Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Happy nog verward
Happy nog verward [boodskap #80616] Vr, 18 Julie 2003 09:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
nie kan onthou nie.
Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
Annette
Re: Happy nog verward [boodskap #80621 is 'n antwoord op boodskap #80616] Vr, 18 Julie 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ruik dit nie 'n bietjie na 'n 'soek geld-skema' nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
> nie kan onthou nie.
> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
> Annette
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80624 is 'n antwoord op boodskap #80621] Vr, 18 Julie 2003 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie so mooi van die soek geld plan nie, maar die bly en eet lekker
plan werk goed:))
Wat nogal opvallend is, is dat die "blonde" hare nou baie na aan swart is.

Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bf8heb$29ni$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ruik dit nie 'n bietjie na 'n 'soek geld-skema' nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>> nie kan onthou nie.
>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>> Annette
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80626 is 'n antwoord op boodskap #80616] Vr, 18 Julie 2003 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
die polisie was nie :-)

E

"Annette" skryf in boodskap news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
> nie kan onthou nie.
> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
> Annette
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80628 is 'n antwoord op boodskap #80626] Vr, 18 Julie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is glo met redelike sekerheid vasgestel dat Happy die produk is van sy
ma Rita en haar Duitse werkgewer van toe.
Die polisie wou glo vir die snaar in Duitsland gaan soek het, omdat hy nie
vir sy kind gesorg het nie.
Nou is die taak aan die welsyn oorgegee.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f17dd72$0$230@hades.is.co.za...
> Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
> wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
> swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
> die polisie was nie :-)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>> nie kan onthou nie.
>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>> Annette
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80636 is 'n antwoord op boodskap #80626] Vr, 18 Julie 2003 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar sy mammiegoed is mos swart?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f17dd72$0$230@hades.is.co.za...
> Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
> wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
> swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
> die polisie was nie :-)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>> nie kan onthou nie.
>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>> Annette
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80637 is 'n antwoord op boodskap #80636] Vr, 18 Julie 2003 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy mammie se goed ook:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bf929i$2b1m$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Maar sy mammiegoed is mos swart?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f17dd72$0$230@hades.is.co.za...
>> Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
>> wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
>> swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
>> die polisie was nie :-)
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>>> nie kan onthou nie.
>>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80656 is 'n antwoord op boodskap #80624] Vr, 18 Julie 2003 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
EK weet nie wie sy ma is nie, maar blykbaar is die vaderskap 'n toss-up
tussen Steve Hofmeyer en Bill Clinton

"Annette" skryf in boodskap news:bf8lp2$c45qm$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek weet nie so mooi van die soek geld plan nie, maar die bly en eet lekker
> plan werk goed:))
> Wat nogal opvallend is, is dat die "blonde" hare nou baie na aan swart is.
>
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bf8heb$29ni$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ruik dit nie 'n bietjie na 'n 'soek geld-skema' nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>>> nie kan onthou nie.
>>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #80669 is 'n antwoord op boodskap #80637] Sa, 19 Julie 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Skerp!

"Annette" skryf in boodskap news:bf935r$cbcph$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Sy mammie se goed ook:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bf929i$2b1m$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Maar sy mammiegoed is mos swart?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f17dd72$0$230@hades.is.co.za...
>>> Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
>>> wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
>>> swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
>>> die polisie was nie :-)
>>>
>>> E
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>>>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>>>> nie kan onthou nie.
>>>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>>>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #81498 is 'n antwoord op boodskap #80656] Do, 31 Julie 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> toss-up tussen Steve Hofmeyer en Bill Clinton
>

Hopelik was dit Steve Hofmeyer want hy het darem hoër standaarde gehad as
Billy boy.
Re: Happy nog verward [boodskap #81510 is 'n antwoord op boodskap #81498] Do, 31 Julie 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoër standaarde? Omdat daar uit sy verhoudings babas gebore was en nie uit
Bill s'n nie?
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:h96Wa.14945$5O3.13381@fe03.atl2.webusenet.com...
>> toss-up tussen Steve Hofmeyer en Bill Clinton
>>
>
> Hopelik was dit Steve Hofmeyer want hy het darem hoër standaarde gehad as
> Billy boy.
>
Re: Happy nog verward [boodskap #81571 is 'n antwoord op boodskap #81510] Do, 31 Julie 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
nee man oorlat hy kan Afrikaans praat
en oorlat hy gerook het EN ingeasem het

"Annette" skryf in boodskap news:bgb2ge$mfn7t$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoër standaarde? Omdat daar uit sy verhoudings babas gebore was en nie uit
> Bill s'n nie?
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:h96Wa.14945$5O3.13381@fe03.atl2.webusenet.com...
>>> toss-up tussen Steve Hofmeyer en Bill Clinton
>>>
>>
>> Hopelik was dit Steve Hofmeyer want hy het darem hoër standaarde gehad as
>> Billy boy.
>>
>
Re: Happy nog verward [boodskap #81577 is 'n antwoord op boodskap #81510] Vr, 01 Augustus 2003 01:02 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hoër standaarde? Omdat daar uit sy verhoudings babas gebore was en nie uit
> Bill s'n nie?

Nee nee jy kyk nou al weer te diep, die meisies was mooier!
Vorige onderwerp: Nconde steek lyf weg.
Volgende onderwerp: Toronto Rocks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:00:42 MGT 2024