Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Madela sêgoed ...
Madela sêgoed ... [boodskap #80570] Do, 17 Julie 2003 11:35 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
(Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80571 is 'n antwoord op boodskap #80570] Do, 17 Julie 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in message
...
> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)

Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
" ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80579 is 'n antwoord op boodskap #80571] Do, 17 Julie 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek besef nou eers dat Mandela nie die oorspronklike stelling in Afrikaans
gemaak het nie...
Op 'n ander noot - die lewe op Robben moes goed gewees het om 85 te kan
word. (My swart vriend sê dis omdat daar nie vrouens op Robben was nie...)
"@rogers.com" wrote in message
news:uPwRa.95660$sI91.60008@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Jonas" wrote in message
> ...
>> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
>> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
>> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
>> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
>> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
>> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
>
> Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
> " ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
> dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80589 is 'n antwoord op boodskap #80571] Do, 17 Julie 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
ai tog antie. nog steeds so vol kak soos 'n paar maande terug wat ek laas
hierdie ng besoek het

"@rogers.com" wrote in message news:uPwRa.95660$sI91.60008@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Jonas" wrote in message
> ...
>> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
>> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
>> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
>> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
>> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
>> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
>
> Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
> " ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
> dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Madela sêgoed ... [boodskap #80613 is 'n antwoord op boodskap #80571] Vr, 18 Julie 2003 09:03 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoee spell menns "gan kaka in die Kap"

Pjelkop vaan de Orgasnieese Repubbliek

"@rogers.com" wrote in message news:uPwRa.95660$sI91.60008@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Jonas" wrote in message
> ...
>> "Ek het gestry teen wit oorheersing en ek het gestry teen swart oorheering.
>> Ek stel die ideal van 'n demokrasie en vrye samelewing, waar almal in
>> harmonie en met gelyke geleenthede saamleef, hoog op prys. Dit is 'n ideal
>> waarvoor ek leef. Maar dit is ook 'n ideal waarvoor ek bereid is om te
>> sterf." Nelson Mandela , Rivonia-verhoor, 1964.
>> (Dis volgens vanoggend,17/07/2003, se BEELD.)
>
> Is dit Beeld wat die woord "ideaal" drie keer as
> " ideal" in hierdie stuk spel, of is dit jy, Jonas, wat
> dit verkeerd spel? En indien dit jy is, hoekom?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Haatspraak.
Volgende onderwerp: Re: Die weer en meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 09:23:28 MGT 2024