Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alt.huisgenoot
alt.huisgenoot [boodskap #7969] Wo, 08 Januarie 1997 00:00
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
>> Leendert lees Huisgenoot!
>
> Soms - onder andere.
> Daaruit weet ek dat die gemiddelde bydrae hier (aanhalings uitgesonder) op std
> 5 leesvlak is - soos Huisgenoot.

Dis nou 'n briljante idee. Kom ons verander die titel van hierdie ng na
alt.huisgenoot! Vir diegene wat nie saamstem nie, kan ons altyd alt.dekat
en vir die jagses onder ons alt.loslyf ook begin. Shame, nou kan ons nie
meer alt.suid-afrikaan begin nie. En vir die suits onder ons is daar
natuurlik alt.finansies&Tegniek.

Charl
Vorige onderwerp: Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer......
Volgende onderwerp: "my vrou" - Breyten Breytenbach
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 07:44:03 MGT 2024