Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Crosses protesting farm murders have been removed
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81674] Sa, 02 Augustus 2003 17:46 na volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Herman" wrote in news:3f2bf284$0$49110
$e4fe...@news.xs4all.nl:

>
> "George B." wrote in message
> news:6c613aef.0308020914.394071ea@posting.google.com...
>> Just why are the so afraid of attention to the subject of farm
>> murders?!

>
>
> Nederlandse newsgroups zijn populair.
>
>
>

Het zijn regelmatig 1e/2e generatie NL-boeren die aldaar worden vermoord,
destijds gestimuleerd door de NL-overheid om te emigreren, midden jaren 50.

Those killed are frequently 1st/2nd generation Dutch farmers, back then
stimulated to emigrate by the Dutch government, in the 50's.

En dankzij de latere steun van de NL-overheid aan het ANC-terrorisme zit er
nu een regime dat vol verwachting toekijkt hoe in Zimbabe boeren worden
vermoord (Mbeki noemde Mugabe 'champion of the law'), en geen zak doet om
hetzelfde in ZA te voorkomen, integendeel.
Zimbabwe nu = Zuid-Afrika binnen 10 jaar.

And thanks to the later support from the same Dutch government to the ANC-
terrorism we now have a regime that watches in full anticipation how
farmers in Zimbabwe are murdered (Mbeki called Mugabe 'Champion of the
law'), and does nothing to prevent the samen in SA, au contraire.

Geen posting kan teveel zijn om destijdse ANC-aanhangers op hun miserabele
falen te wijzen, gecombineerd met hun zieke huidige stilzwijgen.

No posting can be too much to confront the ANC-supporters back then to
their miserable failure, combined with their sick silence of today.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81683 is 'n antwoord op boodskap #81674] So, 03 Augustus 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Or the better quote the afrikaner tiger will be woken up I have also
heard.A
people that will not fight
to defend themselves deserves no place in the sun,let that "slapgat" gene's
die out quickly."

Liewe Joe
Jy is duidelik baie sterk anti-Afrikaner (Boer).
Ons is meer intelligent as wat jy dink. Om so 'n groot oormag te "fight" sal
selfmoord wees. Dit het niks met "slapgatgeit" te doen nie.
Laat weet bietjie hoekom jy so bitter is teenoor die Afrikaner.

Henri
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81696 is 'n antwoord op boodskap #81683] So, 03 Augustus 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joe  is tans af-lyn  joe
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hello Henri
Wat laat jou dink ek is anti afrikaner/boer.(Weet nie hoekom jy hierdie twee
groepe assosieer nie)
Julle manne(wie is julle) is duidelik baie intelligent gemeet aan myself :-)
Ek heroep my so n paar duisend jaar terug het die israeliete ook by n
koppie gestaan en so oor hul erfenis
geloer wat God hul beloof het.Die geleerde manne het gese die oormag is te
groot,hul is reuse teen ons.
Net vier manne was bereid om te veg/opteoffer vir hul God gegewe erfenis en
net die vier het uiteindelik
deel uitgemaak van die wat God waardig geag het om die beloofde land te gaan
vat vir hulself.God het die geleerde wereldswyse slapgate so verag dat Hy
almal laat sterf het in die woestyn.Daar is n gesegde God help hul wat
hulself help,hoe waar is dit tog nie.
Ek is n boer en nie bitter teenoor die afrikaner of ander blankes nie.Ons
mense sal moet van hul gatte opstaan
en die snert wat "geleerde mense" hul vertel om nie die wapen opteneem net
as dit snert afteskryf.As die blanke nie homself gaan begin fisies verdedig
nie is hy op pad om soos n skaap eers geskeer(beroof) en dan geslag
(vermoor) te word.

"Henri" skryf in boodskap news:H95Xa.104307$JA5.2278846@news.xtra.co.nz...
> "Or the better quote the afrikaner tiger will be woken up I have also
> heard.A
> people that will not fight
> to defend themselves deserves no place in the sun,let that "slapgat" gene's
> die out quickly."
>
> Liewe Joe
> Jy is duidelik baie sterk anti-Afrikaner (Boer).
> Ons is meer intelligent as wat jy dink. Om so 'n groot oormag te "fight" sal
> selfmoord wees. Dit het niks met "slapgatgeit" te doen nie.
> Laat weet bietjie hoekom jy so bitter is teenoor die Afrikaner.
>
> Henri
>
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81697 is 'n antwoord op boodskap #81696] So, 03 Augustus 2003 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"joe" wrote

As die blanke nie homself gaan begin fisies verdedig
> nie is hy op pad om soos n skaap eers geskeer(beroof) en dan geslag
> (vermoor) te word.

Ondertussen, my liewe Joe, gaan hulle maar voort
om in die weermag die kat in die donker te knyp,
om meeste van die " white collar crime" in SA te
pleeg, en sit hulle nog op byna al die goeie landbou-
grond van die subkontinent. Die waarheid van die
saak is, my liewe Joe, dat hulle, soos effektiewe
parasiete, sal voortleef met min gevaar vir hulle
uitroeiing, tensy die liggaam waarop hulle parasities
voortbestaan, begin besef wat aangaan en maat-
reels neem van van hulle ontslae te raak.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81700 is 'n antwoord op boodskap #81683] So, 03 Augustus 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Aug 2003 22:13:00 +1200, "Henri" wrote:

> "Or the better quote the afrikaner tiger will be woken up I have also
> heard.A
> people that will not fight
> to defend themselves deserves no place in the sun,let that "slapgat" gene's
> die out quickly."
>
> Liewe Joe
> Jy is duidelik baie sterk anti-Afrikaner (Boer).
> Ons is meer intelligent as wat jy dink. Om so 'n groot oormag te "fight" sal
> selfmoord wees. Dit het niks met "slapgatgeit" te doen nie.
> Laat weet bietjie hoekom jy so bitter is teenoor die Afrikaner.
>
> Henri
>

Of Henri, net miskien, voel Joe daaroor soos ek.
Die holruggeryde storie van die boere, wat eentyd
standaard op landbouunievergaderings en na plaasmoorde
geuiter is, het 'n verleentheid geword. Vir 'n lang tyd is daar na
elke plaasmoord gedreig dat 'dit die laaste was!' Dat die boere 'as
dit weer sou gebeur, die reg in eie hande sou neem!' En die sprekers
het nie besef dat hulle soos pappagaaie dieselfde dreigement, met
selfs dieselfde woordgebruik, holrugry nie. Want nooit het hulle die
reg in eie hande geneem nie. Indien hulle sou, sou hulle die blanke
deel van die land se ondersteuning (vir wat dit werd sou wees:-) gehad
het.
Miskien gaan dit net oor 'n holruggeryde hol dreigement. Miskien
is hy anti-Boer soos jy sê.

Speedy
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81705 is 'n antwoord op boodskap #81700] So, 03 Augustus 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joe  is tans af-lyn  joe
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink Speedy slaan die spyker op sy kop en ja dit gaan oor holruggeryde
dreigemente.
Ek is pro-boer.

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:5d7qivcs9sp0cibjuh4cm4f9vftshotltc@4ax.com...
> On Sun, 3 Aug 2003 22:13:00 +1200, "Henri" wrote:

>
> Of Henri, net miskien, voel Joe daaroor soos ek.
> Die holruggeryde storie van die boere, wat eentyd
> standaard op landbouunievergaderings en na plaasmoorde
> geuiter is, het 'n verleentheid geword. Vir 'n lang tyd is daar na
> elke plaasmoord gedreig dat 'dit die laaste was!' Dat die boere 'as
> dit weer sou gebeur, die reg in eie hande sou neem!' En die sprekers
> het nie besef dat hulle soos pappagaaie dieselfde dreigement, met
> selfs dieselfde woordgebruik, holrugry nie. Want nooit het hulle die
> reg in eie hande geneem nie. Indien hulle sou, sou hulle die blanke
> deel van die land se ondersteuning (vir wat dit werd sou wees:-) gehad
> het.
> Miskien gaan dit net oor 'n holruggeryde hol dreigement. Miskien
> is hy anti-Boer soos jy sê.
>
> Speedy
>
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81707 is 'n antwoord op boodskap #81705] So, 03 Augustus 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Aug 2003 17:27:01 +0200, "joe" wrote:

> Ek dink Speedy slaan die spyker op sy kop en ja dit gaan oor holruggeryde
> dreigemente.
> Ek is pro-boer.
>
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:5d7qivcs9sp0cibjuh4cm4f9vftshotltc@4ax.com...
>> On Sun, 3 Aug 2003 22:13:00 +1200, "Henri" wrote:
>

>> Of Henri, net miskien, voel Joe daaroor soos ek.
>> Die holruggeryde storie van die boere, wat eentyd
>> standaard op landbouunievergaderings en na plaasmoorde
>> geuiter is, het 'n verleentheid geword. Vir 'n lang tyd is daar na
>> elke plaasmoord gedreig dat 'dit die laaste was!' Dat die boere 'as
>> dit weer sou gebeur, die reg in eie hande sou neem!' En die sprekers
>> het nie besef dat hulle soos pappagaaie dieselfde dreigement, met
>> selfs dieselfde woordgebruik, holrugry nie. Want nooit het hulle die
>> reg in eie hande geneem nie. Indien hulle sou, sou hulle die blanke
>> deel van die land se ondersteuning (vir wat dit werd sou wees:-) gehad
>> het.
>> Miskien gaan dit net oor 'n holruggeryde hol dreigement. Miskien
>> is hy anti-Boer soos jy sê.

>> Speedy



Speedy slaan toe nie net die spyker op sy kop nie, Joe.
Speedy speel toe tamboer op sy bors, soos 'n oerwoud gorilla,
oorlat sy mensekennis hom toe nie gedrop het nie:-)))

Speedy - doem doem doem:-)
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81709 is 'n antwoord op boodskap #81674] So, 03 Augustus 2003 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quint Ondaatje  is tans af-lyn  Quint Ondaatje
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Op 2 Aug 2003 17:46:57 GMT meende Burger
Willem-Jan Markerink
in nl.geschiedenis het volgende te moeten typen:

> "Herman" wrote in news:3f2bf284$0$49110
> $e4fe...@news.xs4all.nl:
>

>> "George B." wrote in message
>> news:6c613aef.0308020914.394071ea@posting.google.com...
>>> Just why are the so afraid of attention to the subject of farm
>>> murders?!
>


>> Nederlandse newsgroups zijn populair.



>
> Het zijn regelmatig 1e/2e generatie NL-boeren die aldaar worden vermoord,
> destijds gestimuleerd door de NL-overheid om te emigreren, midden jaren 50.
>
Nationaliteit is onbelangrijk voor mij. Moord is moord en dient afgekeurd
te worden.

Verder doet een moord in Zuid Afrika mij niets meer dan een moord in
Afghanistan. Mensen zijn mensen.

Het hoort niet in nl.geschiedenis thuis.
[f'up naar nl.politiek]

> Geen posting kan teveel zijn om destijdse ANC-aanhangers op hun miserabele
> falen te wijzen, gecombineerd met hun zieke huidige stilzwijgen.
>
Het ANC is imo niet erger dan het apartheidsbewind. Beide regimes
hebben/hadden geen enkel respect voor mensenlevens en eigendomsrechten.
Verder zijn/waren beide regimes racistisch.

--
Niek Holtzappel (Ravachol) Homepage: http://www.xs4all.nl/~nholtz
Nieks Log: * http://www.xs4all.nl/~nholtz/nieklog *
Meldpunt Gestapopraktijken Internet: http://hopje.xs4all.nl/~MGI
"Hebban olla vogala nestas hagunnan, hinase hic anda thu."
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81711 is 'n antwoord op boodskap #81707] So, 03 Augustus 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joe  is tans af-lyn  joe
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Plaas dat hy tamboer speel op n houtkop

>
>
> Speedy slaan toe nie net die spyker op sy kop nie, Joe.
> Speedy speel toe tamboer op sy bors, soos 'n oerwoud gorilla,
> oorlat sy mensekennis hom toe nie gedrop het nie:-)))
>
> Speedy - doem doem doem:-)
>
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81760 is 'n antwoord op boodskap #81674] Ma, 04 Augustus 2003 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skokkie  is tans af-lyn  Skokkie
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"sorites" skryf in boodskap news:3f2ea76a$0$225@hades.is.co.za...
>
>
> --
> (All e-mails and attachments have been scanned by Norton AntiVirus 2003
> software.)
> "Robert Mugabe" wrote in message
> news:cf6dec9dd40f$88ace60d$fedcda75@phx.gbl...
>> On Sun, 3 Aug 2003 19:43:14 +0200, "joe"
>> aka whitetrash wrote:
>>
>>> Plaas dat hy tamboer speel op n houtkop
>>>
>>>>
>>
>>>> Speedy slaan toe nie net die spyker op sy kop nie, Joe.
>>>> Speedy speel toe tamboer op sy bors, soos 'n oerwoud gorilla,
>>>> oorlat sy mensekennis hom toe nie gedrop het nie:-)))
>>
>>>> Speedy - doem doem doem:-)
>>
>>
>> Hey fuck face! If you are going to crosspost to dutch newsgroups you post
>> in dutch language, not in that retarded language of yours.
>>
>> Robert Mugabe
>
> Sounds like a retarded, foul mouthed kaaskop!
>

More like a windgat.

It was a good thing that you Afrikaners did when you improved their
language.

>
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81834 is 'n antwoord op boodskap #81760] Di, 05 Augustus 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Aug 2003 22:33:09 +0200, "Skokkie" wrote:

>

> It was a good thing that you Afrikaners did when you improved their
> language.
>

>

But you should know, Skokkie,... the Netherlands language is only one
of the Afrikaans dialects.

Speedy
Re: Crosses protesting farm murders have been removed [boodskap #81845 is 'n antwoord op boodskap #81674] Di, 05 Augustus 2003 22:03 Na vorige boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
AFRIKAANSE NG\

AFRIKAANSE NG

AFRIKAANSE NG

GAAN POS ELDERS OF VERTAAL!!!!

"Quint Ondaatje" skryf in boodskap news:slrnbiqf7j.2io2.Ravachol@xs1.xs4all.nl...
> Op 2 Aug 2003 10:14:30 -0700 meende Burger
> George B.
> in nl.geschiedenis het volgende te moeten typen:
>
>> Just why are the so afraid of attention to the subject of farm
>> murders?!
>>
> Why has this to be placed in a history newsgroup?
>
>
>>
>>
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,6119,2-7-14 42_1396402,00.html
>>
>> Row over removed crosses
>> 01/08/2003 21:54 - (SA)
>>
>> Print article email story
>>
>>
>> Marietie Louw
>>
>>
>> Johannesburg - A group of volunteers, who planted white crosses along
>> the N1 highway in Centurion a week ago to protest against farm
>> murders, is upset because the crosses have been removed.
>>
>> Centurion attorney Dr Phillip du Toit says: "The Tshwane metropole
>> granted permission for the crosses to remain along the road until
>> Monday, August 4. But someone apparently removed them on Thursday
>> morning. We want the crosses back in place."
>>
>> The crosses were apparently removed because there was no clarity about
>> whether the land belonged to the provincial government or the Tshwane
>> metro council.
>>
>> Antoinette Mostert, spokesperson for the Tshwane metro council, was
>> unable to say what had happened to the crosses.
>>
>> A cross was planted on Sunday for every person murdered in farms
>> attacks since 1994. This followed a walk against farm attacks in
>> England earlier.
>>
>>
>>
>>
>> Related Articles
>> Farm murders report to Selebi
>>
>> Farmer murders 'genocide'
>>
>> Bush gets farm-killings video
>
>
> --
> Niek Holtzappel (Ravachol) Homepage: http://www.xs4all.nl/~nholtz
> Nieks Log: * http://www.xs4all.nl/~nholtz/nieklog *
> Meldpunt Gestapopraktijken Internet: http://hopje.xs4all.nl/~MGI
> "Hebban olla vogala nestas hagunnan, hinase hic anda thu."
Vorige onderwerp: rooksessie
Volgende onderwerp: Nuwe ( hersiene) skoolgodsdiensbeleid aanvaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:28:44 MGT 2024