Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nelson in 'n glaskas
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81163 is 'n antwoord op boodskap #81156] Sa, 26 Julie 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:8nn5ivgm0h040fidea75a3pc2f23s069ar@4ax.com...
> Was dit Elaine wat hier bo iewers gesê het
> dat julle nie skisofrenie met gesplete
> persoonlikheid moet verwar nie, maar eerder my
> beautiful mind moet raaksien?
>
> Speedy
>

Wees nou eerlik, is dit waarvoor jy raakgesien wil word? :-) En waarom pas
jy die gesplete skoen aan?

Lorinda
Re: Yswyn [boodskap #81165 is 'n antwoord op boodskap #81159] Sa, 26 Julie 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:u7o5iv439s7el9j1vu4ing41jlpu5uqju2@4ax.com...
> Laat my toe om een moontlike vraag, eer dit opduik,
> vir jou te antwoord, Lorinda.
> Moet nooit op enige iets reageer op die nuusgroep,
> binne 'n halfuur na 'n groot glas laat-oes nie.
>
> Speedy - rustiger

Dankie. Dan laat ons dit maar ongevraagd:-)) Of ongevra...... (Jy kan hier
reghelp as dit langer as 'n halfuur na die laat-oes is:-)).

Lorinda
Re: Yswyn [boodskap #81167 is 'n antwoord op boodskap #81161] Sa, 26 Julie 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Dankie Katryn! Alle wyn vrae sal in die vervolg aan jou gerig word..:-) Ek
> sal sien of ek een van die wat jy voorstel in die hande kan kry.

Maar nou moet ek vir jou sê dat smaak nogal verskil. Ek sien nou net
in my boek dat daardie Pillitteri Estates kry net so halwe sterretjie.
Vir my ongekunstelde smaaksintintuie was dit besonders lekker, maar
hulle weet sekerlik beter. :-)
Daar is ook 'n hele paar Suid Afrikaanse botrytis wyne (special late
harvest) wat ONGELOOFLIK lekker is. As jy jou hande byvoorbeeld op 'n
Klein Constantia "Vin de Constance" kan kry, moet jy dit net eenvoudig
koop. Daar is nog baie ander ook. Maar ek kan nou nie hulle name
onthou nie. Ons het nog net 'n Klein Constantia en 'n Boschendal
botteljie oor. Maar wag tot dit weer Winter is. :-)
Re: Yswyn [boodskap #81168 is 'n antwoord op boodskap #81167] Sa, 26 Julie 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:3jo5iv0cutni0ktbiee3m9ofqron7mv86f@4ax.com...
> Maar nou moet ek vir jou sê dat smaak nogal verskil. Ek sien nou net
> in my boek dat daardie Pillitteri Estates kry net so halwe sterretjie.
> Vir my ongekunstelde smaaksintintuie was dit besonders lekker, maar
> hulle weet sekerlik beter. :-)
> Daar is ook 'n hele paar Suid Afrikaanse botrytis wyne (special late
> harvest) wat ONGELOOFLIK lekker is. As jy jou hande byvoorbeeld op 'n
> Klein Constantia "Vin de Constance" kan kry, moet jy dit net eenvoudig
> koop. Daar is nog baie ander ook. Maar ek kan nou nie hulle name
> onthou nie. Ons het nog net 'n Klein Constantia en 'n Boschendal
> botteljie oor. Maar wag tot dit weer Winter is. :-)

Daar is deesdae hier 'n groot verskeidenheid Suid-Afrikaanse wyn beskikbaar,
en dit lyk asof dit goed meeding in die mark. Vir 'n ruk het dit gelyk asof
dit net meeding onder die middel en hoër prys wyne, maar daar is nou ook
"studente" wyn in oorvloed:-)

Lorinda
Re: Yswyn [boodskap #81169 is 'n antwoord op boodskap #81165] Sa, 26 Julie 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> (Jy kan hier
> reghelp as dit langer as 'n halfuur na die laat-oes is:-)).
>
> Lorinda
>
>

Na die laat-oes geoes is?

Speedy
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81181 is 'n antwoord op boodskap #81094] So, 27 Julie 2003 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti.
Vergewensgesindheid, dis waar.
Dis veral jy wat moet ag slaan op daardie uitsonderlike eienskap van
Mandela.
"@rogers.com" wrote in message
news:pPuUa.49698$vz%.34769@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Jonas" wrote in message
>
>> Mens moet maar versigtig wees om nie te veel goddelike eienskappe aan die
>> man toe te dig nie.
>
> Wat met Nelson Mandela in die 21ste eeu gebeur, is wat met
> Francis van Assissi en met Moeder Theresa en met Sint Christopher
> gebeur het. Mense begin die " goddelike eienskap" in hierdie mense
> sien (dit wat die Boeddhiste " buddha" noem) en dan begin die
> mense dit wat hierdie mens simboliseer vereer in die mens as hy nog
> lewe, en as hy dood is, word hy in die geval van die Katolieke kerk
> gekanoniseer en word later as Saint (Heilige) verklaar. In die geval
> van St. Francis word die oneindige deernis met die fenomenale wereld,
> veral die diere, ge-eer wanneer ons aan St. Francis dink, en hom
> probeer navolg. Ons maak nie van St. Francis 'n god nie, maar ons
> vereer die goddelike in hom, die buddha in hom, die christus in hom.
> In die geval van Mandela word die element van vergewensgesindheid
> seker vereer.
>
> Gloudina
>
Re: Nelson in 'n glaskas [boodskap #81199 is 'n antwoord op boodskap #81072] So, 27 Julie 2003 19:23 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop dat daardie glas breek as hulle so langs die graf staan en toy
toy en klippe beginne gooi.

On Sat, 26 Jul 2003 20:07:46 +1200, "Henri" wrote:

> Ek kan nie verstaan wat so spesiaal aan Nelson Mandela is nie. Vandag skryf
> hulle in die Volksblad dat sy lyk moontlik eendag vir die nageslag bewaar
> gaan word. (In die Uniegebou of Voortrekker monument) Dis darem bietjie vêr
> gevoer.
> Verdien hy regtig al die eer wat hy kry?
>
Vorige onderwerp: Saak opgelos
Volgende onderwerp: Kwaad ;-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:31:13 MGT 2024