Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson in 'n glaskas
Nelson in 'n glaskas [boodskap #81072] Sa, 26 Julie 2003 08:07 na volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek kan nie verstaan wat so spesiaal aan Nelson Mandela is nie. Vandag skryf
hulle in die Volksblad dat sy lyk moontlik eendag vir die nageslag bewaar
gaan word. (In die Uniegebou of Voortrekker monument) Dis darem bietjie vêr
gevoer.
Verdien hy regtig al die eer wat hy kry?
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81085 is 'n antwoord op boodskap #81072] Sa, 26 Julie 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Laat ek dit vir jou so stel: As iemand my vir drie dekades in die tronk
gegooi het, net omdat ek my stem verhef het vir dit wat reg en regverdig is,
sou ek na 27 jaar nie met soveel vergewensgesindheid en waardigheid met
hierdie selfde mense om 'n tafel kon gaan sit en hulle enige bestaansreg gun
nie. Ek sou Mugabe na 'n kleuterskool juffrou laat lyk het.

Stop hom op, sit hom in 'n glaskas. Hierdie man het nie net Suid-Afrika
nie, maar Afrika 'n kans gegun om uit die middeleeue op te staan en sy stem
te verhef in die wêreld. Soos 'n goeie vriendin wat 'n groot navolger is
van hom-wat-vinnig-van pêre-afklim vir my gesê het nadat sy Madiba ontmoet
het: "Jislaaik maar dis 'n goeie kaffer daai!!"

Soois

Viva Madiba.

"Henri" skryf in boodskap news:lFqUa.92673$JA5.2031745@news.xtra.co.nz...
> Ek kan nie verstaan wat so spesiaal aan Nelson Mandela is nie. Vandag skryf
> hulle in die Volksblad dat sy lyk moontlik eendag vir die nageslag bewaar
> gaan word. (In die Uniegebou of Voortrekker monument) Dis darem bietjie vêr
> gevoer.
> Verdien hy regtig al die eer wat hy kry?
>
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81087 is 'n antwoord op boodskap #81085] Sa, 26 Julie 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, dis seker waar wat jy sê.
Dinge bereik net 'n punt waar ek voel genoeg is genoeg. Ek is (soos baie
mense op hierdie newsgroup) een van die buitelanders. Elke dag moet ek hoor
wat se wonderwerk hy is en hoe #$# die blankes in SA is. En ek weet voor my
siel die meerderheid Suid Afrikaanse blankes is dêm goeie mense. Ons was
dalk net te veel gebreinspoel.
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81089 is 'n antwoord op boodskap #81087] Sa, 26 Julie 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Biltong sal nooit weer dieselfde wees nie.
Mens moet maar versigtig wees om nie te veel goddelike eienskappe aan die
man toe te dig nie.

"Henri" skryf in boodskap news:2duUa.92863$JA5.2035124@news.xtra.co.nz...
> Ja, dis seker waar wat jy sê.
> Dinge bereik net 'n punt waar ek voel genoeg is genoeg. Ek is (soos baie
> mense op hierdie newsgroup) een van die buitelanders. Elke dag moet ek hoor
> wat se wonderwerk hy is en hoe #$# die blankes in SA is. En ek weet voor my
> siel die meerderheid Suid Afrikaanse blankes is dêm goeie mense. Ons was
> dalk net te veel gebreinspoel.
>
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81094 is 'n antwoord op boodskap #81089] Sa, 26 Julie 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message

> Mens moet maar versigtig wees om nie te veel goddelike eienskappe aan die
> man toe te dig nie.

Wat met Nelson Mandela in die 21ste eeu gebeur, is wat met
Francis van Assissi en met Moeder Theresa en met Sint Christopher
gebeur het. Mense begin die " goddelike eienskap" in hierdie mense
sien (dit wat die Boeddhiste " buddha" noem) en dan begin die
mense dit wat hierdie mens simboliseer vereer in die mens as hy nog
lewe, en as hy dood is, word hy in die geval van die Katolieke kerk
gekanoniseer en word later as Saint (Heilige) verklaar. In die geval
van St. Francis word die oneindige deernis met die fenomenale wereld,
veral die diere, ge-eer wanneer ons aan St. Francis dink, en hom
probeer navolg. Ons maak nie van St. Francis 'n god nie, maar ons
vereer die goddelike in hom, die buddha in hom, die christus in hom.
In die geval van Mandela word die element van vergewensgesindheid
seker vereer.

Gloudina
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81102 is 'n antwoord op boodskap #81085] Sa, 26 Julie 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Laat ek dit vir jou so stel: As iemand my vir drie dekades in die tronk
> gegooi het, net omdat ek my stem verhef het vir dit wat reg en regverdig is,
> sou ek na 27 jaar nie met soveel vergewensgesindheid en waardigheid met
> hierdie selfde mense om 'n tafel kon gaan sit en hulle enige bestaansreg gun
> nie. Ek sou Mugabe na 'n kleuterskool juffrou laat lyk het.
>
> Stop hom op, sit hom in 'n glaskas. Hierdie man het nie net Suid-Afrika
> nie, maar Afrika 'n kans gegun om uit die middeleeue op te staan en sy stem
> te verhef in die wêreld. Soos 'n goeie vriendin wat 'n groot navolger is
> van hom-wat-vinnig-van pêre-afklim vir my gesê het nadat sy Madiba ontmoet
> het: "Jislaaik maar dis 'n goeie kaffer daai!!"

Haai Fransie is dit rerig so dat hy in die tronk gegooi is net omdat hy sy
stem vefhef het, of het hy dat meer as sy net stem verhef?
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81104 is 'n antwoord op boodskap #81102] Sa, 26 Julie 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het gehoor hy't bomme geplant. Is dit waar?
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81105 is 'n antwoord op boodskap #81072] Sa, 26 Julie 2003 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Katryn
Ek kan nie onthou nie. Maar daar draai so iets in my agterkop.
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81106 is 'n antwoord op boodskap #81104] Sa, 26 Julie 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Henri" wrote:

> Ek het gehoor hy't bomme geplant. Is dit waar?

Henri, waar het jy nou weer daai houtlepel gaan uitkrap?
:-)))
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81107 is 'n antwoord op boodskap #81105] Sa, 26 Julie 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Henri" wrote:

> Hallo Katryn
> Ek kan nie onthou nie. Maar daar draai so iets in my agterkop.

Geniet jou naweek. :-))
Hoe is diie weer daar by julle op die oomblik?
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81108 is 'n antwoord op boodskap #81107] Sa, 26 Julie 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Heel lekker vandag gewees. So 'n ander ene sê vir my so ewe nou die dag:
"Ja, as jy geweet het dit so koud word hier, sou jy seker tweemaal gedink
het voor jy geimmigreer het." Toe dink ek maar so by myself, "Ag, asseblief
antie, jy weet nie waarvan jy praat nie." Hemeltjie weet, daar's koue plekke
in SA.
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81109 is 'n antwoord op boodskap #81108] Sa, 26 Julie 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Heel lekker vandag gewees. So 'n ander ene sê vir my so ewe nou die dag:
> "Ja, as jy geweet het dit so koud word hier, sou jy seker tweemaal gedink
> het voor jy geimmigreer het." Toe dink ek maar so by myself, "Ag, asseblief
> antie, jy weet nie waarvan jy praat nie." Hemeltjie weet, daar's koue plekke
> in SA.
>
>
Hier in Florida sê ek weer, "Hel weet, as ek geweet het dis so warm hier
het ek twee keer gedink"

Maar soortgelyk soos jy sê, daar is darem warm plekke in SA
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81110 is 'n antwoord op boodskap #81108] Sa, 26 Julie 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Henri" wrote:

> Heel lekker vandag gewees. So 'n ander ene sê vir my so ewe nou die dag:
> "Ja, as jy geweet het dit so koud word hier, sou jy seker tweemaal gedink
> het voor jy geimmigreer het." Toe dink ek maar so by myself, "Ag, asseblief
> antie, jy weet nie waarvan jy praat nie." Hemeltjie weet, daar's koue plekke
> in SA.

Net nou die dag was daar 'n bespreking van hoe koud dit op een of
ander dorp in SA word. Ongelukkig kan ek nou nie die naam van die
spesifieke plek onthou nie, maar die ouens het gesê dit word kouer
daar as selfs Minnesota hier in die VSA? Brrrrr, dit moet nogal vrek
koud wees, want ek neem aan dat die meeste huise in SA het mos nie
sentrale verhitting nie, dus VOEL mens die koue daar - anders as hier
in Amerika, en seker daar by julle ook? Weens ons huise se sentrale
verhitting/verkoeling stelsel, kom mens nie juis agter hoe koud of
warm dit werklik buite is nie.
Ekself verkies koue/sneeu weer enige tyd bo hierdie geweldige hitte en
uiters hoë humiditeit van Noord Amerika.
Maar wag, laat ek ophou babbel en die gras gaan sny. :-)
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81111 is 'n antwoord op boodskap #81104] Sa, 26 Julie 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek het gehoor hy't bomme geplant. Is dit waar?
>

Haai!!, hoe kan dit wees dat almal so iets nou sal staan en miskyk?
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81112 is 'n antwoord op boodskap #81109] Sa, 26 Julie 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote:

> Hier in Florida sê ek weer, "Hel weet, as ek geweet het dis so warm hier
> het ek twee keer gedink"

Hier in Georgia is dit NOG wamer en meer humid!! :-)))

> Maar soortgelyk soos jy sê, daar is darem warm plekke in SA

Die Laeveld word warm. Ek was al baie in Durban in die Somer, ens.
Maar dink jy rerig dit raak ooit so warm en bedompig soos hier by ons?
Ek vra want ek weet nie werklik nie.
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81122 is 'n antwoord op boodskap #81106] Sa, 26 Julie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 09:54:19 -0400, Katryn wrote:

> "Henri" wrote:
>
>> Ek het gehoor hy't bomme geplant. Is dit waar?
>
> Henri, waar het jy nou weer daai houtlepel gaan uitkrap?
> :-)))
>

Katryn...!!! Wys jy vir my een plek waar hy hom uitgespreek het
teen vroue en kindermoordenaars! Waar hy enigsins probeer het om
moordenaars te verhoed om bomme in openbare plekke te plant! Waar hy
hom teen hulle uitgespreek het! En as hy nie het nie, en deel gebly
het van die skuim, is dit wat Henri sê heel debateerbaar, TENMINSTE!!!
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81123 is 'n antwoord op boodskap #81105] Sa, 26 Julie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jul 2003 01:53:02 +1200, "Henri" wrote:

> Hallo Katryn
> Ek kan nie onthou nie. Maar daar draai so iets in my agterkop.

Sussie!!!

>
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81124 is 'n antwoord op boodskap #81110] Sa, 26 Julie 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 10:40:04 -0400, Katryn wrote:

> Net nou die dag was daar 'n bespreking van hoe koud dit op een of
> ander dorp in SA word. Ongelukkig kan ek nou nie die naam van die
> spesifieke plek onthou nie, maar die ouens het gesê dit word kouer
> daar as selfs Minnesota hier in die VSA? Brrrrr, dit moet nogal vrek
> koud wees,

Dit sal heel waardskynlik (beslis!) Sutherland wees. Onlangs was dit
-15 grade en dikwels -5 -6 -9 ens. Vannnag is die voorspelling -5
grade in Sutherland met 'n maksimum van 16 grade môre. Vergeleke met
(middel van die winter let wel) 3 - 23 voorspelling by ons.
Sutherland is nie ver van Annette nie. En sy kan somtyds so yskoue
antwoord kwytraak...

Speedy Gonzales - verhit in die koue met 'n lekker glas hanepoot
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81135 is 'n antwoord op boodskap #81102] Sa, 26 Julie 2003 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
huh???!!! Is jy dalk effe lisdeksies?

"Glücklich" skryf in boodskap news:zlvUa.1721$1m.1253@fe03.atl2.webusenet.com...
>> Laat ek dit vir jou so stel: As iemand my vir drie dekades in die tronk
>> gegooi het, net omdat ek my stem verhef het vir dit wat reg en regverdig is,
>> sou ek na 27 jaar nie met soveel vergewensgesindheid en waardigheid met
>> hierdie selfde mense om 'n tafel kon gaan sit en hulle enige bestaansreg gun
>> nie. Ek sou Mugabe na 'n kleuterskool juffrou laat lyk het.
>>
>> Stop hom op, sit hom in 'n glaskas. Hierdie man het nie net Suid-Afrika
>> nie, maar Afrika 'n kans gegun om uit die middeleeue op te staan en sy stem
>> te verhef in die wêreld. Soos 'n goeie vriendin wat 'n groot navolger is
>> van hom-wat-vinnig-van pêre-afklim vir my gesê het nadat sy Madiba ontmoet
>> het: "Jislaaik maar dis 'n goeie kaffer daai!!"
>
>
> Haai Fransie is dit rerig so dat hy in die tronk gegooi is net omdat hy sy
> stem vefhef het, of het hy dat meer as sy net stem verhef?
>
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81136 is 'n antwoord op boodskap #81104] Sa, 26 Julie 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
nope

"Henri" skryf in boodskap news:1FvUa.92954$JA5.2036546@news.xtra.co.nz...
> Ek het gehoor hy't bomme geplant. Is dit waar?
>
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81139 is 'n antwoord op boodskap #81122] Sa, 26 Julie 2003 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Katryn...!!! Wys jy vir my een plek waar hy hom uitgespreek het
> teen vroue en kindermoordenaars! Waar hy enigsins probeer het om
> moordenaars te verhoed om bomme in openbare plekke te plant! Waar hy
> hom teen hulle uitgespreek het! En as hy nie het nie, en deel gebly
> het van die skuim, is dit wat Henri sê heel debateerbaar, TENMINSTE!!!

EEEIIIINAAAA!!! :-))

Sjoe, Speedy - raak rustig. Ek was of is nog nooit 'n Mandela
aanhanger gewees nie. Ek het mos al hier ook gesê dat ek dink hy was
en is net 'n ikoon wat die media gebruik het en gebruik. Hy
verteenwoordig iets waaraan die meeste mense graag wil vaskleef en glo
- HOOP vir 'n vredevolle toekoms. En die mense wat hom al persoonlik
ontmoet het, vertel almal dat daar iets ongeloofliks positief en
"humble" uit hom straal Ek het geen rede om dit in twyfel te trek
nie. En het ook geen rede om hom af te kraak en beswadder nie. Dis
maar al.
Die res is politieke mumbo jumbo...
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81140 is 'n antwoord op boodskap #81124] Sa, 26 Julie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Dit sal heel waardskynlik (beslis!) Sutherland wees.

Jaaaa,,,dis presies reg. :-)

> Speedy Gonzales - verhit in die koue met 'n lekker glas hanepoot

Hmmm...yummie. Ons het darem iets amper soortgelyks hier ( wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in
die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81143 is 'n antwoord op boodskap #81139] Sa, 26 Julie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 15:37:45 -0400, Katryn wrote:

>
> EEEIIIINAAAA!!! :-))
>
> Sjoe, Speedy - raak rustig. Ek was of is nog nooit 'n Mandela
> aanhanger gewees nie.

Toegegee, eintlik weet ek dit:-)))

die rustige Speedy
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81145 is 'n antwoord op boodskap #81140] Sa, 26 Julie 2003 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 15:41:49 -0400, Katryn wrote:

> Hmmm...yummie. Ons het darem iets amper soortgelyks hier ( baie saggies> wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in
> die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)

Hier is van dit sonder die y ook:-)))

Speedy
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81146 is 'n antwoord op boodskap #81140] Sa, 26 Julie 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:o4m5iv4j8aop0lm43s0h2vmpji9218p0rc@4ax.com...
>
> Hmmm...yummie. Ons het darem iets amper soortgelyks hier ( baie saggies> wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in
> die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)
>

Wat is Yswyn, Katryn?

Lorinda
Yswyn [boodskap #81147 is 'n antwoord op boodskap #81146] Sa, 26 Julie 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Wat is Yswyn, Katryn?

'n Heerlike baie soet, desertwyn. Die druif moet oorryp wees, en ek
dink amper dit word vroeg winter ge-oes. Maar dit word ge-oes terwyl
die druif nog hard gevries is. Die ideale temps hiervoor is -7 -
-10C.
Ek dink dit kom oorspronklik van Duitsland af, waar dit bekendstaan as
"eiswein".
Hier by ons word dit veral ingevoer van Kanada af (daarom die
gefluister) :-))
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81148 is 'n antwoord op boodskap #81072] Sa, 26 Julie 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 20:58:42 +0100, "Lorinda"
wrote:


>> Sjoe, Speedy - raak rustig.
>
> "'n Rustige Speedy" - ek glo half nie dis moontlik nie :-))
>
> Lorinda
>
>

Haai Lorinda, Speedy is die ou wat met niemand skoor soek nie
Nooit op iemand skree nie, met almal vriendelik is, ...en rustig is

Speedy
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81150 is 'n antwoord op boodskap #81139] Sa, 26 Julie 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:apl5ivo8jpkc4o4pjfsdfb4pm2v3omasn2@4ax.com...
> EEEIIIINAAAA!!! :-))
>
> Sjoe, Speedy - raak rustig.

"'n Rustige Speedy" - ek glo half nie dis moontlik nie :-))

Lorinda
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81151 is 'n antwoord op boodskap #81145] Sa, 26 Julie 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

>> baie saggies> wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in
>> die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)
>
>
> Hier is van dit sonder die y ook:-)))

Phark!!
:-)))
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81152 is 'n antwoord op boodskap #81150] Sa, 26 Julie 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> "'n Rustige Speedy" - ek glo half nie dis moontlik nie :-))

Nou dat jy dit noem...:-)))
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81153 is 'n antwoord op boodskap #81151] Sa, 26 Julie 2003 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 15:59:24 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>>> baie saggies> wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in
>>> die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)


>> Hier is van dit sonder die y ook:-)))
>
> Phark!!
> :-)))

PHOL:-)))
Re: Yswyn [boodskap #81154 is 'n antwoord op boodskap #81147] Sa, 26 Julie 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bvm5ivso2ebupp6412u5fekeecmqj4d1k1@4ax.com...
> 'n Heerlike baie soet, desertwyn. Die druif moet oorryp wees, en ek
> dink amper dit word vroeg winter ge-oes. Maar dit word ge-oes terwyl
> die druif nog hard gevries is. Die ideale temps hiervoor is -7 -
> -10C.
> Ek dink dit kom oorspronklik van Duitsland af, waar dit bekendstaan as
> "eiswein".
> Hier by ons word dit veral ingevoer van Kanada af (daarom die
> gefluister) :-))
>

Wat is die naam van die een wat jy nou drink (as dit nou nie advertensie sal
wees nie:-))?

Lorinda
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81155 is 'n antwoord op boodskap #81148] Sa, 26 Julie 2003 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:s4n5iv84gi9hso2r9rieiisnpv8rlk2cf8@4ax.com...
>
> Haai Lorinda, Speedy is die ou wat met niemand skoor soek nie
> Nooit op iemand skree nie, met almal vriendelik is, ...en rustig is
>
> Speedy
>

Ek voel so bedrieg......

Lorinda
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81156 is 'n antwoord op boodskap #81152] Sa, 26 Julie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 15:59:51 -0400, Katryn wrote:

>> "'n Rustige Speedy" - ek glo half nie dis moontlik nie :-))
>
> Ek voel so bedrieg......
>
> Lorinda
>
> Katryn
> Nou dat jy dit noem...:-)))

Was dit Elaine wat hier bo iewers gesê het
dat julle nie skisofrenie met gesplete
persoonlikheid moet verwar nie, maar eerder my
beautiful mind moet raaksien?

Speedy
Re: Yswyn [boodskap #81157 is 'n antwoord op boodskap #81154] Sa, 26 Julie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>
> Wat is die naam van die een wat jy nou drink (as dit nou nie advertensie sal
> wees nie:-))?

Nee, dis mos nou Somer hier (en deksels warm) :-) Maar ek het gou
gaan kyk, en ons het darem nog so paar botteltjies. Die ene wat ek
laas baie van gehou het, en ek sien ons het nog 'n botteltjie daarvan
is een van die Pillterri estates- hierdie botteljie is 'n 1997
Riesling Sweet Reserve. Daar is nog 'n ander ene (ook van hierdie
estate) wat sê "Vidal Late Harvest". Wat wil jy nog weet? :-) Ek het
'n baie goeie wynboek waarin ek enigiets vir jou kan opsoek as jy sou
belangstel. "The New Sotheby's Wine Encyclopedia".
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81158 is 'n antwoord op boodskap #81140] Sa, 26 Julie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"

Ons het darem iets amper soortgelyks hier ( baie saggies> wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in[/color]
> die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)

Ek reken dat hulle ook yswyn behoort te kan maak
in die VSA, want die area waarin mense druiwe kan
kweek dek ook 'n sekere area suid van Lake Ontario,
veral die area tussen die " Finger Lakes." Hulle
temperature is net so koud of nog kouer as suid-
wes Ontario s'n. Hulle kry definitief meer sneeu as
die dele van suid-westelike Ontario waar die meeste
druiwe verbou word ( in die Niagara Peninsula) want
hulle kry " lake effect snow" tot 'n groter mate as
suidelike Ontario.

Gloudina
Re: Yswyn [boodskap #81159 is 'n antwoord op boodskap #81147] Sa, 26 Julie 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 21:18:25 +0100, "Lorinda"
wrote:

>> Wat wil jy nog weet? :-) Ek het
>> 'n baie goeie wynboek waarin ek enigiets vir jou kan opsoek as jy sou
>> belangstel. "The New Sotheby's Wine Encyclopedia".

>
> Dankie Katryn! Alle wyn vrae sal in die vervolg aan jou gerig word..:-)

> Lorinda

Laat my toe om een moontlike vraag, eer dit opduik,
vir jou te antwoord, Lorinda.
Moet nooit op enige iets reageer op die nuusgroep,
binne 'n halfuur na 'n groot glas laat-oes nie.

Speedy - rustiger
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81160 is 'n antwoord op boodskap #81072] Sa, 26 Julie 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jul 2003 21:24:11 +0100, "Lorinda"
wrote:

>
> Wees nou eerlik, is dit waarvoor jy raakgesien wil word? :-) En waarom pas
> jy die gesplete skoen aan?
>
> Lorinda
>
>

Verwys na my reaksie op 'ryswyn'. NEE YSWYN
Re: Yswyn [boodskap #81161 is 'n antwoord op boodskap #81157] Sa, 26 Julie 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:qkn5ivgkj72maqrgau6haavec5op8eqh5s@4ax.com...
> Wat wil jy nog weet? :-) Ek het
> 'n baie goeie wynboek waarin ek enigiets vir jou kan opsoek as jy sou
> belangstel. "The New Sotheby's Wine Encyclopedia".
>

Dankie Katryn! Alle wyn vrae sal in die vervolg aan jou gerig word..:-) Ek
sal sien of ek een van die wat jy voorstel in die hande kan kry.

Lorinda
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81162 is 'n antwoord op boodskap #81158] Sa, 26 Julie 2003 20:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wow - dit was vinnig ;-)
Kan ons nie maar die topic na "Nelson in 'n glas eiswyn" verander nie....

@rogers.com wrote:
> "Katryn"
>
> Ons het darem iets amper soortgelyks hier (
>> baie saggies> wat van Kanada afkomstig is) Yswyn. Net so lekker in
>> die winter voor 'n brandende kaggelvuur! :-)
>
>
> Ek reken dat hulle ook yswyn behoort te kan maak
> in die VSA, want die area waarin mense druiwe kan
> kweek dek ook 'n sekere area suid van Lake Ontario,
> veral die area tussen die " Finger Lakes." Hulle
> temperature is net so koud of nog kouer as suid-
> wes Ontario s'n. Hulle kry definitief meer sneeu as
> die dele van suid-westelike Ontario waar die meeste
> druiwe verbou word ( in die Niagara Peninsula) want
> hulle kry " lake effect snow" tot 'n groter mate as
> suidelike Ontario.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Saak opgelos
Volgende onderwerp: Kwaad ;-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:07:48 MGT 2024