Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Jonty uit
Krieket - Jonty uit [boodskap #73460] Do, 13 Februarie 2003 21:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Keniane het gesorg dat ons nou verder sonder Jonty moet speel:))

Annette
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73462 is 'n antwoord op boodskap #73460] Do, 13 Februarie 2003 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai shame, en dit sou sy laaste reeks gewees het. Hy tree na die
wêreldbeker af. Ag damn.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:b2h1p4$1cdja0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Keniane het gesorg dat ons nou verder sonder Jonty moet speel:))
>
> Annette
>
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73581 is 'n antwoord op boodskap #73462] Sa, 15 Februarie 2003 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3e4c2208.0@news1.mweb.co.za...
> Haai shame, en dit sou sy laaste reeks gewees het. Hy tree na die
> wêreldbeker af. Ag damn.
>
> Elaine
Elaine, eintlik tree Jonty nie af nie, hy gaan op pensioen! Die ouens in
Gloustershire het hom n paar pond per maand belowe as hy later in die jaar
daar begin

Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
asof hy ooit gaan span maak nie

Joeboy
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73582 is 'n antwoord op boodskap #73581] Sa, 15 Februarie 2003 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sjoe, maar jy is pessimisties:)) - hang aan - Donald gaan hom een van die
dae in die nette seermaak, dan is Rudolph in.

Jonty se later in die jaar is een van die dae - April.

Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:b2keq1$7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e4c2208.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai shame, en dit sou sy laaste reeks gewees het. Hy tree na die
>> wêreldbeker af. Ag damn.
>>
>> Elaine
> Elaine, eintlik tree Jonty nie af nie, hy gaan op pensioen! Die ouens in
> Gloustershire het hom n paar pond per maand belowe as hy later in die jaar
> daar begin
>
> Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
> Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
> nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
> asof hy ooit gaan span maak nie
>
> Joeboy
>
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73601 is 'n antwoord op boodskap #73581] Sa, 15 Februarie 2003 13:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Askies die Engels: "Jonty Rhodes announced yesterday that he has retired
from international cricket." Dis jammer dat dit nou juis moes gebeur omdat
sy pinkie gebreek het, en dat hy nie die beker kan klaar maak nie, maar nou
ja almal moet een of ander tyd aftree, en dis beter om af te tree op die
hoogtepunt van jou loopbaan en almal onthou jou as 'n goeie krieket speler
as om vas te byt en al hoe slegter en slegter te speel, en mense onthou jou
as 'n slegte speler. Ek hoor die mense mor erg oor Alan Donald, en ek
persoonlik dink hy moes al na die 2000 wêreldbeker sy balletjies gebêre het.

E

"Joeboy" wrote:
>
> Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
> Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
> nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
> asof hy ooit gaan span maak nie
>
> Joeboy
>
Vorige onderwerp: Krieket #5
Volgende onderwerp: Krieket #7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:22:46 MGT 2024