Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Koot?
Waar is Koot? [boodskap #85530] Wo, 15 Oktober 2003 06:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hou hy nog vakansie?

--
Annette
Re: Waar is Koot? [boodskap #85531 is 'n antwoord op boodskap #85530] Wo, 15 Oktober 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak in
die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...

Moeg, dus.

Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
mooi vertolk.

Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.

"Annette" skryf in boodskap news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hou hy nog vakansie?
>
> --
> Annette
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85533 is 'n antwoord op boodskap #85531] Wo, 15 Oktober 2003 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bly om te sien jy leef nog:))
--
Annette
ac.za> skryf in boodskap news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak in
> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>
> Moeg, dus.
>
> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
> mooi vertolk.
>
> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou hy nog vakansie?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85535 is 'n antwoord op boodskap #85531] Wo, 15 Oktober 2003 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noudat jy al ons intieme sakies hier uitgeblaker het, gaan ek vir almal
vertel watse hunk jy is:))
Oooooo Dames - hy is 'n moooooooie man:
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak in
> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>
> Moeg, dus.
>
> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
> mooi vertolk.
>
> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou hy nog vakansie?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85537 is 'n antwoord op boodskap #85535] Wo, 15 Oktober 2003 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wel, dis die eerste keer ooit dat iemand so iets van my (of my familie!) sê.
Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
Gelukkig het julle darem die berg...

K

"Annette" skryf in boodskap news:bmitnm$fp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat jy al ons intieme sakies hier uitgeblaker het, gaan ek vir almal
> vertel watse hunk jy is:))
> Oooooo Dames - hy is 'n moooooooie man:
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak
> in
>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>
>> Moeg, dus.
>>
>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>> mooi vertolk.
>>
>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hou hy nog vakansie?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85538 is 'n antwoord op boodskap #85531] Wo, 15 Oktober 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - verdomp -wie is venynig op die groep?

"Koot" skryf in boodskap news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak in
> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>
> Moeg, dus.
>
> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
> mooi vertolk.
>
> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hou hy nog vakansie?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85540 is 'n antwoord op boodskap #85537] Wo, 15 Oktober 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Berg het ons.
So ook die see met lekkerder vis:))
Wynplase. Olyfplase en Vrugteplase ook.
Mans is hier genoeg - maar ek is nie blind nie - 'n mooi man is 'n mooi man,
maak nie saak waar hy vandaan kom nie.:)
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bmiudr$gae$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, dis die eerste keer ooit dat iemand so iets van my (of my familie!) sê.
> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
> Gelukkig het julle darem die berg...
>
> K
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmitnm$fp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat jy al ons intieme sakies hier uitgeblaker het, gaan ek vir almal
>> vertel watse hunk jy is:))
>> Oooooo Dames - hy is 'n moooooooie man:
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer,
uitgebak
>> in
>>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>>
>>> Moeg, dus.
>>>
>>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>>> mooi vertolk.
>>>
>>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hou hy nog vakansie?
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85541 is 'n antwoord op boodskap #85538] Wo, 15 Oktober 2003 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volg my oge af na die Verre Noorde Jonas:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bmj0np$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - verdomp -wie is venynig op die groep?
>
> "Koot" wrote in message
> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak
> in
>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>
>> Moeg, dus.
>>
>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>> mooi vertolk.
>>
>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hou hy nog vakansie?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85544 is 'n antwoord op boodskap #85538] Wo, 15 Oktober 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my jy soek faait...

"Jonas" skryf in boodskap news:bmj0np$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - verdomp -wie is venynig op die groep?
>
> "Koot" wrote in message
> news:bmir7s$e0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, hy's pas terug. Na die Kaap nog dwarsdeur die land getoer, uitgebak
> in
>> die Krugerwildtuin, 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>
>> Moeg, dus.
>>
>> Dankie vir die cd, Annette. Ek hou veral van die Afrikaanse lofliede
>> daarop - ek het meeste nog nie voorheen gehoor nie. Pragtige melodieë en
>> mooi vertolk.
>>
>> Lekker om weer julle skrywes te sien. Kan jy glo, mens mis nogal hierdie
>> aardige, soms venynige, maar altyd interessante gemeenskappie.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmipdn$d0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hou hy nog vakansie?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85545 is 'n antwoord op boodskap #85531] Wo, 15 Oktober 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai - en jy kom kuier nie eers nie. Sies ek voel seergemaak... Goed om
jou terug te hê :)

E

"Koot" wrote:
'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>
> Moeg, dus.
Re: Waar is Koot? [boodskap #85551 is 'n antwoord op boodskap #85545] Wo, 15 Oktober 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sorrie man. Moet sê, die Vaaldriehoek lyk maar sleg van die droogte.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8d0edb$0$64728@hades.is.co.za...
> Haai - en jy kom kuier nie eers nie. Sies ek voel seergemaak... Goed om
> jou terug te hê :)
>
> E
>
> "Koot" wrote:
> 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>
>> Moeg, dus.
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85559 is 'n antwoord op boodskap #85551] Wo, 15 Oktober 2003 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
naam:)))
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bmj6rn$jvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sorrie man. Moet sê, die Vaaldriehoek lyk maar sleg van die droogte.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8d0edb$0$64728@hades.is.co.za...
>> Haai - en jy kom kuier nie eers nie. Sies ek voel seergemaak... Goed om
>> jou terug te hê :)
>>
>> E
>>
>> "Koot" wrote:
>> 'n wonderlike skoolreënie in Meyerton bygewoon...
>>>
>>> Moeg, dus.
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85560 is 'n antwoord op boodskap #85537] Wo, 15 Oktober 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" wrote

> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
> Gelukkig het julle darem die berg...

En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
met ope arms sou ontvang het.

Dr. Adams en John Lindley
van die Amerikaanse sendingstasie op
Adams Mission
Re: Waar is Koot? [boodskap #85563 is 'n antwoord op boodskap #85551] Wo, 15 Oktober 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat meen jy die droogte? Die Vaaldriehoek lyk altyd sleg! Net langs die
rivier lyk dit goed.

"Koot" skryf in boodskap news:bmj6rn$jvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sorrie man. Moet sê, die Vaaldriehoek lyk maar sleg van die droogte.
Re: Waar is Koot? [boodskap #85564 is 'n antwoord op boodskap #85559] Wo, 15 Oktober 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, nie eintlik nie. Die Vaal Driehoek is vernoem na die Vaal Rivier, wat
reg deur die Vaal Driehoek vloei. Die rivier self het so vaal kleur, maar
oor die algemeen is dit mooi groen hierso. Moet net die Vereeniging of
Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik mooi as
dit nie te droog is nie :)

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
> naam:)))
> --
> Annette
Re: Waar is Koot? [boodskap #85566 is 'n antwoord op boodskap #85560] Wo, 15 Oktober 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle praat hoeka net van die voortrekkervroue wat kaalvoet oor die berge
is:))
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:fXajb.113493$ko%.12063@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Koot" wrote
>
>> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
>> Gelukkig het julle darem die berg...
>
> En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
> is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
> Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
> het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
> gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
> selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
> met ope arms sou ontvang het.
>
> Dr. Adams en John Lindley
> van die Amerikaanse sendingstasie op
> Adams Mission
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85606 is 'n antwoord op boodskap #85560] Do, 16 Oktober 2003 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Amerikaanse sendelinge was seker net agter die Zoeloevrouens aan? Geen
wonder dat Paul Kruger verkies het om Duitse sendelinge in te voer nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:fXajb.113493$ko%.12063@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Koot" wrote
>
>> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
>> Gelukkig het julle darem die berg...
>
> En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
> is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
> Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
> het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
> gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
> selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
> met ope arms sou ontvang het.
>
> Dr. Adams en John Lindley
> van die Amerikaanse sendingstasie op
> Adams Mission
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85618 is 'n antwoord op boodskap #85564] Do, 16 Oktober 2003 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met sulke
boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te veel
gevry om dit raak te sien.

K

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
Moet net die Vereeniging of
> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik mooi as
> dit nie te droog is nie :)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
>> naam:)))
>> --
>> Annette
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85619 is 'n antwoord op boodskap #85618] Do, 16 Oktober 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na watter Meyer sou Meyerton vernoem gewees het?
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met sulke
> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te veel
> gevry om dit raak te sien.
>
> K
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
> Moet net die Vereeniging of
>> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
>> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik mooi as
>> dit nie te droog is nie :)
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
>>> naam:)))
>>> --
>>> Annette
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85630 is 'n antwoord op boodskap #85618] Do, 16 Oktober 2003 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal jou woord daarvoor vat Koot, ek vermy Meyerton en ry deesdae net daar
deur en net as ek absoluut moet. Ek het verlede jaar laas vir vriende daar
gaan kuier.

E

"Koot" skryf in boodskap news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met sulke
> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te veel
> gevry om dit raak te sien.
>
> K
Re: Waar is Koot? [boodskap #85640 is 'n antwoord op boodskap #85619] Do, 16 Oktober 2003 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n kloe nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bmler5$sb2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na watter Meyer sou Meyerton vernoem gewees het?
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met sulke
>> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te veel
>> gevry om dit raak te sien.
>>
>> K
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
>> Moet net die Vereeniging of
>>> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
>>> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik
mooi
> as
>>> dit nie te droog is nie :)
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
>>>> naam:)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85641 is 'n antwoord op boodskap #85619] Do, 16 Oktober 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Meyerton is vernoem na Jan Meyer, Parlementslid van die Zuid-Afrikaansche
Republiek.

:-)

TJ

--

Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Annette" skryf in boodskap news:bmler5$sb2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na watter Meyer sou Meyerton vernoem gewees het?
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met sulke
>> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te veel
>> gevry om dit raak te sien.
>>
>> K
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
>> Moet net die Vereeniging of
>>> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
>>> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik
mooi
> as
>>> dit nie te droog is nie :)
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens die
>>>> naam:)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85648 is 'n antwoord op boodskap #85641] Do, 16 Oktober 2003 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
!!!! Dan moet daardie plek se naam onmiddelik verander word!:)))
Annette'

"TJ" skryf in boodskap news:bmlunl$64h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Meyerton is vernoem na Jan Meyer, Parlementslid van die Zuid-Afrikaansche
> Republiek.
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmler5$sb2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na watter Meyer sou Meyerton vernoem gewees het?
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:bmleet$s4o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy vat Meyerton vlak - dis besig om hier en daar in 'n mooi dorp met
> sulke
>>> boomryke lanings te ontaard. Dalk was dit voorheen so, maar ek het te
> veel
>>> gevry om dit raak te sien.
>>>
>>> K
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f8d46d2$0$64727@hades.is.co.za...
>>> Moet net die Vereeniging of
>>>> Meyerton toe gaan nie, dit lyk maar sad daar. Vanderbijlpark en Drie
>>>> Riviere is die beste plekke om te besoek. Parys lyk ook gewoonlik
> mooi
>> as
>>>> dit nie te droog is nie :)
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bmjdni$n6s$7@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wanneer lyk dit beter? Dis mos veronderstel om vaal te wees - hens
> die
>>>> > naam:)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85654 is 'n antwoord op boodskap #85566] Do, 16 Oktober 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit lus?!!

"Annette" skryf in boodskap news:bmjgaj$odr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle praat hoeka net van die voortrekkervroue wat kaalvoet oor die berge
> is:))
> --
> Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:fXajb.113493$ko%.12063@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Koot" wrote
>>
>>> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
>>> Gelukkig het julle darem die berg...
>>
>> En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
>> is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
>> Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
>> het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
>> gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
>> selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
>> met ope arms sou ontvang het.
>>
>> Dr. Adams en John Lindley
>> van die Amerikaanse sendingstasie op
>> Adams Mission
>>
>
Re: Waar is Koot? [boodskap #85658 is 'n antwoord op boodskap #85654] Do, 16 Oktober 2003 15:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos ek dit verstaan het was dit om weg te kom van die lustige Engelse mans
hier:))
Maar miskien het hulle met 'n riemtelegram gehoor van die mooi en seksie
Zoeloes, hoe sal ek weet of lus hulle kaalvoet oor die berge gedwing het?:
Annette

--

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmmbhv$1jkq$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Uit lus?!!
> "Annette" wrote in message
> news:bmjgaj$odr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle praat hoeka net van die voortrekkervroue wat kaalvoet oor die berge
>> is:))
>> --
>> Annette
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:fXajb.113493$ko%.12063@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Koot" wrote
>>>
>>>> Sjym, julle daar in die Kaap moet wragtag onderbedeel wees aan mans!
>>>> Gelukkig het julle darem die berg...
>>>
>>> En wat maak jy nou met die berg as die mans onderbedeeld
>>> is? Jy breek hulle af en dra hulle oor die berge, soos die
>>> Voortrekkervrouens daar by die Drakensberge moes gemaak
>>> het. Miskien moes hulle daardie mans duskant die berge
>>> gelos het. Daar was genoeg Engelse en Zoeloe mans en
>>> selfs Amerikaanse sendelinge aan die anderkant wat hulle
>>> met ope arms sou ontvang het.
>>>
>>> Dr. Adams en John Lindley
>>> van die Amerikaanse sendingstasie op
>>> Adams Mission
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rowers vermoor plaaswerkers
Volgende onderwerp: Sonskade in Kalifornie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:38:28 MGT 2024