Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie & wat is die ANC?
Wie & wat is die ANC? [boodskap #74774] Vr, 21 Maart 2003 12:20
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sal die ware ANC na vore tree?

Tony Yengeni word vir 4-jaar tronk toe gestuur vir bedrog en diefstal -maar
die ANC Vroueliga en ander kaders wag hom in op Kaapstad lughawe. Hy word
oorval met lofgesang, plakkate wat hom ondersteun, en word hy skouerhoog die
ontvangslokaal uitgedra.

Ek is so bly die man het nie moord gepleeg nie - anders sou Victoria, of Van
Riebeeck se standbeeld (of beide) deur Yengeni se standbeeld vervang word
...

Gelukkig doen Thabo kort-kort 'n beroep op die "ander" Suid-Afrikaners om
hulle teen bedrog te wend.

(Die ANC het seker alleenreg op daardie terrein ...)
Vorige onderwerp: Skiet is moeilik
Volgende onderwerp: Wie kan help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 20:03:14 MGT 2024