Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amandla in Brugge
Amandla in Brugge [boodskap #84974] Vr, 03 Oktober 2003 17:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amandla Strydom en ander Afrikaanse kunstenaars, tree saam met Stef Bos en
ander Belgiese en Hollandse kunstenaars op in 'n Konsert vir Johannes
Kerkorrel op 15 November 2003.
Dit sal nie 'n treurmare oor sy dood 'n jaar gelede wees nie, maar 'n
viering van sy skeppende lewe.

Annette
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85055 is 'n antwoord op boodskap #84974] So, 05 Oktober 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geheimpie  is tans af-lyn  Geheimpie
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" in berig
:

> Amandla Strydom en ander Afrikaanse kunstenaars, tree saam met Stef Bos en
> ander Belgiese en Hollandse kunstenaars op in 'n Konsert vir Johannes
> Kerkorrel op 15 November 2003.
> Dit sal nie 'n treurmare oor sy dood 'n jaar gelede wees nie, maar 'n
> viering van sy skeppende lewe.

Net mense uit Noord-Holland en Zuid-Holland is Hollanders.
Dus nie alle Nederlanders is Hollanders nie.
Stef Bos kom uit Veenendaal, provinsie Utrecht.

--
PietHein(Hollander)
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85056 is 'n antwoord op boodskap #85055] So, 05 Oktober 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Regtig? Blameer my gebrekkige geskiedenisopvoeding daarvoor.
Annette

"PietHein" skryf in boodskap news:0uwll3a240bp64o27cynt3cw@hein...
> "Annette" in berig
> :
>
>> Amandla Strydom en ander Afrikaanse kunstenaars, tree saam met Stef Bos en
>> ander Belgiese en Hollandse kunstenaars op in 'n Konsert vir Johannes
>> Kerkorrel op 15 November 2003.
>> Dit sal nie 'n treurmare oor sy dood 'n jaar gelede wees nie, maar 'n
>> viering van sy skeppende lewe.
>
> Net mense uit Noord-Holland en Zuid-Holland is Hollanders.
> Dus nie alle Nederlanders is Hollanders nie.
> Stef Bos kom uit Veenendaal, provinsie Utrecht.
>
> --
> PietHein(Hollander)
>
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85059 is 'n antwoord op boodskap #85056] So, 05 Oktober 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" in berig
:

> Regtig? Blameer my gebrekkige geskiedenisopvoeding daarvoor.

Dis meer/ook aardrykskunde.
Ach, ek het ook liewer in 'n boom gesit as geleer. ;)

> "PietHein" wrote in message
> news:0uwll3a240bp64o27cynt3cw@hein...
>> "Annette" in berig
>> :

>>> Amandla Strydom en ander Afrikaanse kunstenaars, tree saam met Stef Bos en
>>> ander Belgiese en Hollandse kunstenaars op in 'n Konsert vir Johannes
>>> Kerkorrel op 15 November 2003.
>>> Dit sal nie 'n treurmare oor sy dood 'n jaar gelede wees nie, maar 'n
>>> viering van sy skeppende lewe.

>> Net mense uit Noord-Holland en Zuid-Holland is Hollanders.
>> Dus nie alle Nederlanders is Hollanders nie.
>> Stef Bos kom uit Veenendaal, provinsie Utrecht.

--
PietHein
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85066 is 'n antwoord op boodskap #85059] So, 05 Oktober 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Terwyl jy nou so op hoogte is - was Jan van Riebeeck 'n Hollander?
Annette

"PietHein" skryf in boodskap news:rlxykk55wa8i0hjue7zavdd4@hein...
> "Annette" in berig
> :
>
>> Regtig? Blameer my gebrekkige geskiedenisopvoeding daarvoor.
>
> Dis meer/ook aardrykskunde.
> Ach, ek het ook liewer in 'n boom gesit as geleer. ;)
>
>> "PietHein" wrote in message
>> news:0uwll3a240bp64o27cynt3cw@hein...
>>> "Annette" in berig
>>> :
>
>>>> Amandla Strydom en ander Afrikaanse kunstenaars, tree saam met Stef Bos en
>>>> ander Belgiese en Hollandse kunstenaars op in 'n Konsert vir Johannes
>>>> Kerkorrel op 15 November 2003.
>>>> Dit sal nie 'n treurmare oor sy dood 'n jaar gelede wees nie, maar 'n
>>>> viering van sy skeppende lewe.
>
>>> Net mense uit Noord-Holland en Zuid-Holland is Hollanders.
>>> Dus nie alle Nederlanders is Hollanders nie.
>>> Stef Bos kom uit Veenendaal, provinsie Utrecht.
>
> --
> PietHein
>
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85139 is 'n antwoord op boodskap #85066] Ma, 06 Oktober 2003 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef op Sun, 5 Oct 2003 19:46:44 +0200 in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Terwyl jy nou so op hoogte is - was Jan van Riebeeck 'n Hollander?
> Annette
>
>

Jan van Riebeeck was geen Hollander maar een Gelderlander. Hij werd
geboren in Culemborg in de huidige Nederlandse provincie Gelderland.
Maar tegenwoordig worden de benamingen Hollander en Nederlander
gebruikt voor alle bewoners van héél Nederland, vooral door
buitenlanders:-)
--
Groeten,
Michel.
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85150 is 'n antwoord op boodskap #85139] Di, 07 Oktober 2003 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is al ons geskiedenisboeke omtrent Jan van Riebeeck verkeerd.
Annette

"Michel Martens" skryf in boodskap news:hqc3ovcrtpejlrcfjibfgimmomq1lqvdk9@4ax.com...
> Annette schreef op Sun, 5 Oct 2003 19:46:44 +0200 in de nieuwsgroep
> soc.culture.south-africa.afrikaans
>
>> Terwyl jy nou so op hoogte is - was Jan van Riebeeck 'n Hollander?
>> Annette
>>
>
> Jan van Riebeeck was geen Hollander maar een Gelderlander. Hij werd
> geboren in Culemborg in de huidige Nederlandse provincie Gelderland.
> Maar tegenwoordig worden de benamingen Hollander en Nederlander
> gebruikt voor alle bewoners van héél Nederland, vooral door
> buitenlanders:-)
> --
> Groeten,
> Michel.
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85194 is 'n antwoord op boodskap #85150] Di, 07 Oktober 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Dan is al ons geskiedenisboeke omtrent Jan van Riebeeck verkeerd.

En hoe seker is jy dat die geskiedenisboeke vir
Jan van Riebeeck aangedui het as 'n "Hollander."

Gloudina
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85223 is 'n antwoord op boodskap #85194] Di, 07 Oktober 2003 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com schreef op Tue, 07 Oct 2003 13:07:06 GMT in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

>
> "Annette" wrote
>
>> Dan is al ons geskiedenisboeke omtrent Jan van Riebeeck verkeerd.
>
> En hoe seker is jy dat die geskiedenisboeke vir
> Jan van Riebeeck aangedui het as 'n "Hollander."
>
> Gloudina
>

Alles is relatief. Naar geboorte was Jan van Riebeeck geen Hollander
maar hij was slechts drie jaar oud toen hij met zijn ouders van
Culemborg in Gelderland naar Schiedam in Zuid-Holland verhuisde. Hij
trad later in dienst bij de VOC (Vereenigde Oost Indische Compagnie).
Naar geest en opleiding was Van Riebeeck dus zeker een Hollander,
ondanks zijn Gelderse roots. Het is dus geen verdraaide waarheid om te
stellen dat het een Hollander was (Van Riebeeck) die de Kaapkolonie
stichtte. Maar nogmaals, ook in die tijd werden de begrippen Hollander
en Nederlander dikwijls vermengd zoals jullie nu nog doen. Ook in
België en in Nederland zelf wordt het gedaan. Geen probleem. Dus: Van
Riebeeck was een Hollander :-)
--
Groeten,
Michel.
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85316 is 'n antwoord op boodskap #85223] Wo, 08 Oktober 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Michel,nu we toch bezig zijn,noemt men de Zeeuwen(van Zeelanddus)ook
hollanders?ik dacht van niet
Paul van Vlaams Brabant

On Tue, 07 Oct 2003 23:15:38 +0200, Michel Martens
wrote:

> @rogers.com schreef op Tue, 07 Oct 2003 13:07:06 GMT in de nieuwsgroep
> soc.culture.south-africa.afrikaans
>

>> "Annette" wrote

>>> Dan is al ons geskiedenisboeke omtrent Jan van Riebeeck verkeerd.

>> En hoe seker is jy dat die geskiedenisboeke vir
>> Jan van Riebeeck aangedui het as 'n "Hollander."

>> Gloudina

>
> Alles is relatief. Naar geboorte was Jan van Riebeeck geen Hollander
> maar hij was slechts drie jaar oud toen hij met zijn ouders van
> Culemborg in Gelderland naar Schiedam in Zuid-Holland verhuisde. Hij
> trad later in dienst bij de VOC (Vereenigde Oost Indische Compagnie).
> Naar geest en opleiding was Van Riebeeck dus zeker een Hollander,
> ondanks zijn Gelderse roots. Het is dus geen verdraaide waarheid om te
> stellen dat het een Hollander was (Van Riebeeck) die de Kaapkolonie
> stichtte. Maar nogmaals, ook in die tijd werden de begrippen Hollander
> en Nederlander dikwijls vermengd zoals jullie nu nog doen. Ook in
> België en in Nederland zelf wordt het gedaan. Geen probleem. Dus: Van
> Riebeeck was een Hollander :-)
Re: Amandla in Brugge [boodskap #85323 is 'n antwoord op boodskap #85316] Wo, 08 Oktober 2003 18:21 Na vorige boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek schreef op Wed, 08 Oct 2003 14:25:01 GMT in de
nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

>
> Michel,nu we toch bezig zijn,noemt men de Zeeuwen(van Zeelanddus)ook
> hollanders?ik dacht van niet
> Paul van Vlaams Brabant
>

Wij gaan al eens winkelen naar Putte in Nederland net over de
Belgische grens. Letterlijk: de AH-supermarkt is driehonderd meter
van de grens verwijderd. Mijn vrouw zegt dan altijd dat we gaan
winkelen naar Holland. Putte ligt in de provincie Noord-Brabant.

Onlangs ontmoette is mensen die op vakantie waren geweest naar
'Holland'. O ja, waar ergens, vroeg ik. "Friesland", was het antwoord.

Zou het met Zeeland anders gesteld zijn? Ik durf dat sterk te
betwijfelen. Ook in Nederland zelf bestaat die neiging om alles
'Holland' te noemen, vooral bij de 'Hollanders' :-)
--
Groeten,
Michel.
Vorige onderwerp: Reeksverkragter(s) op die Oosrand
Volgende onderwerp: Keg & Swan bomplanters losgelaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:41:15 MGT 2024