Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Maar Julle Moet Maak Gou!
Maar Julle Moet Maak Gou! [boodskap #69475] Di, 26 November 2002 14:10 na volgende boodskap
baba.mung  is tans af-lyn  baba.mung
Boodskappe: 11
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Junior Lid
Stem dadelik, asseblief!

http://sport.guardian.co.uk/poll/0,12371,847363,00.html

Baba
Re: Maar Julle Moet Maak Gou! [boodskap #69479 is 'n antwoord op boodskap #69475] Di, 26 November 2002 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
oke ek het dit gedoen.
Maar ek het gestem vir Skotland, ek sien hulle speel saam met Annette wat
aan hulle balle gaan hang :-))))

Gr.Rico

"baba.mung" skryf in boodskap news:9dLE9.6695$RG5.4005@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Stem dadelik, asseblief!
>
> http://sport.guardian.co.uk/poll/0,12371,847363,00.html
>
> Baba
>
Re: Maar Julle Moet Maak Gou! [boodskap #69542 is 'n antwoord op boodskap #69475] Wo, 27 November 2002 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"baba.mung" skryf in boodskap news:...
> Stem dadelik, asseblief!
>
> http://sport.guardian.co.uk/poll/0,12371,847363,00.html
>
> Baba

In die Suidelike halfrond is dit; Oz, NZ, Argentinië, St Helena,
Tierra del Fuego, Suid-Afrika :-)
Re: Maar Julle Moet Maak Gou! [boodskap #69548 is 'n antwoord op boodskap #69542] Wo, 27 November 2002 09:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien ek het met die bloue deurmekaar geraak en vir Frankryk gestem. Dis
okei - hulle is ook seksie:))
Vir die verres - Lawwerskaaing wat Saterdag afgestuur is, moet die eerste 26
dae van die volgende seisoen ook mis as straf.
Dit beteken die eerste paar wedstryde in die super 12 is die Cats veilig:))

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0211262321.4128553a@posting.google.com...
> "baba.mung" wrote in message news:...
>> Stem dadelik, asseblief!
>>
>> http://sport.guardian.co.uk/poll/0,12371,847363,00.html
>>
>> Baba
>
> In die Suidelike halfrond is dit; Oz, NZ, Argentinië, St Helena,
> Tierra del Fuego, Suid-Afrika :-)
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 15:42:02 MGT 2024