Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reeksverkragter(s) op die Oosrand
Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85233] Wo, 08 Oktober 2003 03:43 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
gegee - maar nie sy velkleur nie.
Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85234 is 'n antwoord op boodskap #85233] Wo, 08 Oktober 2003 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit die ou wat die blondines verkrag en 'n rooi Corsa-bakkie ry?

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bm015a$3ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
> gegee - maar nie sy velkleur nie.
> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85251 is 'n antwoord op boodskap #85233] Wo, 08 Oktober 2003 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal jou nooit antwoord nie. Ek's deesdae "polities korrek"

"Jonas" skryf in boodskap news:bm015a$3ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
> gegee - maar nie sy velkleur nie.
> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85253 is 'n antwoord op boodskap #85234] Wo, 08 Oktober 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - nee - hierdie is 'n nuwe maat. (Die Corsa-verkragter is in
aanhouding nadat hy homself oorgegee het - hy was uit op borg na 'n vorige
verkragtingsklag (!).

"Annette" skryf in boodskap news:bm04kf$6mg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit die ou wat die blondines verkrag en 'n rooi Corsa-bakkie ry?
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bm015a$3ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85254 is 'n antwoord op boodskap #85251] Wo, 08 Oktober 2003 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spencer - so jy stem saam ...

"Spencer" skryf in boodskap news:1065599908.818126@radsrv1.tranzpeer.net...
> Ek sal jou nooit antwoord nie. Ek's deesdae "polities korrek"
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bm015a$3ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85260 is 'n antwoord op boodskap #85233] Wo, 08 Oktober 2003 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die kans is 80% dat hy swart is.

Max______________________________

"Jonas"
> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
> gegee - maar nie sy velkleur nie.
> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85268 is 'n antwoord op boodskap #85253] Wo, 08 Oktober 2003 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooo!! Okie Dokie - hoekom vra hulle nie sommer vir die
verkragtingslagoffers nie, hulle behoort ten minste die velkleur opgemerk
het.
Netnou soek die polisie ( op sommige motors hier is dit nie meer "Police"
nie, maar "Law Enforcement") dae lank na 'n swarte, dan is dit al die tyd 'n
witte.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bm0j4u$inq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - nee - hierdie is 'n nuwe maat. (Die Corsa-verkragter is in
> aanhouding nadat hy homself oorgegee het - hy was uit op borg na 'n vorige
> verkragtingsklag (!).
>
> "Annette" wrote in message
> news:bm04kf$6mg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit die ou wat die blondines verkrag en 'n rooi Corsa-bakkie ry?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bm015a$3ou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>>
>>
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85272 is 'n antwoord op boodskap #85260] Wo, 08 Oktober 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik! Watter jaar se sensussyfers het jy gebruik?
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f83dec0$0$58715$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die kans is 80% dat hy swart is.
>
> Max______________________________
>
> "Jonas"
>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85285 is 'n antwoord op boodskap #85272] Wo, 08 Oktober 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar trek dit nou, 95%?

Max__________________________

"Annette"
> Jislaaik! Watter jaar se sensussyfers het jy gebruik?
> Annette
>
> "Max" wrote in message
> news:3f83dec0$0$58715$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Die kans is 80% dat hy swart is.
>>
>> Max______________________________
>>
>> "Jonas"
>>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>>
>>
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85301 is 'n antwoord op boodskap #85285] Wo, 08 Oktober 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bietjie hoog. maar nader aan reg.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f83fedf$0$58703$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar trek dit nou, 95%?
>
> Max__________________________
>
> "Annette"
>> Jislaaik! Watter jaar se sensussyfers het jy gebruik?
>> Annette
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f83dec0$0$58715$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Die kans is 80% dat hy swart is.
>>>
>>> Max______________________________
>>>
>>> "Jonas"
>>>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>>>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>>>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>>>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Reeksverkragter(s) op die Oosrand [boodskap #85313 is 'n antwoord op boodskap #85260] Wo, 08 Oktober 2003 14:12 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:3f83dec0$0$58715$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die kans is 80% dat hy swart is.

90%

grt emmy

>
> Max______________________________
>
> "Jonas"
>> RSG om 05:00 se nuus versoek die publiek om te help met die soek na 'n
>> reeksverkragter aan die Oosrand. Littekens, hoogte en geskatte gewig word
>> gegee - maar nie sy velkleur nie.
>> Wat dink jy is die kleur van hierdie reeksverkragter?
>>
>
Vorige onderwerp: Skype
Volgende onderwerp: Amandla in Brugge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:54:17 MGT 2024