Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: vervelige nuusgroep......AGTERBANKERS
Re: vervelige nuusgroep......AGTERBANKERS [boodskap #8029] Ma, 13 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Julle ou agterbankers, draadsitters,
randsitters, suurgatte en winddrolle
Julle wat so kla oor die nuusgroep,
wat se bydrae maak julle ?
As julle iets beters het om te vertel,
se dit, of hou jou bek en skoert.

hou tog op met mor en pruttel, en maak 'n bydrae.
En as iemand dit afskiet, wat daarvan ?

(Terloops, as julle dalk weet hoe loop die snoek,
vertel tog vir ons....)

Vriendelike groete
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
Re: vervelige nuusgroep......AGTERBANKERS [boodskap #8038 is 'n antwoord op boodskap #8029] Di, 14 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jan 1997 19:28:24 GMT, gal...@ibm.net wrote:
Vorige onderwerp: Laurence as entertainment
Volgende onderwerp: Kultuur Kosse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:24:45 MGT 2024