Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika
Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78033] Di, 20 Mei 2003 16:16 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek vanself.

Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle lojaliteit
aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.

"On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.

In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the cost
for South Africa alone was R15-billion.

"The R15-billion loss to the South African economy translates into a total
GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
Schussler said."

http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78058 is 'n antwoord op boodskap #78033] Wo, 21 Mei 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:3eca54fa$0$235@hades.is.co.za...
> Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek vanself.
>
>
>
> Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle lojaliteit
> aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>
>
>
> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.
>
>
>
> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the cost
> for South Africa alone was R15-billion.
>
>
>
> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a total
> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
> Schussler said."
>
>
>
> http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78067 is 'n antwoord op boodskap #78033] Wo, 21 Mei 2003 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Kanada vergoed julle? Volgens Gloudina staan hulle bankvas agter
Mugabe.....

"Jonas" skryf in boodskap news:3eca54fa$0$235@hades.is.co.za...
> Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek vanself.
>
>
>
> Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle lojaliteit
> aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>
>
>
> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.
>
>
>
> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the cost
> for South Africa alone was R15-billion.
>
>
>
> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a total
> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
> Schussler said."
>
>
>
> http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78076 is 'n antwoord op boodskap #78033] Wo, 21 Mei 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
hulle kan nou maar se wat hulle wil van die vorige regime maar
tenminste sou hulle die wetter al lankal stil gemaak het, nie soos die
klomp slapgatte wat ons nou het nie. ek dink dis tyd dat iemand vir
bush ou robert se adres gee.

On Tue, 20 May 2003 18:16:22 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek vanself.
>
>
>
> Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle lojaliteit
> aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>
>
>
> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.
>
>
>
> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the cost
> for South Africa alone was R15-billion.
>
>
>
> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a total
> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
> Schussler said."
>
>
>
> http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78077 is 'n antwoord op boodskap #78076] Wo, 21 Mei 2003 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons moet net vir ou Robert kry dat hy nog lieg en sê daar is olie in Zim:)
Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie onthou
dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
betaal vir hulle genotjies nie.
Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:8ghmcvokjg7c85jgricf7gnjbnq5d6ku0j@4ax.com...
>
> hulle kan nou maar se wat hulle wil van die vorige regime maar
> tenminste sou hulle die wetter al lankal stil gemaak het, nie soos die
> klomp slapgatte wat ons nou het nie. ek dink dis tyd dat iemand vir
> bush ou robert se adres gee.
>
> On Tue, 20 May 2003 18:16:22 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek vanself.
>>
>>
>>
>> Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle lojaliteit
>> aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>>
>>
>>
>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
>> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.
>>
>>
>>
>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the cost
>> for South Africa alone was R15-billion.
>>
>>
>>
>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a total
>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
>> Schussler said."
>>
>>
>>
>> http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78080 is 'n antwoord op boodskap #78077] Wo, 21 Mei 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is die hele spul nie maar oor SA die grootste uitvoerder na Zim is nie?
Die regering kan nie bekostig om Mal Bob se draadjie te knip nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bafj6r$sufe9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons moet net vir ou Robert kry dat hy nog lieg en sê daar is olie in Zim:)
> Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie onthou
> dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
> tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
> betaal vir hulle genotjies nie.
> Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.
>
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:8ghmcvokjg7c85jgricf7gnjbnq5d6ku0j@4ax.com...
>>
>> hulle kan nou maar se wat hulle wil van die vorige regime maar
>> tenminste sou hulle die wetter al lankal stil gemaak het, nie soos die
>> klomp slapgatte wat ons nou het nie. ek dink dis tyd dat iemand vir
>> bush ou robert se adres gee.
>>
>> On Tue, 20 May 2003 18:16:22 +0200, "Jonas"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek
> vanself.
>>>
>>>
>>>
>>> Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle
> lojaliteit
>>> aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>>>
>>>
>>>
>>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
>>> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.
>>>
>>>
>>>
>>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the
> cost
>>> for South Africa alone was R15-billion.
>>>
>>>
>>>
>>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a
> total
>>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
>>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
>>> Schussler said."
>>>
>>>
>>>
>>> http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78083 is 'n antwoord op boodskap #78080] Wo, 21 Mei 2003 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sou jy uitvoere waarop mens geen betaling kry nie nog steeds uitvoere noem?
Trevor vertel ons nooit hoeveel slegte skulde daar jaarliks afgeskryf word
deur die staat en private firmas vir uitvoere na ander Afrika state nie.
Daar is nou al twee mense vir wie ek werk doen wat hulle hande (
newwermaaind vingers) lelik verbrand het deur sake te doen met 'n ander
Afrika-land.
Dit is nou nie dat ek hulle nie gewaarsku het nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecb6201.0@news1.mweb.co.za...
> Is die hele spul nie maar oor SA die grootste uitvoerder na Zim is nie?
> Die regering kan nie bekostig om Mal Bob se draadjie te knip nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bafj6r$sufe9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons moet net vir ou Robert kry dat hy nog lieg en sê daar is olie in Zim:)
>> Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie
> onthou
>> dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
>> tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
>> betaal vir hulle genotjies nie.
>> Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:8ghmcvokjg7c85jgricf7gnjbnq5d6ku0j@4ax.com...
>>>
>>> hulle kan nou maar se wat hulle wil van die vorige regime maar
>>> tenminste sou hulle die wetter al lankal stil gemaak het, nie soos die
>>> klomp slapgatte wat ons nou het nie. ek dink dis tyd dat iemand vir
>>> bush ou robert se adres gee.
>>>
>>> On Tue, 20 May 2003 18:16:22 +0200, "Jonas"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek
>> vanself.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle
>> lojaliteit
>>>> aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>>>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern
> African
>>>> Development Community R18-billion in the three years to the end of
> 2002.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the
>> cost
>>>> for South Africa alone was R15-billion.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a
>> total
>>>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>>>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end
> of
>>>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three
> years,"
>>>> Schussler said."
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>>>>
>>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78089 is 'n antwoord op boodskap #78067] Wo, 21 Mei 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Wat van Kanada vergoed julle? Volgens Gloudina staan hulle bankvas agter
> Mugabe.....

Jy praat al weer met jou agterent.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78090 is 'n antwoord op boodskap #78083] Wo, 21 Mei 2003 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem eintlik saam met jou, maar ek dink tog dat die regering wat sulke
groot handelsverbande het met 'n buurland soos julle met Zim het, kan maklik
alles stop nie. Daar is duisende firmas uit SA wat belange het in Zim en
as SA Zim sou boikot, dan is al hierdie ook in hulle moer in. Dis seker
amper soos 'n oortrokke rekening van 'n beskigheid.....jy hoop tye verbeter
sodat jy weer die skuld kan delg?

"Annette" skryf in boodskap news:bafpee$svlrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sou jy uitvoere waarop mens geen betaling kry nie nog steeds uitvoere noem?
> Trevor vertel ons nooit hoeveel slegte skulde daar jaarliks afgeskryf word
> deur die staat en private firmas vir uitvoere na ander Afrika state nie.
> Daar is nou al twee mense vir wie ek werk doen wat hulle hande (
> newwermaaind vingers) lelik verbrand het deur sake te doen met 'n ander
> Afrika-land.
> Dit is nou nie dat ek hulle nie gewaarsku het nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ecb6201.0@news1.mweb.co.za...
>> Is die hele spul nie maar oor SA die grootste uitvoerder na Zim is nie?
>> Die regering kan nie bekostig om Mal Bob se draadjie te knip nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bafj6r$sufe9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons moet net vir ou Robert kry dat hy nog lieg en sê daar is olie in
> Zim:)
>>> Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie
>> onthou
>>> dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
>>> tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer
> moet
>>> betaal vir hulle genotjies nie.
>>> Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>> news:8ghmcvokjg7c85jgricf7gnjbnq5d6ku0j@4ax.com...
>>>>
>>>> hulle kan nou maar se wat hulle wil van die vorige regime maar
>>>> tenminste sou hulle die wetter al lankal stil gemaak het, nie soos die
>>>> klomp slapgatte wat ons nou het nie. ek dink dis tyd dat iemand vir
>>>> bush ou robert se adres gee.
>>>>
>>>> On Tue, 20 May 2003 18:16:22 +0200, "Jonas"
>>>> served the following to the group:
>>>>
>>>> >Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek
>>> vanself.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle
>>> lojaliteit
>>>> >aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >"On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the
> ongoing
>>>> >political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern
>> African
>>>> >Development Community R18-billion in the three years to the end of
>> 2002.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found
the
>>> cost
>>>> >for South Africa alone was R15-billion.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >"The R15-billion loss to the South African economy translates into
a
>>> total
>>>> >GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>>>> >African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the
end
>> of
>>>> >2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three
>> years,"
>>>> >Schussler said."
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78091 is 'n antwoord op boodskap #78089] Wo, 21 Mei 2003 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou antie se kop bewe so effens? Sal sy nie haar kritiek kan onthou as
ons arme 'kinders van die apartheidsvarke' dan dit nou sou waag om kritiek
teen die Afrikaregerings uit te spreek...ingeslote Mugabe? Huh, ongombe?
skryf in boodskap news:3ECB7E7F.8070809@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Wat van Kanada vergoed julle? Volgens Gloudina staan hulle bankvas agter
>> Mugabe.....
>
> Jy praat al weer met jou agterent.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78097 is 'n antwoord op boodskap #78090] Wo, 21 Mei 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die seksie wat die ANC se ekonomiese beleid goedpraat nou?

Hoekom het "clever Trevor" en sy kamerade nie die ekonomiese gemors betyds
hokgeslaan nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecb85de.0@news1.mweb.co.za...
> Ek stem eintlik saam met jou, maar ek dink tog dat die regering wat sulke
> groot handelsverbande het met 'n buurland soos julle met Zim het, kan maklik
> alles stop nie. Daar is duisende firmas uit SA wat belange het in Zim en
> as SA Zim sou boikot, dan is al hierdie ook in hulle moer in. Dis seker
> amper soos 'n oortrokke rekening van 'n beskigheid.....jy hoop tye verbeter
> sodat jy weer die skuld kan delg?
> "Annette" wrote in message
> news:bafpee$svlrb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sou jy uitvoere waarop mens geen betaling kry nie nog steeds uitvoere
> noem?
>> Trevor vertel ons nooit hoeveel slegte skulde daar jaarliks afgeskryf word
>> deur die staat en private firmas vir uitvoere na ander Afrika state nie.
>> Daar is nou al twee mense vir wie ek werk doen wat hulle hande (
>> newwermaaind vingers) lelik verbrand het deur sake te doen met 'n ander
>> Afrika-land.
>> Dit is nou nie dat ek hulle nie gewaarsku het nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ecb6201.0@news1.mweb.co.za...
>>> Is die hele spul nie maar oor SA die grootste uitvoerder na Zim is nie?
>>> Die regering kan nie bekostig om Mal Bob se draadjie te knip nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bafj6r$sufe9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons moet net vir ou Robert kry dat hy nog lieg en sê daar is olie in
>> Zim:)
>>>> Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie
>>> onthou
>>>> dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
>>>> tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer
>> moet
>>>> betaal vir hulle genotjies nie.
>>>> Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:8ghmcvokjg7c85jgricf7gnjbnq5d6ku0j@4ax.com...
>>>> >
>>>> > hulle kan nou maar se wat hulle wil van die vorige regime maar
>>>> > tenminste sou hulle die wetter al lankal stil gemaak het, nie soos
> die
>>>> > klomp slapgatte wat ons nou het nie. ek dink dis tyd dat iemand vir
>>>> > bush ou robert se adres gee.
>>>> >
>>>> > On Tue, 20 May 2003 18:16:22 +0200, "Jonas"

>>>> > served the following to the group:
>>>> >
>>>> > >Ek aanvaar julle verstaan ingels - die feitelikhede hiervan spreek
>>>> vanself.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >Ons kan maar net dankie sê aan Mbeki, Me Zuma en Mandela - julle
>>>> lojaliteit
>>>> > >aan Mugabe het alle Suid-Afrikaners 'n paar rand gekos.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >"On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the
>> ongoing
>>>> > >political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern
>>> African
>>>> > >Development Community R18-billion in the three years to the end
of
>>> 2002.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found
> the
>>>> cost
>>>> > >for South Africa alone was R15-billion.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >"The R15-billion loss to the South African economy translates
into
> a
>>>> total
>>>> > >GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the
> South
>>>> > >African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the
> end
>>> of
>>>> > >2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three
>>> years,"
>>>> > >Schussler said."
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > http://www.worldonline.co.za/news/news_center_030520.613810. html
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78099 is 'n antwoord op boodskap #78091] Wo, 21 Mei 2003 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Die ou antie se kop bewe so effens? Sal sy nie haar kritiek kan onthou as
> ons arme 'kinders van die apartheidsvarke' dan dit nou sou waag om kritiek
> teen die Afrikaregerings uit te spreek...ingeslote Mugabe?

Ja, jy, Suidwester, komende vanwaar jy kom
in die onmiddelike verlede as lakei van
die apartheidsvarke wat lakeie was van die
C.I.A. kan nou maar ophou om vir Mugabe te
kritiseer. Hy kom nog nie naby wat julle
klomp in SA probeer aanvang het nie. Maar
toemaar, almal sien deur julle gekwetter.
Julle dink, soos vinke, as julle genoeg
geraas maak, sal mense vergeet wat julle
gedoen het. Ongelukkig vir jou werk dinge
nie so nie.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78101 is 'n antwoord op boodskap #78099] Wo, 21 Mei 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ongombe, steeds maak jy net leë geraas en skree net jou slagspreuke wat
al so uit die mode is soos die Land Rover as 4x4! As jy dink wat Mugabe
gedoen het is vergelykbaar met SA, dan bewe jou kop nie net meer nie....hy
werk glad nie meer nie! Maar sal iemand soos jy verstaan as jy sê die een
het onbewerkte grond afgevat en vir iemand gegee het wat dit wil en kan
bewerk....dis nou teenoor Mugabe wat bewerkte grond weggevat en vir plakkers
gegee het wat nie daarop gaan produseer behalwe vir eie behoeftes nie en so
sy eie landbou in sy moer gestuur het. Die tweede begrip is so stupid dit
kan net in Kanada nog verstaan word!
skryf in boodskap news:3ECB8E13.4020901@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Die ou antie se kop bewe so effens? Sal sy nie haar kritiek kan onthou as
>> ons arme 'kinders van die apartheidsvarke' dan dit nou sou waag om kritiek
>> teen die Afrikaregerings uit te spreek...ingeslote Mugabe?
>
>
> Ja, jy, Suidwester, komende vanwaar jy kom
> in die onmiddelike verlede as lakei van
> die apartheidsvarke wat lakeie was van die
> C.I.A. kan nou maar ophou om vir Mugabe te
> kritiseer. Hy kom nog nie naby wat julle
> klomp in SA probeer aanvang het nie. Maar
> toemaar, almal sien deur julle gekwetter.
> Julle dink, soos vinke, as julle genoeg
> geraas maak, sal mense vergeet wat julle
> gedoen het. Ongelukkig vir jou werk dinge
> nie so nie.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78108 is 'n antwoord op boodskap #78097] Wo, 21 Mei 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester
... maar ek dink tog dat die regering wat sulke groot handelsverbande het
met 'n buurland soos julle met Zim het, kan maklik alles stop nie. Daar is
duisende firmas uit SA wat belange het in Zim en as SA Zim sou boikot, dan
is al hierdie ook in hulle moer in. Dis seker amper soos 'n oortrokke
rekening van 'n beskigheid.....jy hoop tye verbeter sodat jy weer die skuld
kan delg?

Jonas
Hoekom het "clever Trevor" en sy kamerade nie die ekonomiese gemors betyds
hokgeslaan nie?

Wouter
Julle oordryf die handelsbande en die ekonomiese waarde van Zimbabwe vir SA,
ons uitvoere na hulle is iets soos 1% of 2% van die totaal, 'n relatiewe
druppel in 'n emmer. Ons voer heelwat meer na bv Mosambiek uit. Ekonomies
gesproke is ons baie belangriker vir Zim as andersom. Dis eerder 'n
maatskaplike gemors as 'n ekonomiese gemors, uit ons hoek gesien en die
Regering se aksies moet eerder daarteen gemeet word. Ek gee hulle baie min
punte vir hulle optrede in dié verband, stille diplomasie werk duidelik nie
goes met mal magsbehepte mense nie..

Die Zim-kwessie het egter min of niks met Trevor se departement uit te waai
nie. Dit is ook deur baie minder bevoegte departemente gehanteer. Maar selfs
al sou Trevor dit hanteer het, was daar nie veel wat gedoen kon word om Zim
se ekonomie te red nie, selfs 'n militêre ingryping sou 'n ekonomiese fiasko
vir Zim gewees het. Daar is nie vinnige medisyne vir ekonomiese wanbestuur
soos wat Zimbabwe beleef het nie.
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78114 is 'n antwoord op boodskap #78077] Do, 22 Mei 2003 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie onthou
dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
betaal vir hulle genotjies nie.
Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.

Wouter
Jy lees daardie berig verkeerd. Die R15 biljoen is ekonomiese groei wat ons
nie gekry het nie omdat ons nie na Zim kon uitvoer nie, ens. Dis nie kontant
wat ons sou kon spandeer het nie, maar 'n raaiskoot oor die totale
addisionele bruto salarisse en inkomste wat deur werkers en maatskappye
verdien kon gewees het as mal Bob nie Zim se ekonomie opgedonner het nie.
Dis die ekonomiese aktiwiteit of bruto omset, nie die addisionele geld nie.

Verder is sulke somme niks meer as intelligente raaiwerk nie, want dis
gewoonlik onmoontlik om te bepaal hoeveel maatskappye ander markte vir hulle
produkte kry. Dis heel waarskynlik geïgnoreer en die R15 biljoen is dan 'n
bruto verlies aan omset, die netto sal waarskynlik laer wees. Oor die langer
termyn waarskynlik net 'n klein deeltjie daarvan. Mike Schussler is 'n
soliede ekonoom, ek probeer glad nie sê hy probeer mislei of knoei nie, die
ekonomie is bloot nie 'n eksakte wetenskap nie.

Vir die gaatjie in jou pad sou Trevor R15 biljoen se ekstra belasting moes
gehef het.

>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
>> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.

>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the
cost for South Africa alone was R15-billion.

>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a
>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
>> Schussler said."
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78117 is 'n antwoord op boodskap #78108] Do, 22 Mei 2003 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - Trevor is nie 'n entiteit op sy eie nie. Hy is deel van die ANC se
kabinet en is veronderstel om leiding te gee op ekonomiese gebied. Hy is
deel van die ANC/SAKP/COSATU-kabinet wat vir 3 jaar met stille diplomasie
die RSA 'n verlies van +/- R16 Biljoen laat lei het. Zimbabwe is deel van
die Suid-Afrikaanse ekonomie - of daar nou staatkundige grense is of nie.
O.a. is daar +/- 2 Miljoen Zim burgers in die RSA, ens.
Ek het groot waardering vir bepaalde dinge wat Trevor en die ANC doen om 'n
gesonder makro-ekonomiese beleid uit te voer - maar wat Zim aan betref is
waar die ekonomiese en politieke besluitneming bymekaar uitkom.
Ons het 'n groot prys betaal vir die ANC se lojaliteit teenoor sy kamerade
uit sy terroristiese verlede.
Maar nog is die einde niet - Mugabe reis na willekeur na die RSA en pronk
hier rond soos 'n leier bobbejaan...

Plaasvark" skryf in boodskap news:3ecbd46d.0@news1.mweb.co.za...
> Suidwester
> ... maar ek dink tog dat die regering wat sulke groot handelsverbande het
> met 'n buurland soos julle met Zim het, kan maklik alles stop nie. Daar is
> duisende firmas uit SA wat belange het in Zim en as SA Zim sou boikot, dan
> is al hierdie ook in hulle moer in. Dis seker amper soos 'n oortrokke
> rekening van 'n beskigheid.....jy hoop tye verbeter sodat jy weer die skuld
> kan delg?
>
> Jonas
> Hoekom het "clever Trevor" en sy kamerade nie die ekonomiese gemors betyds
> hokgeslaan nie?
>
> Wouter
> Julle oordryf die handelsbande en die ekonomiese waarde van Zimbabwe vir SA,
> ons uitvoere na hulle is iets soos 1% of 2% van die totaal, 'n relatiewe
> druppel in 'n emmer. Ons voer heelwat meer na bv Mosambiek uit. Ekonomies
> gesproke is ons baie belangriker vir Zim as andersom. Dis eerder 'n
> maatskaplike gemors as 'n ekonomiese gemors, uit ons hoek gesien en die
> Regering se aksies moet eerder daarteen gemeet word. Ek gee hulle baie min
> punte vir hulle optrede in dié verband, stille diplomasie werk duidelik nie
> goes met mal magsbehepte mense nie..
>
> Die Zim-kwessie het egter min of niks met Trevor se departement uit te waai
> nie. Dit is ook deur baie minder bevoegte departemente gehanteer. Maar selfs
> al sou Trevor dit hanteer het, was daar nie veel wat gedoen kon word om Zim
> se ekonomie te red nie, selfs 'n militêre ingryping sou 'n ekonomiese fiasko
> vir Zim gewees het. Daar is nie vinnige medisyne vir ekonomiese wanbestuur
> soos wat Zimbabwe beleef het nie.
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78124 is 'n antwoord op boodskap #78077] Do, 22 Mei 2003 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie onthou
dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
betaal vir hulle genotjies nie.
Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.

Wouter
Jy lees daardie berig verkeerd. Die R15 biljoen is ekonomiese groei wat ons
nie gekry het nie omdat ons nie na Zim kon uitvoer nie, ens. Dis nie kontant
wat ons sou kon spandeer het nie, maar 'n raaiskoot oor die totale
addisionele bruto salarisse en inkomste wat deur werkers en maatskappye
verdien kon gewees het as mal Bob nie Zim se ekonomie opgedonner het nie.
Dis die ekonomiese aktiwiteit of bruto omset, nie die addisionele geld nie.

Verder is sulke somme niks meer as intelligente raaiwerk nie, want dis
gewoonlik onmoontlik om te bepaal hoeveel maatskappye ander markte vir hulle
produkte kry. Dis heel waarskynlik geïgnoreer en die R15 biljoen is dan 'n
bruto verlies aan omset, die netto sal waarskynlik laer wees. Oor die langer
termyn waarskynlik net 'n klein deeltjie daarvan. Mike Schussler is 'n
soliede ekonoom, ek probeer glad nie sê hy probeer mislei of knoei nie, die
ekonomie is bloot nie 'n eksakte wetenskap nie.

Vir die gaatjie in jou pad sou Trevor R15 biljoen se ekstra belasting moes
gehef het.

>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
>> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.

>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the
cost for South Africa alone was R15-billion.

>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a
>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
>> Schussler said."
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78125 is 'n antwoord op boodskap #78124] Do, 22 Mei 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter - dit is nie 'n raaiskoot nie, dis 'n berekening. En waarskynlik baie
na aan akkuraat.
Feit van die saak is dat indien Mugabe nie die Zim ekonomie met die
stilswyende ondersteuning van Mbeki vernietig het nie, was Suid-Afrika en
Zim R15 Biljoen ryker gewees.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ecc8baf.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek moet nou weer gaan en lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie onthou
> dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
> tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
> betaal vir hulle genotjies nie.
> Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.
>
> Wouter
> Jy lees daardie berig verkeerd. Die R15 biljoen is ekonomiese groei wat ons
> nie gekry het nie omdat ons nie na Zim kon uitvoer nie, ens. Dis nie kontant
> wat ons sou kon spandeer het nie, maar 'n raaiskoot oor die totale
> addisionele bruto salarisse en inkomste wat deur werkers en maatskappye
> verdien kon gewees het as mal Bob nie Zim se ekonomie opgedonner het nie.
> Dis die ekonomiese aktiwiteit of bruto omset, nie die addisionele geld nie.
>
> Verder is sulke somme niks meer as intelligente raaiwerk nie, want dis
> gewoonlik onmoontlik om te bepaal hoeveel maatskappye ander markte vir hulle
> produkte kry. Dis heel waarskynlik geïgnoreer en die R15 biljoen is dan 'n
> bruto verlies aan omset, die netto sal waarskynlik laer wees. Oor die langer
> termyn waarskynlik net 'n klein deeltjie daarvan. Mike Schussler is 'n
> soliede ekonoom, ek probeer glad nie sê hy probeer mislei of knoei nie, die
> ekonomie is bloot nie 'n eksakte wetenskap nie.
>
> Vir die gaatjie in jou pad sou Trevor R15 biljoen se ekstra belasting moes
> gehef het.
>
>
>
>
>>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
>>> Development Community R18-billion in the three years to the end of
2002.
>
>>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the
> cost for South Africa alone was R15-billion.
>
>>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a
>>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
>>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
>>> Schussler said."
>
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78129 is 'n antwoord op boodskap #78117] Do, 22 Mei 2003 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jonas
Wouter - Trevor is nie 'n entiteit op sy eie nie. Hy is deel van die ANC se
kabinet en is veronderstel om leiding te gee op ekonomiese gebied. Hy is
deel van die ANC/SAKP/COSATU-kabinet wat vir 3 jaar met stille diplomasie
die RSA 'n verlies van +/- R16 Biljoen laat lei het. Zimbabwe is deel van
die Suid-Afrikaanse ekonomie - of daar nou staatkundige grense is of nie.
O.a. is daar +/- 2 Miljoen Zim burgers in die RSA, ens.

Wouter
Soos ek reeds probeer verduidelik het, was die verlies afkomstig van Mugabe
se wanbestuur in Zimbabwe, nie van stille diplomasie nie. 'n SA-beleid van
aktiewe ingryping sou heel moontlik tot selfs laer groei op die korttermyn
gelei het (en dis al wat hier geraam is.)

Alhoewel ek allesbehalwe beïndruk is met hoe ons regering die kwessie
hanteer het, was daar eintlik nie veel wat hulle kon doen om die ekonomiese
fiasko in Zim en die streek se gepaardgaande laer groei te stop nie. Dis nie
'n "verlies" in die gewone betekenis van die woord vir SA nie, eerder
potensiële ekonomiese groei wat anders haalbaar was. Soos ek in 'n ander
boodskap uitgewys het, is dit nie 'n verlies aan kontant nie, bloot laer
ekonomiese aktiwiteit.

Jonas
Ek het groot waardering vir bepaalde dinge wat Trevor en die ANC doen om 'n
gesonder makro-ekonomiese beleid uit te voer - maar wat Zim aan betref is
waar die ekonomiese en politieke besluitneming bymekaar uitkom.

Wouter
Jy is reg dat die politiek en die ekonomie nie geskei kan word nie. Maar ons
behoort ook meer erkenning te gee vir wat die regering reg doen (gesonde
makro-ekonomiese beleid) as om net te hamer oor waar hulle duidelik
droogmaak, soos met die Zim-kwessie, wat nie primêr 'n ekonomiese
kwessie is nie.

Die ekonomiese boggerop is deur Mugabe veroorsaak en deur langdurige
droogtes vererger, nie deur ons regering nie. En dis nie vir SA uit 'n
ekonomiese oogpunt so belangrik nie, ek reken ons kon nie die ineenstorting
van Zim se ekonomie verhoed het nie. As ons regstreeks sou ingegryp het met
hulpprogramme, ens. sou dit honderde biljoene gekos het, dis 'n las wat ek
as belastingbetaler beslis nie wil help dra nie.

Jonas
Ons het 'n groot prys betaal vir die ANC se lojaliteit teenoor sy kamerade
uit sy terroristiese verlede.

Wouter
Daarmee stem ek al die pad saam. Maar daardie prys is eerder die verlies aan
internasionale aansien en die gepaardgaande laer potensiële handel met ons
werklike en potensiële handelsvennote in die VSA, Europa en die Ooste.
Zimbabwe se ekonomiese probleem is relatief onbelangrik in vergelyking
daarmee.

Plaasvark" wrote in message
> Jonas
> Hoekom het "clever Trevor" en sy kamerade nie die ekonomiese gemors betyds
> hokgeslaan nie?
>
> Wouter
> Julle oordryf die handelsbande en ekonomiese waarde van Zimbabwe vir SA,
> ons uitvoere na hulle is iets soos 1% of 2% van die totaal, 'n relatiewe
> druppel in 'n emmer. Ons voer heelwat meer na bv Mosambiek uit. Ekonomies
> gesproke is ons baie belangriker vir Zim as andersom. Dis eerder 'n
> maatskaplike gemors as 'n ekonomiese gemors, uit ons hoek gesien en die
> Regering se aksies moet eerder daarteen gemeet word. Ek gee hulle baie min
> punte vir hulle optrede in dié verband, stille diplomasie werk nie
> goed met mal magsbehepte mense nie..
>
> Die Zim-kwessie het egter niks met Trevor se departement uit te waai
> nie. Dit is deur baie minder bevoegte departemente gehanteer. Maar selfs
> al sou Trevor dit hanteer, was daar nie veel wat gedoen kon word om Zim
> se ekonomie te red nie, 'n militêre ingryping sou 'n ekonomiese fiasko
> vir Zim gewees het. Daar is nie vinnige medisyne vir ekonomiese wanbestuur
> soos wat Zimbabwe beleef het nie.
Re: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika [boodskap #78143 is 'n antwoord op boodskap #78125] Do, 22 Mei 2003 14:53 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Natuurlik is dit geen blote raaiskoot nie, Jonas. Dis 'n raming, soos alle
ekonomiese berekeninge is dit vol aannnames. Hierdie een meer as
normaalweg omdat dit 'n projeksie bevat oor wat daar anders sou gewees
het en dus subjektiewe oordeel van die betrokke ekonoom bevat. Ek
bevraagteken nie die raming nie, dis waarskynlik 'n goeie een en die
syfer kan maklik hoër as R15 biljoen wees. Want dis geen feit soos
'n koei nie, dis op sy heel beste intelligente raaiwerk.

Dis ook nie akkuraat dat ons R15 biljoen ryker sou gewees het nie. R15
biljoen se ekstra ekonomiese aktiwiteit beteken grootliks dat ons R15
biljoen meer sou spandeer het, binnelands en buitelands. Dis ook nie
alles ekstra geld nie, dis eerder bestaande geld wat oor en oor gespandeer
word. Lees weer die heel laaste paragraaf hier onder, die koste vir die
ekonomie waarna Schussler verwys gaan oor die verlies aan ekonomiese
aktiwiteit (Bruto Nasionale Produk), nie oor 'n verlies aan rykdom of bates
nie. Volgens sy raming sou ons in die afgelope drie jaar R15 biljoen meer
goedere geproduseer en dienste gelewer het. Dis iets heel anders as
om R15 biljoen ryker te wees.

En soos ek reeds probeer verduidelik het, het daar waarskynlik
reeds vervangende ekonomiese aktiwiteit plaasgevind wat Schussler
nie maklik sou optel nie, 'n boer maak 'n plan as sy mark verdwyn.
Die netto afname in aktiwiteit is waarskynlik laer. Slegs 'n klein
deel van die netto aktiwiteit is wins en daarvaan word net 'n deel
gespaar. As daardie bruto aktiwiteit van R15 biljoen vir ons
R1 biljoen ryker sou gemaak het is dit baie.

"Jonas" skryf in boodskap news:3ecc9fc9$0$228@hades.is.co.za...
Wouter - dit is nie 'n raaiskoot nie, dis 'n berekening. En waarskynlik baie
na aan akkuraat.
Feit van die saak is dat indien Mugabe nie die Zim ekonomie met die
stilswyende ondersteuning van Mbeki vernietig het nie, was Suid-Afrika en
Zim R15 Biljoen ryker gewees.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ecc8baf.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ek moet nou weer gaan lees wat die begrotingsrede sê - ek kan nie onthou
> dat Trevor iets gesê het van hoeveel dit ons kos om MadBob gelukkig en
> tevrede te hou nie - en dat dit die rede is hoekom die sondiges meer moet
> betaal vir hulle genotjies nie.
> Daardie 15 biljoen kon 'n gaatjie in 'n pad toegemaak het.
>
> Wouter
> Jy lees daardie berig verkeerd. R15 biljoen is ekonomiese groei wat ons
> nie gekry het nie omdat ons nie na Zim kon uitvoer nie, ens. Nie kontant
> wat ons sou kon spandeer het nie, maar 'n raaiskoot oor die totale
> addisionele bruto salarisse en inkomste wat deur werkers en maatskappye
> verdien kon gewees het as mal Bob nie Zim se ekonomie opgedonner het nie.
> Dis ekonomiese aktiwiteit of bruto omset, nie addisionele geld nie.

> Verder is sulke somme niks meer as intelligente raaiwerk nie, want dis
> onmoontlik om te bepaal hoeveel maatskappye ander markte vir hulle
> produkte kry. Dis heel waarskynlik geïgnoreer en die R15 biljoen is dan 'n
> bruto omsetverlies, die netto sal waarskynlik laer wees. Oor die langer
> termyn waarskynlik net 'n klein deeltjie daarvan. Mike Schussler is 'n
> soliede ekonoom, ek probeer glad nie sê hy probeer mislei of knoei nie,
> die ekonomie is bloot nie 'n eksakte wetenskap nie.
>
> Vir die gaatjie in jou pad sou Trevor R15 biljoen se ekstra belasting moes
> gehef het.

>> "On Tuesday, Mike Schussler, an economist with Tradek, said the ongoing
>> political and economic turmoil in Zimbabwe had cost the Southern African
>> Development Community R18-billion in the three years to the end of 2002.
>
>> In work done for the Zimbabwe Research Initiative (ZRI), he found the
> cost for South Africa alone was R15-billion.
>
>> "The R15-billion loss to the South African economy translates into a
>> GDP [Gross Domestic Product] loss of 1.3%. Put differently, the South
>> African economy [or GDP] would have been about 1.3% larger by the end of
>> 2002 if it were not for the crisis in Zimbabwe for the last three years,"
>> Schussler said."
Vorige onderwerp: Re: Book now for National Arts Festival Fringe
Volgende onderwerp: Naakte Woede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:28:17 MGT 2024