Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MIV %'s toe verkeerd!!
MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70159] Vr, 06 Desember 2002 06:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
stouter as wat hulle gedog het.
Annette
Re: MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70163 is 'n antwoord op boodskap #70159] Vr, 06 Desember 2002 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
stouter as wat hulle gedog het.

Wouter
Die totale getalle het ongeveer halveer, as ek dit reg gelees het?
(Ek kon dit net vinnig scan)
Die nuwe opname is by jonger deel van die bevolking gedoen
en daar was die geraamde insidensie bo 20%? Die ou
skatting van 11% was vir die hele populasie.

Albei navorsingsmetodes het natuuurlik tekortkomings, vir
hierdie een moes hulle elke deelnemeer se toestemming kry.
Die vorige syfers is weer van swanger vroue in voorgeboorteklinieke
se besmetting afgelei. Ek reken laasgenoemde sal vir ons die
meer betroubare tendense uitwys, maar dat daar 'n oorskatting
was is heel moontlik.
Re: MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70212 is 'n antwoord op boodskap #70159] So, 08 Desember 2002 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Wonder wat gaan aan in die Vrystaat?

"Annette" skryf in boodskap news:aspfpd$tgqcf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
> Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
> Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
> stouter as wat hulle gedog het.
> Annette
>
Re: MIV %'s toe verkeerd!! [boodskap #70213 is 'n antwoord op boodskap #70212] So, 08 Desember 2002 06:28 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle kroek nie so baie met die syfers as die ander provinsies nie;))
Annette

"Oom Gert" skryf in boodskap news:3df2dc81.0@news1.mweb.co.za...
> Wonder wat gaan aan in die Vrystaat?
>
> "Annette" wrote in message
> news:aspfpd$tgqcf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Niks verkeerd met die totaal in getalle nie - 11.9%,
>> Maar Vrystaat!!! is nou die kampioen.
>> Natal is nie so stout soos wat algemeen aanvaar is nie, en die Kaap is
>> stouter as wat hulle gedog het.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Moppies
Volgende onderwerp: Re: DISKRIMINASIE IN DIE REENBOOGNASIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:16:26 MGT 2024