Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » rooksessie
rooksessie [boodskap #1836] Di, 05 Augustus 2003 18:49
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom rook 'n mens ten spyte daarvan dat 'n mens:
Weet dis ongesond vir jou en ander om jou; dit so duur is??

--
good health is just a slower way of dying??
Re: rook [boodskap #46197 is 'n antwoord op boodskap #1836] Di, 10 Julie 2001 19:31 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook, dis nie baie moelik nie
op 'n dag se jy teen jouself (as jou bors
hyg en piep) nou is dit oor.
Dis egter snaaks die behoefte blyf ook na
20 jaar.
Patrick

>
> Annette wrote:
>
>> Ek wonder net of enigiemand hier is wat voorheen gerook het en toe opgehou
>> het.
>
> Ek het.
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Bommerasie
Volgende onderwerp: Re: Crosses protesting farm murders have been removed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:55:47 MGT 2024