Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Naakte Woede
Naakte Woede [boodskap #78144] Do, 22 Mei 2003 15:11
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Dame het vandag by Lords haar misnoeƫ met MalBob van Zim te kenne gegee
toe Engeland teen Zimbabwe krieket gespeel het.
Daar is geen melding gemaak of die dame maar net in etniese drag opgetree
het nie:))

Annette
Vorige onderwerp: Zimbabwe - die kostes vir Suid-Afrika
Volgende onderwerp: FHM Bikini Meisies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:13:48 MGT 2024