Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kan help?
Wie kan help? [boodskap #56579] Sa, 02 Februarie 2002 16:38 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die dorp Gravenhage, in watter van die lande in Europa is dit geleë?
Ek het 'n voorwerp hier wat in daardie dorp/stad vervaardig is.
Die vervaardiger se naam is: W. Vervloet & Zoon
Op die voorwerp is die volgende geskryf. Daar mag meskien 'n
fout in die spelling wees as gevolg van ek wat dit meskien
anders sien. JE MAINTIENDRAI
Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
wat die voorwerp is.
Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)
--
Re: Wie kan help? [boodskap #56581 is 'n antwoord op boodskap #56579] Sa, 02 Februarie 2002 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Feb 2002 18:38:56 +0200, "Tobie" wrote:

> Daar mag meskien 'n
> fout in die spelling wees as gevolg van ek wat dit meskien
> anders sien. JE MAINTIENDRAI

Heel tereg (let wel, tereg en nie terg) daar is beslis 'n fout in die
spelling Tobie :-)
Re: Wie kan help? [boodskap #56582 is 'n antwoord op boodskap #56579] Sa, 02 Februarie 2002 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Die dorp Gravenhage, in watter van die lande in Europa is dit geleë?

Te�n enige Hagenees wat dit lees kan ek net sê "sien jy nou, selfs aan die
andere kant van die w�rld weet hulle dat Den Haag geen stad is nie maar 'n
dorp!".

's Gravenhage is die deftige naam vir Den Haag

> Ek het 'n voorwerp hier wat in daardie dorp/stad vervaardig is.
> Die vervaardiger se naam is: W. Vervloet & Zoon
> Op die voorwerp is die volgende geskryf. Daar mag meskien 'n
> fout in die spelling wees as gevolg van ek wat dit meskien
> anders sien. JE MAINTIENDRAI

Ek sal (my) handhaaf. Die lyfspreuk van die Oranjes.

> Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
> wat die voorwerp is.
> Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)

Lus of geen lus nie, ek moet iedere werkdag na Den Haag fiets .... die
municipaliteit van Den Haag is my werkgewer :-)

Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56584 is 'n antwoord op boodskap #56579] Sa, 02 Februarie 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tobie wrote:

JE MAINTIENDRAI
> Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
> wat die voorwerp is.
> Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)

Hy sal bietjie ver moet ry.
Dis Frans.

Madame Hessie du Helsdingen
Re: Wie kan help? [boodskap #56586 is 'n antwoord op boodskap #56584] Sa, 02 Februarie 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Tobie wrote:
> JE MAINTIENDRAI
>> Ek het nie eintlik meer inligting nie, behalwe dat ek nog moet sê
>> wat die voorwerp is.
>> Arthur, hoe lyk dit, lus vir 'n fietsrit na Gravenhage? :-)
>
> Hy sal bietjie ver moet ry.
> Dis Frans.

Soos ek al aan Tobie verduidlik het, is 'Je Maintaindrai' die lyfspreuk van
die familie van Oranje-Nassau. Dis in Frans omdat Orange (ooit eiendom van
die familie van Oranje-Nassau) 'n Franse stad is.

's Gravenhage is die hofstad. Beide die werkpaleis (Paleis Noordeinde) en
die woonpaleis (Huis ten Bosch) van die huidige koningin is in Den Haag.

Dis oorigens nie ongebruiklik vir koningshuise om lyfspreuke in andere tale
te het nie. Dink aan die Windsors met 'Ick dien' ...

> Madame Hessie du Helsdingen

'Du' en nie 'des' nie?

Groete,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56589 is 'n antwoord op boodskap #56586] Sa, 02 Februarie 2002 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

> Dis oorigens nie ongebruiklik vir koningshuise om lyfspreuke in andere tale
> te het nie. Dink aan die Windsors met 'Ick dien' ...
>
>
>> Madame Hessie du Helsdingen

>
> 'Du' en nie 'des' nie?

Wel, vir een helsdingen ( " 'n ding
uit die hel") is dit tog seker "du."
As dit nou van "die van Helsdingens"
was, dan sou ek seker "des" moes
gebruik het.

Madame Hessie des Helsdingens originales.
Re: Wie kan help? [boodskap #56595 is 'n antwoord op boodskap #56589] Sa, 02 Februarie 2002 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>>> Madame Hessie du Helsdingen
>> 'Du' en nie 'des' nie?
>
> Wel, vir een helsdingen ( " 'n ding
> uit die hel") is dit tog seker "du."
> As dit nou van "die van Helsdingens"
> was, dan sou ek seker "des" moes
> gebruik het.
>
> Madame Hessie des Helsdingens originales.

Nee, jy kan 'die van Helsdingens' net met 'les Helsdingens' vertaal.

Dit lyk vir my oorigens 'Helsdingen' is 'n meervoud. Een helsding, twee
helsdingen. Maar ek weet daar is ook 'n dorp met die naam, dus waarskynlik
moet dit nie 'des' wees nie en ook nie 'du' nie, maar net 'de'.

Groete,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56598 is 'n antwoord op boodskap #56595] Sa, 02 Februarie 2002 23:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

Maar ek weet daar is ook 'n dorp met die naam

Ek neem aan jy praat van die dorp
in Nederland. Kan jy verduidelik
waar in Nederland dit is. Het julle
ook 'n uitdrukking soos ons oor die
van Helsdingens? Die Van Helsdingens
is daardie mense wat nie met hulle laat
speel nie, wat omge-ellie is, wat ander
op hulle plek sit op amper op 'n mitiese
manier. So byvoorbeeld, as die dag breek,
dan maak die van Helsdingen hom heel.
As die bliksem slaan, dan slaan die
van Helsdingen terug.

Gloudina
Re: Wie kan help? [boodskap #56605 is 'n antwoord op boodskap #56598] So, 03 Februarie 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
>>
>
> Ek neem aan jy praat van die dorp
> in Nederland. Kan jy verduidelik
> waar in Nederland dit is. Het julle
> ook 'n uitdrukking soos ons oor die
> van Helsdingens?

KinkY: Namens wie praat jy nou Rogers? Wie is die 'ons' in jou pond?
Re: Wie kan help? [boodskap #56626 is 'n antwoord op boodskap #56581] So, 03 Februarie 2002 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
:-P``````````~~~~~~''' :-)
--

"Davie Davis"
: Heel tereg (let wel, tereg en nie terg) daar is beslis 'n fout in die
: spelling Tobie :-)
Re: Wie kan help? [boodskap #56627 is 'n antwoord op boodskap #56598] So, 03 Februarie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
> Maar ek weet daar is ook 'n dorp met die naam
>
> Ek neem aan jy praat van die dorp
> in Nederland. Kan jy verduidelik
> waar in Nederland dit is.

Dis naby Vianen, suidlik van Utrecht.

http://makeashorterlink.com/?S2A126E5

> Het julle
> ook 'n uitdrukking soos ons oor die
> van Helsdingens?

Nee, ons het nie so'n legendariese familie nie .... die enige vanne wat ek
kan bedink wat ons in uitdrukkings gebruik is die van (het huishouden van)
Jan Steen en (jongens van) Jan De Wit.

Groete,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56628 is 'n antwoord op boodskap #56582] So, 03 Februarie 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ok Baie dankie Arthur
hoekom sou ek geweet het dat Arthur wel kon help?
Arthur kan ek jou vra om in die telefoonboek / Yellowpages te kyk of die
besigheid
nog bestaan? W. Vervloet & Zoon.
As daardie besigheid nog bestaan, al wat ek dan kan sê is "WOW!!!" Die
eienaar sal paar honderd jaar oud wees :-)
Ek gaan die voorwerp skandeer en plaas op die ng, of dit vir jou aanstuur.

Nou wonder ek hoekom sou die naam Gravenhage wat deftig is, vervang word met
die 'commen' naam Den Haag. :-) Wat het dan in die in die geskiedenis gebeur
dat dit sou verander het?
Ek vra ekskuus aan die inwoners dat ek gesê het dorp / stad, ek het regtig
nie geweet dat dit die ou naam was van Den Haag nie. :-))))
--
Re: Wie kan help? [boodskap #56638 is 'n antwoord op boodskap #56605] So, 03 Februarie 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kinky wrote:

Het julle
>> ook 'n uitdrukking soos ons oor die
>> van Helsdingens?

>
> KinkY: Namens wie praat jy nou Rogers? Wie is die 'ons' in jou pond?

Ek praat namens Afrikaans-sprekendes,
waarvan ek een is. Dis hoeveel onse
op my pond is. Klim jy ook nou op
die waentjie wat vir mense wil vertel
wie nou namens Afrikaans kan praat,
en wie nie? Skaam jou.

Tant Hessie van Helsdingen, in die
Kanadese provinsie van die wêreldstaat.
Re: Wie kan help? [boodskap #56664 is 'n antwoord op boodskap #56628] So, 03 Februarie 2002 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Ok Baie dankie Arthur
> hoekom sou ek geweet het dat Arthur wel kon help?
> Arthur kan ek jou vra om in die telefoonboek / Yellowpages te kyk of die
> besigheid nog bestaan? W. Vervloet & Zoon.

Daardie besigheid bestaan waarschynlik nie meer nie. Ek kan hom tenminste
nie vind nie. Daar staan nog wel 4 Vervloets in die telefoonboek vermeld. Ek
kan by die argiewe navraag as ek jou 'voorwerp' interessant vind :-)

> As daardie besigheid nog bestaan, al wat ek dan kan sê is "WOW!!!" Die
> eienaar sal paar honderd jaar oud wees :-)

'n besigheid kan blyf bestaan na die dood van die eienaar. Neem byvoorbeeld
die drukker van Nederlands bankbiljette -Joh. Ensched�- wat al 300 jaar
bestaan.

> Ek gaan die voorwerp skandeer en plaas op die ng, of dit vir jou aanstuur.

Ek is baie nuuskierig! Waarom doen jy so geheimsinnig oor 'die voorwerp' of
weet jy net nie wat dit is nie?

> Nou wonder ek hoekom sou die naam Gravenhage wat deftig is, vervang word
met
> die 'commen' naam Den Haag. :-) Wat het dan in die in die geskiedenis gebeur
> dat dit sou verander het?

Dis juis andersom. Die ou naam is Den Haag (Die Haghe), maar mense het
gedink dis nie deftig genoeg nie :-)

Groete,
Arthur
Die agterste van Helsdingens [boodskap #56668 is 'n antwoord op boodskap #56627] Ma, 04 Februarie 2002 03:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

> Dis naby Vianen, suidlik van Utrecht.

>> Het julle
>> ook 'n uitdrukking soos ons oor die
>> van Helsdingens?

>
> Nee, ons het nie so'n legendariese familie nie .... die enige vanne wat ek
> kan bedink wat ons in uitdrukkings gebruik is die van (het huishouden van)
> Jan Steen en (jongens van) Jan De Wit.

Dankie Arthur. Ek neem dus aan ons
Van Helsdingens se naam kom van die
Nederlandse dorp af, want sover ek
weet is daar nie so 'n plek in SA
nie.
Wat is die storie agter Jan Steen en
Jan de Wit?

Gloudina
Re: Die agterste van Helsdingens [boodskap #56748 is 'n antwoord op boodskap #56668] Ma, 04 Februarie 2002 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> Nee, ons het nie so'n legendariese familie nie .... die enige vanne wat ek
>> kan bedink wat ons in uitdrukkings gebruik is die van (het huishouden van)
>> Jan Steen en (jongens van) Jan De Wit.
>
> Wat is die storie agter Jan Steen en
> Jan de Wit?

Jan Steen was een schilder en op veel taferelen zijn rommelige huishoudens
afgebeeld. 'Een huishouden van Jan Steen' betekent dan ook dat je vindt dat
iemand een rommeltje maakt van het huishouden.

Johan de Witt was pensionaris voor Dordrecht en later raadspensionaris in
het eerste stadhouderloze tijdperk. In het rampjaar (1672) werd zijn broer
Cornelis beschuldigd van een moordaanslag op de prins van Oranje. Hij werd
vrijgesproken, maar toen Johan hem uit de gevangenis in Den Haag ging halen,
werden beiden door een meute gelynched.

Als een gezonde, stevige jonge knaap loopt te klagen dat ie moe is of het
koud heeft wordt wel eens gevraagd 'ben jij nou een jongen van Jan de Witt'?

Groeten,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56772 is 'n antwoord op boodskap #56584] Ma, 04 Februarie 2002 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
: JE MAINTIENDRAI
: Hy sal bietjie ver moet ry.
: Dis Frans.
~~
nou hoe lank sal dit dan vir Arthur neem om Frankryk toe te ry, halfdag?
'mind you', die pad is seker verys, mag meskien sy rug verder seermaak.
Maar soos ons kan sien het hy die die 'lyfspreuk' van die Oranjes "Ek sal
(my) handhaaf"
sommer geken.
erm .... wat is die Oranjes ... koninggesindes of wat?
al wat ek kan onthou van Oranjes is daardie liedjie wat ons op skool geleer
het.
"Hebt jy al gehoor van de silverenvloot, de silveren vloot van Oranje" en
dan
was daar nog appeltjies aanboord .... ens. ens.
Onthou jy dit nog? Ek kan dit nou sing, maar wil nou nie die kinders in jou
huis
wakker gemaak het nie. ;-)
--
Re: Wie kan help? [boodskap #56872 is 'n antwoord op boodskap #56772] Di, 05 Februarie 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> nou hoe lank sal dit dan vir Arthur neem om Frankryk toe te ry, halfdag?

Met die motor? Omtrent 3 uur na Rijssel (Lille).

> 'mind you', die pad is seker verys, mag meskien sy rug verder seermaak.

Verys? Nee, dit lyk hier lente. Saterdag was sonnig en 15 grade! Ek het al
bome sien bloei ....

> erm .... wat is die Oranjes ... koninggesindes of wat?

Die huis van Oranje-Nassau, ons koningshuis.

> al wat ek kan onthou van Oranjes is daardie liedjie wat ons op skool geleer
> het. "Hebt jy al gehoor van de silverenvloot, de silveren vloot van Oranje" en
> dan was daar nog appeltjies aanboord .... ens. ens.

Hierdie is 'n liedjie oor Piet Heyn (wat hier in Delft begrawe lê) ....

Heb-je van de Zilveren Vloot wel gehoord,
De zilveren Vloot van Spanje?
Die had er veel Spaanse matten aan boord
En appeltjes van Oranje!

Groete,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56885 is 'n antwoord op boodskap #56664] Di, 05 Februarie 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen"
: Ek is baie nuuskierig!
~~~
ok Arthur, gee vir hans 'n kans en ek stuur vir jou die geskandeerde jpg. ek
sal dit so klein as moontlik maak sodat dit nou nie heel aand neem om
aftelaai nie. Dankie vir jou moeite sover. Jy's ook maar lekker nuuskierig
n� :-) Ek ook, om die waarheid te sê. Sou wil weet of dit so paar honderd
duisend rand werd kan wees. :-)))))))))))))))))))))))))
Re: Wie kan help? [boodskap #56886 is 'n antwoord op boodskap #56872] Di, 05 Februarie 2002 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen"
: Hierdie is 'n liedjie oor Piet Heyn (wat hier in Delft begrawe lê) ....
:
: Heb-je van de Zilveren Vloot wel gehoord,
: De zilveren Vloot van Spanje?
: Die had er veel Spaanse matten aan boord
: En appeltjes van Oranje!
~~
ag natuurlik, Piet Heyn, jy is reg, het dit nou net gesing,
Piet Heyn zyn naam is klein, zy daden benden groot ..... etc etc :-))
--
Re: Wie kan help? [boodskap #56887 is 'n antwoord op boodskap #56885] Di, 05 Februarie 2002 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> "Arthur Hagen"
> : Ek is baie nuuskierig!
> ~~~
> ok Arthur, gee vir hans 'n kans en ek stuur vir jou die geskandeerde jpg. ek
> sal dit so klein as moontlik maak sodat dit nou nie heel aand neem om
> aftelaai nie.

Stuur dit asseblief na my reguliere adres. Hotmail aksepteer geen grote
aanhangsels nie.

My adres is hagenaa(at)caiw.nl

Moenie die jpg te klein maak nie; ek het 'n baie vinnige verbinding!

Groete,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #56890 is 'n antwoord op boodskap #56887] Di, 05 Februarie 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ok
-
"Arthur Hagen"
: Stuur dit asseblief na my reguliere adres.
Re: Wie kan help? [boodskap #56891 is 'n antwoord op boodskap #56872] Di, 05 Februarie 2002 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ok Arthur hy is weg na jou toe 59.5kb jpg
van die 'voorwerp' :-)
--
Re: Wie kan help? [boodskap #56894 is 'n antwoord op boodskap #56890] Di, 05 Februarie 2002 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> ok

Prachtig! Ik zal eens zien of ik iets over een Vervloet kan vinden die dit
gemaakt kan hebben!

Misschien kun je je vraag ook eens stellen op alt.military.collecting. Daar
zitten waarschijnlijk mensen met veel kennis hierover.

Ik laat het je weten als ik iets ontdek ....

Groeten,
Arthur
Re: Wie kan help? [boodskap #74715 is 'n antwoord op boodskap #56579] Do, 20 Maart 2003 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van bedag?

Annette

Happiness is a State of Mind

"TJ" skryf in boodskap news:3e799cef$0$231@hades.is.co.za...
> "Streetwise" = "Having the shrewd awareness, experience, and resourcefulness
> needed for survival in a difficult, often dangerous urban environment."
>
> http://thesaurus.reference.com/search?q=streetwise
>
> Dictionary - Thesaurus 1 - 10 of 10.
>
> 10 entries found for streetwise.
>
> Entry: canny
> Function: adjective
> Definition: clever
> Synonyms: able, acute, adroit, artful, astute, cagey, careful, cautious,
> circumspect, cunning, dexterous, discreet, fancy footwork, foxy, frugal,
> hep, ingenious, intelligent, judicious, knowing, nimble-witted,
> perspicacious, prudent, quick, quick-witted, sagacious, sharp, shrewd,
> skillful, slick, slippery, sly, smart, smooth, street smart, streetwise,
> subtle, wary, watchful, wise, worldly-wise
> Antonyms: naive, careless, unsophisticated, dim-witted, inept, foolish
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: competitive
> Function: adjective
> Definition: combative
> Synonyms: aggressive, ambitious, antagonistic, at odds, competing,
> cutthroat, dog-eat-dog, emulous, killer, opposing, rival, streetwise, vying
> Antonyms: collaborative, cooperative, noncompetitive, unambitious
> Concept: competition
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: crafty
> Function: adjective
> Definition: clever
> Synonyms: adroit, artful, astute, cagey, calculating, canny, cunning,
> deceitful, deep, designing, devious, disingenuous, duplicitous, foxy,
> fraudulent, guileful, insidious, intelligent, keen, knowing, scheming,
> sharp, shrewd, slick, slippery, sly, smart, smooth, street smar, streetwise,
> subtle, tricky, vulpine, wily
> Antonyms: honest, naive, artless, guileless
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: cunning
> Function: adjective
> Definition: devious
> Synonyms: Machiavellian, acute, artful, astute, astute, cagey, canny,
> crafty, deep, fancy footwork, foxy, guileful, insidious, keen, knowing,
> sharp, shifty, shrewd, slick, slippery, sly, sly boots, smart, smarts,
> smooth, streetwise, subtle, tricky, wary, wily
> Antonyms: artless, naive, honest, gullible, ingenuous, sincere
> Concept: lying
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: cunning
> Function: adjective
> Definition: imaginative
> Synonyms: able, adroit, canny, clever, crackerjack, deft, dexterous,
> ingenious, intelligent, masterful, skillful, sly, smarts, smooth, street
> smarts, streetwise, subtle, well-laid, well-planned
> Antonyms: stupid, unimaginative, moronic, uninspired, insipid
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: shrewd
> Function: adjective
> Definition: intelligent
> Synonyms: acute, argute, artful, astucious, astute, brain, cagey,
> calculating, canny, clever, crafty, cunning, cut, deep, discerning,
> discriminating, far-sighted, foxy, heady, ingenious, inside, judicious,
> keen, knowing, penetrating, perceptive, perspicacious, piercing, polite,
> probing, profound, prudent, quick-witted, ringer, sagacious, savvy,
> sensible, shark, sharp, slick, slippery, sly, smart, smooth, smoothie,
> streetwise, tricky, underhand, up on, wily, wise, wised up
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: slick
> Function: adjective
> Definition: smart
> Synonyms: adroit, cagey, canny, clever, deft, dextrous, foxy, glib, hep,
> knowing, meretricious, plausible, professional, quick, sharp, shrewd,
> skillful, sly, smooth, smooth-spoken, sophisticated, specious, streetwise,
> unctuous, urbane, wise
> Concept: intelligence
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: sophisticated
> Function: adjective
> Definition: cosmopolitan
> Synonyms: adult, artificial, been around, blase, bored, citified, cool,
> couth, cultivated, cultured, cynical, disenchanted, disillusioned,
> experienced, go-go, hep, hip, in, into, jaded, jet-set, knowing, laid back,
> mature, mod, mondaine, on to, practical, practiced, really into, refined,
> schooled, seasoned, sharp, skeptical, smooth, stagy, streetwise, studied,
> suave, svelte, swinging, switched on, uptown, urbane, well-bred, wise to,
> wised up, with it, world-weary, worldly, worldly-wise
> Concept: stylishness
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: tricky
> Function: adjective
> Definition: deceptive
> Synonyms: artful, astute, cagey, catchy, clever, crafty, cunning,
> deceitful, deep, delusive, delusory, devious, dishonest, foxy, guileful,
> insidious, intelligent, keen, misleading, scheming, shady, sharp, shifty,
> shrewd, slick, slippery, sly, smooth, streetwise, subtle, treacherous, wily,
> witted, wry
> Concept: falseness
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
> Entry: wily
> Function: adjective
> Definition: crafty
> Synonyms: arch, artful, astute, cagey, clever, crooked, cunning,
> deceitful, deceptive, deep, designing, foxy, greasy, guileful, insidious,
> intriguing, knowing, sagacious, scheming, sharp, sharp, shifty, shrewd,
> slick, slippery, sly, smooth, sneaky, streetwise, tricky, underhanded
> Concept: fooling
> Source: Roget's Interactive Thesaurus, First Edition (v 1.0.0)
> Copyright © 2003 by Lexico Publishing Group, LLC. All rights reserved.
>
Re: Wie kan help? [boodskap #74716 is 'n antwoord op boodskap #74715] Do, 20 Maart 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Voorbedag soos in voorbedagte rade en 'n biddag voor jy dit op straat waag?

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Wie kan help? [boodskap #74717 is 'n antwoord op boodskap #74716] Do, 20 Maart 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of iets in dier voege:))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e79c285$0$226@hades.is.co.za...
> Voorbedag soos in voorbedagte rade en 'n biddag voor jy dit op straat waag?
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Wie kan help? [boodskap #74719 is 'n antwoord op boodskap #74717] Do, 20 Maart 2003 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal dit liewers nie vir my dier invoer (voege) nie.

Dankie.

:-)

TJ
Re: Wie kan help? [boodskap #74723 is 'n antwoord op boodskap #74719] Do, 20 Maart 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van as jou dier 'n krokkodil is?:))

O ja - hier is 'n opstel oor 'n krokkodil: ( vanaf iemand wat ook soms hier
pos)

Wat is 'n krokodil?
>
> Antwoord: Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe
> swemmer. Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit
> tande. Agteraan die krokodil groei die stert. Tussen die kop en die stert
> sit die krokodil. 'n Krokodil sonder 'n stert noem ons 'n rotweiler. 'n
> Krokodil se lyf is oor getrek met handsakmateriaal. Hy kan sy stert afgooi
> as hy skrik, maar dit gebeur nie sommer nie want 'n krokodil skrik vir
> niks. 'n Krokodil bly onder die water want as jy so lelik was, sou jy ook
> onder die water gebly het. Dit is goed dat 'n krokodil in die water bly
> want 'n mens skrik so groot as 'n krokodil jou vang dat hy jou eers moet
> afspoel voordat hy jou kan eet. 'n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos
> mense sê nie, behalwe as hy jou bykom. Hoe langer hy jou byt, hoe seerder
> word dit. Baie ou krokodille suig hulle mense en byt wat hulle vang dood.
> As jy hom eet, is hy 'n krokosatie. 'n Krokodil het nie geleer om met sy
> arms te swem nie nou gebruik hy sy stert. Die kleinboetie van die krokodil
> is die likkewaan. Die stadige sussie van die krokodil is die trapsuutjies.
> Die moffie broer van die krokodil is die daffodil. En dan het die krododil
> nog 'n dooie boetie ? die frikkidil.
>

"TJ" skryf in boodskap news:3e79ce4f$0$229@hades.is.co.za...
> Ek sal dit liewers nie vir my dier invoer (voege) nie.
>
> Dankie.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Wie kan help? [boodskap #74733 is 'n antwoord op boodskap #56579] Do, 20 Maart 2003 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" wrote:

> "Streetwise" = "Having the shrewd awareness, experience, and resourcefulness
> needed for survival in a difficult, often dangerous urban environment."

Die Nederlandse vertaling vir "streetwise" is blykbaar "boerenslim" .
In Swedish is dit "gatusmart".
:-)
Bees [boodskap #74755 is 'n antwoord op boodskap #74733] Vr, 21 Maart 2003 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Omie  is tans af-lyn  Omie
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Bees
Net om jou te laat weet "ek sien jou"
Gaan dit goed met jou ?

Jy behoort nog my adres te hê - vervang net die deel na die aapstert
met mweb dot com dot na

Aan julle ander - Bees is nie 'n nuutjie hier soos die meeste ander
deelnemers nie.......

Welkom terug !
Re: Wie kan help? [boodskap #74784 is 'n antwoord op boodskap #74723] Vr, 21 Maart 2003 14:35 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Moenie vergeet van die ou "Groot Krokkedil" PW,nie!

"Annette" skryf in boodskap news:b5cjs8$27q8fd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat van as jou dier 'n krokkodil is?:))
>
> O ja - hier is 'n opstel oor 'n krokkodil: ( vanaf iemand wat ook soms hier
> pos)
>
> Wat is 'n krokodil?
>>
>> Antwoord: Die krokodil is spesiaal so laag gebou want hoe platter hoe
>> swemmer. Voor aan die krokodil sit die kop. Die kop bestaan byna net uit
>> tande. Agteraan die krokodil groei die stert. Tussen die kop en die stert
>> sit die krokodil. 'n Krokodil sonder 'n stert noem ons 'n rotweiler. 'n
>> Krokodil se lyf is oor getrek met handsakmateriaal. Hy kan sy stert afgooi
>> as hy skrik, maar dit gebeur nie sommer nie want 'n krokodil skrik vir
>> niks. 'n Krokodil bly onder die water want as jy so lelik was, sou jy ook
>> onder die water gebly het. Dit is goed dat 'n krokodil in die water bly
>> want 'n mens skrik so groot as 'n krokodil jou vang dat hy jou eers moet
>> afspoel voordat hy jou kan eet. 'n Krokodil is glad nie so gevaarlik soos
>> mense sê nie, behalwe as hy jou bykom. Hoe langer hy jou byt, hoe seerder
>> word dit. Baie ou krokodille suig hulle mense en byt wat hulle vang dood.
>> As jy hom eet, is hy 'n krokosatie. 'n Krokodil het nie geleer om met sy
>> arms te swem nie nou gebruik hy sy stert. Die kleinboetie van die krokodil
>> is die likkewaan. Die stadige sussie van die krokodil is die trapsuutjies.
>> Die moffie broer van die krokodil is die daffodil. En dan het die krododil
>> nog 'n dooie boetie ? die frikkidil.
>>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e79ce4f$0$229@hades.is.co.za...
>> Ek sal dit liewers nie vir my dier invoer (voege) nie.
>>
>> Dankie.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Vorige onderwerp: Wie & wat is die ANC?
Volgende onderwerp: Mite en spin vs. Feite en objektiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:43:01 MGT 2024