Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haatspraak.
Haatspraak. [boodskap #80573] Do, 17 Julie 2003 13:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die menseregtekommissie het nou van plan verander en hul vorige uitspraak
dat Kill the Boer, Kill the Farmer nie haatspraak is nie, verander dat dit
inderdaad haatspraak is.

Die Vryheidsfront het die saak aanhangig gemaak nadat dreunsang met bg
slagspreuk by Peter Mokaba se begrafnis deur duisende geuiter is, en Mbeki,
alhoewel hy by die begrafnis was, eers twee dae na die tyd hom teen die
gebeure uitgespreek het.
Mandela was ook op die begrafnis, en het ook niks gesê nie.
Almal op die verhoog het net afgekyk grond toe.

Annette
Re: Haatspraak. [boodskap #80578 is 'n antwoord op boodskap #80573] Do, 17 Julie 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy leer stadig...
"Stille diplomasie" - net soos "charity", begin by die huis.
(As jy na my "Mandela sêgoed" kyk sal jy beter verstaan.)

"Annette" skryf in boodskap news:bf6865$b8uic$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die menseregtekommissie het nou van plan verander en hul vorige uitspraak
> dat Kill the Boer, Kill the Farmer nie haatspraak is nie, verander dat dit
> inderdaad haatspraak is.
>
> Die Vryheidsfront het die saak aanhangig gemaak nadat dreunsang met bg
> slagspreuk by Peter Mokaba se begrafnis deur duisende geuiter is, en Mbeki,
> alhoewel hy by die begrafnis was, eers twee dae na die tyd hom teen die
> gebeure uitgespreek het.
> Mandela was ook op die begrafnis, en het ook niks gesê nie.
> Almal op die verhoog het net afgekyk grond toe.
>
> Annette
>
Re: Haatspraak. [boodskap #80581 is 'n antwoord op boodskap #80578] Do, 17 Julie 2003 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ek het gelees en gesien hy kwoteer uit Die Stem:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bf6bqr$8ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy leer stadig...
> "Stille diplomasie" - net soos "charity", begin by die huis.
> (As jy na my "Mandela sêgoed" kyk sal jy beter verstaan.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf6865$b8uic$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die menseregtekommissie het nou van plan verander en hul vorige uitspraak
>> dat Kill the Boer, Kill the Farmer nie haatspraak is nie, verander dat dit
>> inderdaad haatspraak is.
>>
>> Die Vryheidsfront het die saak aanhangig gemaak nadat dreunsang met bg
>> slagspreuk by Peter Mokaba se begrafnis deur duisende geuiter is, en
> Mbeki,
>> alhoewel hy by die begrafnis was, eers twee dae na die tyd hom teen die
>> gebeure uitgespreek het.
>> Mandela was ook op die begrafnis, en het ook niks gesê nie.
>> Almal op die verhoog het net afgekyk grond toe.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Haatspraak. [boodskap #80586 is 'n antwoord op boodskap #80578] Do, 17 Julie 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die 5-uur nuus, het die ANC verklaar na die nuwe uitspraak deur die
kommissie, dat Kill the Farmer, Kill the Boer nooit 'n slagspreek van die
ANC was of sal wees nie.
Sover ek kan onthou was Peter KtFKtB Mokgaba 'n lid van die ANC, en 'n
vorige leier van die ANC jeugliga.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bf6bqr$8ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy leer stadig...
> "Stille diplomasie" - net soos "charity", begin by die huis.
> (As jy na my "Mandela sêgoed" kyk sal jy beter verstaan.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf6865$b8uic$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die menseregtekommissie het nou van plan verander en hul vorige uitspraak
>> dat Kill the Boer, Kill the Farmer nie haatspraak is nie, verander dat dit
>> inderdaad haatspraak is.
>>
>> Die Vryheidsfront het die saak aanhangig gemaak nadat dreunsang met bg
>> slagspreuk by Peter Mokaba se begrafnis deur duisende geuiter is, en
> Mbeki,
>> alhoewel hy by die begrafnis was, eers twee dae na die tyd hom teen die
>> gebeure uitgespreek het.
>> Mandela was ook op die begrafnis, en het ook niks gesê nie.
>> Almal op die verhoog het net afgekyk grond toe.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Haatspraak. [boodskap #80601 is 'n antwoord op boodskap #80586] Vr, 18 Julie 2003 02:54 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is ook media-bewerings dat hy 'n informant van die SAP was ...

"Annette" skryf in boodskap news:bf6ea8$bkpsd$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Volgens die 5-uur nuus, het die ANC verklaar na die nuwe uitspraak deur die
> kommissie, dat Kill the Farmer, Kill the Boer nooit 'n slagspreek van die
> ANC was of sal wees nie.
> Sover ek kan onthou was Peter KtFKtB Mokgaba 'n lid van die ANC, en 'n
> vorige leier van die ANC jeugliga.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bf6bqr$8ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - jy leer stadig...
>> "Stille diplomasie" - net soos "charity", begin by die huis.
>> (As jy na my "Mandela sêgoed" kyk sal jy beter verstaan.)
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf6865$b8uic$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Die menseregtekommissie het nou van plan verander en hul vorige
> uitspraak
>>> dat Kill the Boer, Kill the Farmer nie haatspraak is nie, verander dat
> dit
>>> inderdaad haatspraak is.
>>>
>>> Die Vryheidsfront het die saak aanhangig gemaak nadat dreunsang met bg
>>> slagspreuk by Peter Mokaba se begrafnis deur duisende geuiter is, en
>> Mbeki,
>>> alhoewel hy by die begrafnis was, eers twee dae na die tyd hom teen die
>>> gebeure uitgespreek het.
>>> Mandela was ook op die begrafnis, en het ook niks gesê nie.
>>> Almal op die verhoog het net afgekyk grond toe.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: P.K. Keith
Volgende onderwerp: Madela sêgoed ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:01:00 MGT 2024