Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket vandag 24/2
Krieket vandag 24/2 [boodskap #73923] Ma, 24 Februarie 2003 13:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kenia het nounet vir Sri Lanka gewen met 57 lopies.
Hoo Boy!! Afrika gaan die Oosterse lande verbysteek!:))
Annette
Re: Krieket vandag 24/2 [boodskap #73945 is 'n antwoord op boodskap #73923] Ma, 24 Februarie 2003 20:25 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was nogal erg verbaas! Lyk my Kenia het goed voordeel getrek uit die
"home court advantage" soos die Ingelse dit noem. Sri Lanka is nogal 'n
sterk span ook, daar's hoop vir Suid Afrika!!

Lyk my jy't toe darem die vuur oorleef?

E

"Annette" skryf in boodskap news:b3d8bi$1k0g6f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kenia het nounet vir Sri Lanka gewen met 57 lopies.
> Hoo Boy!! Afrika gaan die Oosterse lande verbysteek!:))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Krieket - Kanada herskryf die rekordboeke
Volgende onderwerp: Krieket 26/2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:18:24 MGT 2024