Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuwe Konsepwet: Grondonteiening
Nuwe Konsepwet: Grondonteiening [boodskap #78709] Di, 03 Junie 2003 05:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou 'n wet wat ingestel wil word deur die minister, waar grond onteien
kan word op die gesag van die minister, sonder dat daar 'n gewillige
verkoper en koper kan wees, en sonder dat die staat gedagvaar kan word.
Sy verklaar dat dit "net" 'n maatreël is wat ingestel word, maar dat die
oorspronklike optrede nog steeds toegepas sal word.
Wat eienaardig is, is dat sy hierdie wet suutjies en baie haastig deur die
wetgewer wil stoot sonder bespreking in die parlement.

Annette
Re: Nuwe Konsepwet: Grondonteiening [boodskap #78712 is 'n antwoord op boodskap #78709] Di, 03 Junie 2003 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Robert Mugabe het blykbaar die ANC regering baie "tricks" geleer.

"Annette" skryf in boodskap news:bbhbj5$99gv8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou 'n wet wat ingestel wil word deur die minister, waar grond onteien
> kan word op die gesag van die minister, sonder dat daar 'n gewillige
> verkoper en koper kan wees, en sonder dat die staat gedagvaar kan word.
> Sy verklaar dat dit "net" 'n maatreël is wat ingestel word, maar dat die
> oorspronklike optrede nog steeds toegepas sal word.
> Wat eienaardig is, is dat sy hierdie wet suutjies en baie haastig deur die
> wetgewer wil stoot sonder bespreking in die parlement.
>
> Annette
>
Re: Nuwe Konsepwet: Grondonteiening [boodskap #78742 is 'n antwoord op boodskap #78709] Di, 03 Junie 2003 12:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - maar dis in aansluiting van wetgewing wat in 1975 deurgevoer is. Waarom
bevraagteken jy dit?

Persoonlik glo ek dat die buiteland dringend moet kennis neem van wat ter
plaatse gebeur - die reënboog wittebrood is m.i. verby.

"Annette" skryf in boodskap news:bbhbj5$99gv8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis nou 'n wet wat ingestel wil word deur die minister, waar grond onteien
> kan word op die gesag van die minister, sonder dat daar 'n gewillige
> verkoper en koper kan wees, en sonder dat die staat gedagvaar kan word.
> Sy verklaar dat dit "net" 'n maatreël is wat ingestel word, maar dat die
> oorspronklike optrede nog steeds toegepas sal word.
> Wat eienaardig is, is dat sy hierdie wet suutjies en baie haastig deur die
> wetgewer wil stoot sonder bespreking in die parlement.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 25/5
Volgende onderwerp: Nuus 9/9
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:53:36 MGT 2024