Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer......
Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer...... [boodskap #7919] Di, 31 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hannes het geskryf:

> Radio Sonder Grense saai nog steeds uit en ek vang dit op in die VSA op
> 3360.

Jy gee my nuwe moed.
Dankie, ek sal dit dadelik probeer. Ek het al my gat af gesukkel om radio RSA
in Australie te kry. Eerstens het die ambassade hier my 'n klomp frekwensies
gegee wat oud was en niks opgelewer het nie.

Uiteindelik het ek 'n nommer gekry en die SAUK in
Kaapstad gebel 021-5511592 - vra vir "Senderbeheer"
- hulle het my 4810 khz en 3230 khz gegee,
maar ek het slegs iets op 3230 khz gekry. Dit was egter onhoorbaar
sleg, en in die middel van die nag. Toe het ek opgegee.

Wil iemand in SA hulle nie bel en vir ons seg wat aangaan nie ?
(Laas het dit my $15 gekos voor ek by die regte ou uitgekom het)
en vir ons die tye gee ?

In Sydney kan mens maar opgee, daar is te veel radiostorings.
Perth is meer stil wat radiostorings betref. Maar jy het nog steeds
'n lang draad nodig.

Vriendelike groete.
Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer...... [boodskap #7932 is 'n antwoord op boodskap #7919] Vr, 03 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
> - hulle het my 4810 khz en 3230 khz gegee,
> maar ek het slegs iets op 3230 khz gekry. Dit was egter onhoorbaar
> sleg, en in die middel van die nag. Toe het ek opgegee.
>
> Wil iemand in SA hulle nie bel en vir ons seg wat aangaan nie ?
>

Jy kan natuurlik 'n boodskap by www.sabc.co.za los en altwee jou duimpies
baie, baie styf vashou.

Charl

Gepraat van RSG. Jissis, as jy nou die siel van die Afrikaner wil hoor dan
moet jy na 'Iets vir Iets' -- hulle radio inbel ruilprogram -- luister. Dit
laat my klou aam my geloof dat die Afrikaner die sout van die aarde is. Die
rough diamonds in die oerwoud. Veral diegene wat 'n Gypsy karavaan en 'n
biltongdroër het om te ruil vir 'n 1978 Datsun bakkie silinderkop of wat u
ookal het.

C.
Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer...... [boodskap #7958 is 'n antwoord op boodskap #7919] Ma, 06 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer...... [boodskap #7959 is 'n antwoord op boodskap #7919] Ma, 06 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fst...  is tans af-lyn  fst...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 3 Jan 1997 19:25:38 GMT, "Charl Durand" wrote:

>
>
>
>> - hulle het my 4810 khz en 3230 khz gegee,
>> maar ek het slegs iets op 3230 khz gekry. Dit was egter onhoorbaar
>> sleg, en in die middel van die nag. Toe het ek opgegee.
>>
>> Wil iemand in SA hulle nie bel en vir ons seg wat aangaan nie ?
>>
>
> Jy kan natuurlik 'n boodskap by www.sabc.co.za los en altwee jou duimpies
> baie, baie styf vashou.
>
> Charl
>
>
> Gepraat van RSG. Jissis, as jy nou die siel van die Afrikaner wil hoor dan
> moet jy na 'Iets vir Iets' -- hulle radio inbel ruilprogram -- luister. Dit
> laat my klou aam my geloof dat die Afrikaner die sout van die aarde is. Die
> rough diamonds in die oerwoud. Veral diegene wat 'n Gypsy karavaan en 'n
> biltongdroër het om te ruil vir 'n 1978 Datsun bakkie silinderkop of wat u
> ookal het.
>
> C.
Jou inligting re Kortgolf frekwensies is foutief !!

Vra gerus : Francois Steyn fst...@global.co.za
Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer...... [boodskap #7979 is 'n antwoord op boodskap #7919] Wo, 08 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
johanna rykheer  is tans af-lyn  johanna rykheer
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ibm.net wrote:
>
>
> Hannes het geskryf:
>
>> Radio Sonder Grense saai nog steeds uit en ek vang dit op in die VSA op
>> 3360.
>
>
> Wil iemand in SA hulle nie bel en vir ons seg wat aangaan nie ?
> (Laas het dit my $15 gekos voor ek by die regte ou uitgekom het)
> en vir ons die tye gee ?
>
> In Sydney kan mens maar opgee, daar is te veel radiostorings.
> Perth is meer stil wat radiostorings betref. Maar jy het nog steeds
> 'n lang draad nodig.
>

Volgens Sentech, die tegniese afdeling van die SABC, saai hulle
nie meer oorsee uit nie, slegs na Midde-Afrika en ook net op
sekere tye van die dag. Dis bloot toevallig dat mense in die
VSA dit opvang. Volledige skedules, insluitende frekwensies, kan
verkry word by die volgende adres:
http://www.sentech.co.za

Groete
Johanna Rykheer
Vorige onderwerp: Re: Beginsels
Volgende onderwerp: alt.huisgenoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:24:41 MGT 2024