Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moppies
Moppies [boodskap #70020] Wo, 04 Desember 2002 07:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
Wat van Moppies.
Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
dit so genoem?
Annette
Re: Moppies [boodskap #70023 is 'n antwoord op boodskap #70020] Wo, 04 Desember 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Werk jy die woordeboek so deur?

Die Moppies - op 'n stadium het hulle hulle gesigte mos so swart geverf, met
wit om die oë, soos ou Al Jolson van die VSA. Toe ek klein was, het ons
golliwog-poppe geken wat ook so lyk, maar ek verstaan dit het intussen
polities "inkorrek" geword.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:askbat$s1202$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
> Wat van Moppies.
> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
> dit so genoem?
> Annette
>
Re: Moppies [boodskap #70026 is 'n antwoord op boodskap #70023] Wo, 04 Desember 2002 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Koek - ek het nog altyd gedink 'n moppie is die liedjie wat 'n klops sing?
Dis vreeslik om agter te kom op my oudag dat ek nog altyd verkeerd gedog
het.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:askdc6$ncf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werk jy die woordeboek so deur?
>
> Die Moppies - op 'n stadium het hulle hulle gesigte mos so swart geverf, met
> wit om die oë, soos ou Al Jolson van die VSA. Toe ek klein was, het ons
> golliwog-poppe geken wat ook so lyk, maar ek verstaan dit het intussen
> polities "inkorrek" geword.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:askbat$s1202$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>> Wat van Moppies.
>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
>> dit so genoem?
>> Annette
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70034 is 'n antwoord op boodskap #70026] Wo, 04 Desember 2002 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus - ek skryf soms so obskuur dat ek myself nie verstaan nie. Ek praat,
via die moppie, juis van die klopse. Soos ek dit het het jy reg gedog.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:askdm6$rfndr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> O Koek - ek het nog altyd gedink 'n moppie is die liedjie wat 'n klops sing?
> Dis vreeslik om agter te kom op my oudag dat ek nog altyd verkeerd gedog
> het.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:askdc6$ncf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Werk jy die woordeboek so deur?
>>
>> Die Moppies - op 'n stadium het hulle hulle gesigte mos so swart geverf,
> met
>> wit om die oë, soos ou Al Jolson van die VSA. Toe ek klein was, het ons
>> golliwog-poppe geken wat ook so lyk, maar ek verstaan dit het intussen
>> polities "inkorrek" geword.
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:askbat$s1202$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>> Wat van Moppies.
>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom
> word
>>> dit so genoem?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70043 is 'n antwoord op boodskap #70034] Wo, 04 Desember 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag baie dankie - die gerusstelling kanselleer die sooibrand uit van die
Desai-nonsens:))
maar waar kom die woord moppie vandaan - sou iemand weet?

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:askkh6$qea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ekskuus - ek skryf soms so obskuur dat ek myself nie verstaan nie. Ek praat,
> via die moppie, juis van die klopse. Soos ek dit het het jy reg gedog.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:askdm6$rfndr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O Koek - ek het nog altyd gedink 'n moppie is die liedjie wat 'n klops
> sing?
>> Dis vreeslik om agter te kom op my oudag dat ek nog altyd verkeerd gedog
>> het.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:askdc6$ncf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Werk jy die woordeboek so deur?
>>>
>>> Die Moppies - op 'n stadium het hulle hulle gesigte mos so swart
geverf,
>> met
>>> wit om die oë, soos ou Al Jolson van die VSA. Toe ek klein was, het ons
>>> golliwog-poppe geken wat ook so lyk, maar ek verstaan dit het intussen
>>> polities "inkorrek" geword.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:askbat$s1202$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>>> Wat van Moppies.
>>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom
>> word
>>>> dit so genoem?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70061 is 'n antwoord op boodskap #70043] Wo, 04 Desember 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> maar waar kom die woord moppie vandaan - sou iemand weet?

Die Dictionary of South African English
verklaar:
"Humorous, often teasing, Malay street song.
Afrikaans, from Dutch "mopje," a tune or a
ditty."

Kom dus blykbaar van Nederlands af.

Gloudina
Re: Moppies [boodskap #70064 is 'n antwoord op boodskap #70020] Wo, 04 Desember 2002 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" schreef in
:
>
> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
> Wat van Moppies.
> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
> dit so genoem?
> Annette

-H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
-Moppie: naam voor honden & poezen.
Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
http://www.moppen.net

:-bvb-:
Re: Moppies [boodskap #70094 is 'n antwoord op boodskap #70061] Do, 05 Desember 2002 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O vloek - ek moes 'n ander woord gevra het - nou gaan die Hollanders weer sê
Afrikaans is Hollands:))
Ek dink nie daar is een hond of kat in SA wat Moppie genoem word nie - maar
ek mag verkeerd wees.
Die dier kon in Augustus sy/haar naam gekry het;))
Annette

skryf in boodskap news:3DEE12A3.5050600@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> maar waar kom die woord moppie vandaan - sou iemand weet?
>
> Die Dictionary of South African English
> verklaar:
> "Humorous, often teasing, Malay street song.
> Afrikaans, from Dutch "mopje," a tune or a
> ditty."
>
> Kom dus blykbaar van Nederlands af.
>
> Gloudina
>
Re: Moppies [boodskap #70137 is 'n antwoord op boodskap #70064] Do, 05 Desember 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O jitte! Honde en w�t? Annette!? Sien jy dit? He-he!

"Barend van B." skryf in boodskap news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
> "Annette" schreef in
> :
>>
>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>> Wat van Moppies.
>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
>> dit so genoem?
>> Annette
>
> -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
> -Moppie: naam voor honden & poezen.
> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
> http://www.moppen.net
>
> :-bvb-:
>
Re: Moppies [boodskap #70139 is 'n antwoord op boodskap #70137] Do, 05 Desember 2002 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Poezen?:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3def6614.0@news1.mweb.co.za...
> O jitte! Honde en w�t? Annette!? Sien jy dit? He-he!
> "Barend van B." wrote in message
> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>> "Annette" schreef in
>> :
>>>
>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>> Wat van Moppies.
>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom
> word
>>> dit so genoem?
>>> Annette
>>
>> -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>> -Moppie: naam voor honden & poezen.
>> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>> http://www.moppen.net
>>
>> :-bvb-:
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70142 is 'n antwoord op boodskap #70064] Do, 05 Desember 2002 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos Stadhouders  is tans af-lyn  Koos Stadhouders
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Barend van B." skryf in boodskap news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
> "Annette" schreef in
> :
>>
>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>> Wat van Moppies.
>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom word
>> dit so genoem?
>> Annette
>
> -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
> -Moppie: naam voor honden & poezen.
> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
> http://www.moppen.net

Van Dale 13e druk
mop
mop (geen afbreking)
de; -pen
1634 'gebakken steen' de oudere betekenis is 'klomp, brok', waarvandaan ook
'hard gebakken koek'; de betekenis 'grap' is hiervan wellicht een
overdrachtelijk gebruik
8 . (meestal verkleinv.) stukje, deuntje
hij tokkelt wat mopjes op de piano
Re: Moppies [boodskap #70153 is 'n antwoord op boodskap #70142] Do, 05 Desember 2002 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Eric Schade[1]  is tans af-lyn  Eric Schade[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Koos Stadhouders" in
asnrs8$i8$1@reader10.wxs.nl...

[...]

> Van Dale 13e druk
> mop
> mop (geen afbreking)
> de; -pen
> 1634 'gebakken steen' de oudere betekenis is 'klomp, brok', waarvandaan ook
> 'hard gebakken koek'; de betekenis 'grap' is hiervan wellicht een
> overdrachtelijk gebruik
> 8 . (meestal verkleinv.) stukje, deuntje
> hij tokkelt wat mopjes op de piano

Vergelijk met de semantische evolutie van "stuk"...
('muziekstuk', 'lekker stuk'...)

Eric
Re: Moppies [boodskap #70164 is 'n antwoord op boodskap #70139] Vr, 06 Desember 2002 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het darem intussen ge-click dis 'n kat in Hollands, maar jinne, ons Boere
ken hom nie sê nie. Hulle praat nou van lekker goed!

"Annette" skryf in boodskap news:asp4qi$t5b15$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Poezen?:)))
> Annette
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3def6614.0@news1.mweb.co.za...
>> O jitte! Honde en w�t? Annette!? Sien jy dit? He-he!
>> "Barend van B." wrote in message
>> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>>> "Annette" schreef in
>>> :
>>>>
>>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>>> Wat van Moppies.
>>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom
>> word
>>>> dit so genoem?
>>>> Annette
>>>
>>> -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>>> -Moppie: naam voor honden & poezen.
>>> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>>> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>>> http://www.moppen.net
>>>
>>> :-bvb-:
>>>
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70170 is 'n antwoord op boodskap #70164] Vr, 06 Desember 2002 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Maar dis ook reg!! Julle mans noem mos Dingetjie met Daainemaait
allerhande name - nou kan ons dames van My Moppie praat:))
Annette

.com.na> skryf in boodskap news:3df04cb6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het darem intussen ge-click dis 'n kat in Hollands, maar jinne, ons Boere
> ken hom nie sê nie. Hulle praat nou van lekker goed!
> "Annette" wrote in message
> news:asp4qi$t5b15$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Poezen?:)))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3def6614.0@news1.mweb.co.za...
>>> O jitte! Honde en w�t? Annette!? Sien jy dit? He-he!
>>> "Barend van B." wrote in message
>>> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>>>> "Annette" schreef in
>>>> :
>>>> >
>>>> > Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>>> > Wat van Moppies.
>>>> > Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en
hoekom
>>> word
>>>> > dit so genoem?
>>>> > Annette
>>>>
>>>> -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>>>> -Moppie: naam voor honden & poezen.
>>>> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>>>> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>>>> http://www.moppen.net
>>>>
>>>> :-bvb-:
>>>>
>>>
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70172 is 'n antwoord op boodskap #70142] Vr, 06 Desember 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frits Zandveld  is tans af-lyn  Frits Zandveld
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Koos Stadhouders schreef in berichtnieuws
asnrs8$i8$1@reader10.wxs.nl...
> "Barend van B." schreef in bericht
> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>> "Annette" schreef in
>> :
>>>
>>> Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>> Wat van Moppies.
>>> Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en hoekom
> word
>>> dit so genoem?
>>> Annette
>>
>> -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>> -Moppie: naam voor honden & poezen.
>> Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>> http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>> http://www.moppen.net
>
> Van Dale 13e druk
> mop
> mop (geen afbreking)
> de; -pen
> 1634 'gebakken steen' de oudere betekenis is 'klomp, brok', waarvandaan ook
> 'hard gebakken koek'; de betekenis 'grap' is hiervan wellicht een
> overdrachtelijk gebruik
> 8 . (meestal verkleinv.) stukje, deuntje
> hij tokkelt wat mopjes op de piano
>
En verder (zonder woordenboek erbij)

mop = grap
mop = een soort dweil of zwabber
mop = vlek

Frits
Re: Moppies [boodskap #70178 is 'n antwoord op boodskap #70170] Vr, 06 Desember 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van daai dingetjie-storie nie, maar die manne roep hom gewoonlik
'Jakob' of so iets. Iets kragdadig om by die beeld te pas. Vandag se
groot vroue sal seker van moppe praat, maar die jongetjies lê so snoeisk�r
in dat dit seker maar 'mopsietjies' moet heet?

"Annette" skryf in boodskap news:aspsrq$ttc3h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Maar dis ook reg!! Julle mans noem mos Dingetjie met Daainemaait
> allerhande name - nou kan ons dames van My Moppie praat:))
> Annette
>
>
> .com.na> skryf in boodskap news:3df04cb6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het darem intussen ge-click dis 'n kat in Hollands, maar jinne, ons
> Boere
>> ken hom nie sê nie. Hulle praat nou van lekker goed!
>> "Annette" wrote in message
>> news:asp4qi$t5b15$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Poezen?:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3def6614.0@news1.mweb.co.za...
>>>> O jitte! Honde en w�t? Annette!? Sien jy dit? He-he!
>>>> "Barend van B." wrote in message
>>>> news:8J4SSZIF37594.6597916667@Gilgamesh-frog.org...
>>>> > "Annette" schreef in
>>>> > :
>>>> > >
>>>> > > Noudat Noppies ietwat uitgeklaar is - my allergie ten spyt:))
>>>> > > Wat van Moppies.
>>>> > > Ons weet wat dit beteken - maar waar kom die woord vandaan en
> hoekom
>>>> word
>>>> > > dit so genoem?
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>> > -H� Kees, speel eens een lekker moppie op je fluit!
>>>> > -Moppie: naam voor honden & poezen.
>>>> > Probeer het ook eens in nl.taal, nl.humor.
>>>> > http://www.moppen.nl/cat.php3?skip=120&cat=3
>>>> > http://www.moppen.net
>>>> >
>>>> > :-bvb-:
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Moppies [boodskap #70202 is 'n antwoord op boodskap #70172] Sa, 07 Desember 2002 18:53 Na vorige boodskap
Eric Schade[1]  is tans af-lyn  Eric Schade[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Frits Zandveld" in:
astf6s$7os$1@reader1.tiscali.nl...

[...]

> En verder (zonder woordenboek erbij)
>
> mop = grap

Meestal '(mondeling) vertelde grap'...

> mop = een soort dweil of zwabber

Algemeen gebruikelijk??

> mop = vlek

Algemeen bekend?

Eric
Vorige onderwerp: Noppies
Volgende onderwerp: MIV %'s toe verkeerd!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:42:29 MGT 2024