Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nconde steek lyf weg.
Nconde steek lyf weg. [boodskap #81483] Do, 31 Julie 2003 09:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien nou net onderstaande berig:
The Extreme Ironing Bureau has announced that a duo from South Africa have
> won the worldwide Rowenta Trophy 2003 picture competition, held to challenge
> "ironists" to take ironing to new limits.
>
Ek het nie op die webwerf gaan kyk nie, maar ek neem aan dat aangesien hulle
gewen het, die deelnemers gekies was op meriete.
Annette
Re: Nconde steek lyf weg. [boodskap #81506 is 'n antwoord op boodskap #81483] Do, 31 Julie 2003 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het nie op die webwerf gaan kyk nie, maar ek neem aan dat aangesien hulle
> gewen het, die deelnemers gekies was op meriete.
> Annette
>

Huhhh???
Re: Nconde steek lyf weg. [boodskap #81516 is 'n antwoord op boodskap #81506] Do, 31 Julie 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
The Extreme Ironing Bureau has announced that a duo from South Africa have
> won the worldwide Rowenta Trophy 2003 picture competition, held to challenge
> "ironists" to take ironing to new limits.
>
Het jy nie hierdie deeltjie gesien nie?
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:7l7Wa.10613$BY2.4495@fe02.atl2.webusenet.com...
>> Ek het nie op die webwerf gaan kyk nie, maar ek neem aan dat aangesien
> hulle
>> gewen het, die deelnemers gekies was op meriete.
>> Annette
>>
>
> Huhhh???
>
Re: Nconde steek lyf weg. [boodskap #81576 is 'n antwoord op boodskap #81516] Vr, 01 Augustus 2003 00:57 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien hom nou, "sorry" eks bietjie stadig so vroeg in die oggend.

"Annette" skryf in boodskap news:bgb2lr$maaah$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> The Extreme Ironing Bureau has announced that a duo from South Africa have
>> won the worldwide Rowenta Trophy 2003 picture competition, held to
> challenge
>> "ironists" to take ironing to new limits.
>>
> Het jy nie hierdie deeltjie gesien nie?
> Annette
>
Vorige onderwerp: Katryn se koffie
Volgende onderwerp: Happy nog verward
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:59:35 MGT 2024