Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 21/9
Nuus 21/9 [boodskap #84346] So, 21 September 2003 05:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
vuurwapen haar te hulp gesnel.

2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se belissing
dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.

3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.

Annette
Re: Nuus 21/9 [boodskap #84354 is 'n antwoord op boodskap #84346] Ma, 22 September 2003 02:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuustog - Tvl het in die laaste minuut punte aangeteken , en die wedstryd
het gelykop geëindig - 26 punte elk.

--
Annette
"
> 1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
> sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
> vuurwapen haar te hulp gesnel.
>
> 2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
> dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se belissing
> dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
> en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
>
> 3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
> die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
> en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
>
> Annette
>
Re: Nuus 21/9 [boodskap #84358 is 'n antwoord op boodskap #84346] Ma, 22 September 2003 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek dit het het die WP en Die Leeus gelykop gespeel?

"Annette" skryf in boodskap news:bkjd2c$mge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
> sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
> vuurwapen haar te hulp gesnel.
>
> 2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
> dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se belissing
> dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
> en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
>
> 3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
> die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
> en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
>
> Annette
>
Re: Nuus 21/9 [boodskap #84359 is 'n antwoord op boodskap #84358] Ma, 22 September 2003 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - jislaaik - ek het nie die laaste minuut gesien nie, en toe score Tvl.
Die Pumas het dieslefde met Vrystaat gedoen!.
Ek onthou my grootste, hartseerste huil wat ek langs die rugbyveld gehad het
was die keer toe Ntvl in die laaste minuut teen Vrystaat 'n 3 gedruk en toe
gewen het.

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkm3lp$25or$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Sover ek dit het het die WP en Die Leeus gelykop gespeel?
> "Annette" wrote in message
> news:bkjd2c$mge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
>> sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
>> vuurwapen haar te hulp gesnel.
>>
>> 2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
>> dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se beslissing
>> dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
>> en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
>>
>> 3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
>> die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
>> en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 21/9 [boodskap #84374 is 'n antwoord op boodskap #84359] Ma, 22 September 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Pierre Spies se drie. Lekkerder as 'arriveer' met 'n vrou na 6
maande in die bos! Daai hele Bloem was so stil soos 'n graf met net die
gelag van die klomp Bulle wat hulle vermaak het!

"Annette" skryf in boodskap news:bkm3v4$rg5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - jislaaik - ek het nie die laaste minuut gesien nie, en toe score Tvl.
> Die Pumas het dieslefde met Vrystaat gedoen!.
> Ek onthou my grootste, hartseerste huil wat ek langs die rugbyveld gehad het
> was die keer toe Ntvl in die laaste minuut teen Vrystaat 'n 3 gedruk en toe
> gewen het.
>
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkm3lp$25or$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Sover ek dit het het die WP en Die Leeus gelykop gespeel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkjd2c$mge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
>>> sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
>>> vuurwapen haar te hulp gesnel.
>>>
>>> 2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
>>> dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se beslissing
>>> dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
>>> en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
>>>
>>> 3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
>>> die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
>>> en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuus 21/9 [boodskap #84377 is 'n antwoord op boodskap #84374] Ma, 22 September 2003 09:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - die Vrystaters het die arme mens verwens - en toe verongeluk hy....
Annette

"Sandvlooi" wrote in message
news:bkmda5$26l4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hmm. Pierre Spies se drie. Lekkerder as 'arriveer' met 'n vrou na 6
> maande in die bos! Daai hele Bloem was so stil soos 'n graf met net die
> gelag van die klomp Bulle wat hulle vermaak het!
> "Annette" wrote in message
> news:bkm3v4$rg5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - jislaaik - ek het nie die laaste minuut gesien nie, en toe score Tvl.
>> Die Pumas het dieslefde met Vrystaat gedoen!.
>> Ek onthou my grootste, hartseerste huil wat ek langs die rugbyveld gehad het
>> was die keer toe Ntvl in die laaste minuut teen Vrystaat 'n 3 gedruk en toe
>> gewen het.
>>
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bkm3lp$25or$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Sover ek dit het het die WP en Die Leeus gelykop gespeel?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkjd2c$mge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 1) Pietie Victor, stigter van die Tovato sentrum, is gedood deur rowers wat
>>>> sy buurvrou aangeval het. Hy het haar hulpkrete gehoor en het met 'n
>>>> vuurwapen haar te hulp gesnel.
>>>>
>>>> 2) Tertius Bosch se weduwee is onterf. Vyf Appèlregters het eenparig besluit
>>>> dat sy laaste testament geldig is, en het die Durbanse regter se beslissing
>>>> dat die testament ongeldig is omgekeer. Bosch se oudste seun erf nou alles,
>>>> en die weduwee en jojngste seun kry niks.. Bosch is in 2000 oorlede.
>>>>
>>>> 3) WP het Tvl gister naelskraaps gewen - Die nuwe boksenter van WP was nie
>>>> die beste senter op die veld nie. Robbie Fleck het ook nie teleurgestel nie,
>>>> en het sy gebruiklike 3 punte afgestaan, en het ook 'n geel kaart gekry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 9/9
Volgende onderwerp: Meisie (11) deur leerder in Kuilsrivier-skool verkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:26:52 MGT 2024