieselfde as wat
> dit
>>> was..winderig,nat en leeu koud....die liefde is mos blind..
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmliud$pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis maar oral so....
>>>> --
>>>> Annette
>>>> > Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars van
>>>> Marakele
>>>> > gewees..
>>>> > Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
>>>> > Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy
> terug
>>> gaan
>>>> > om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rowers vermoor plaaswerkers [boodskap #85650 is 'n antwoord op boodskap #85643] Do, 16 Oktober 2003 13:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het jou heeltemal reg verstaan:)
Wat ek wou impliseer is dat 'n groot boom as mens klein is, ook nog kan
groei....
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmm1qh$1igm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jy verstaan my verkeerd. Baie keer sien mens iets as 'n kind baie groot en
> massief en as jy dit jare later weer sien, dan lyk dinge nie meer so
> oordonderend nie.
> "Annette" wrote in message
> news:bmlmoq$2c7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek onthou van 'n moerse moerbeiboom wat op ons erf gestaan het in
>> Bloemfontein.
>> In dit is nog steeds 'n moerse moerbeiboom:))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmlm79$1hdr$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Die beste wat ek nog gehoor het was van 'n vrou wat altyd vertel het
van
>> die
>>> moerse kameeldoringboom wat by hul koshuis op laerskool gestaan het en
>>> waaronder hulle altyd soort van bendevergaderings gehou het. Later
> jare
>>> toe kom sy weer by die skool en sien toe dat daai moerse bom, glad nie
> so
>>> groot is nie. Uit die oë van 'n kind....
>>> "Nitram" wrote in message
>>> news:3f8e5a3f$0$64719@hades.is.co.za...
>>>> Jy's reg Annette...veral innie mooie kaap van julle.
>>>> Die enigste verskil is as mens terugkeer is alles nog dieselfde as
wat
>> dit
>>>> was..winderig,nat en leeu koud....die liefde is mos blind..
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmliud$pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dis maar oral so....
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > > Ek ken hulle baie goed.My oorle pa is een van die mede eienaars
> van
>>>> > Marakele
>>>> > > gewees..
>>>> > > Mens verloor jou hart vinnig op die stukkie bosveld.
>>>> > > Moet net nie jou hart daar vergeet wanneer jy vertrek nie,as jy
>> terug
>>>> gaan
>>>> > > om dit op te tel is niks meer dieselfde nie..
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bok die Engelse
Volgende onderwerp: Waar is Koot?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:11:58 MGT 2024